Números 33

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH

Sair da comparação
NTLH Nova Tradução na Linguagem de Hoje 2000
1 Dit is die trekke van die kinders van Israel wat uit Egipteland uitgetrek het volgens hulle leërafdelings, onder leiding van Moses en A„ron.
1 São estas as caminhadas dos israelitas que saíram do Egito, grupo por grupo, debaixo das ordens de Moisés e Arão.
2 Volgens die bevel van die HERE het Moses die plekke opgeskrywe vanwaar hulle van plek tot plek verder getrek het; en dit is hulle plekke vanwaar hulle al verder getrek het.
2 Moisés ia anotando os nomes dos lugares de onde partiam, de acordo com as ordens de Deus, o Senhor . E são estas as caminhadas conforme os lugares de partida:
3 Hulle het van Ra„mses af opgebreek in die eerste maand, op die vyftiende dag van die eerste maand; op die dag n die pasga het die kinders van Israel deur 'n hoë hand voor die oë van al die Egiptenaars uitgetrek,
3 O povo de Israel saiu do Egito no dia quinze do primeiro mês do ano, um dia depois da primeira Páscoa . Eles saíram de Ramessés de maneira vitoriosa, e todos os egípcios os viram.
4 terwyl die Egiptenaars besig was om die te begrawe wat die HERE onder hulle verslaan het, al die eersgeborenes; ook het die HERE aan hulle gode strafgerigte voltrek.
4 Os egípcios estavam sepultando os seus primeiros filhos que o Senhor havia matado. Assim, o Senhor mostrou que era mais poderoso do que os deuses do Egito.
5 Toe die kinders van Israel van Raämses af opgebreek het, het hulle laer opgeslaan in Sukkot.
5 Depois de saírem de Ramessés, os israelitas acamparam em Sucote.
6 En hulle het van Sukkot af opgebreek en laer opgeslaan in Etam wat aan die kant van die woestyn lê.
6 Saíram de Sucote e acamparam em Etã, que está na beira do deserto.
7 En hulle het van Etam af opgebreek en weggedraai na Pi-H girot wat oos van Baäl-Sefon lê; en hulle het laer opgeslaan voor Migdol.
7 Saíram de Etã e voltaram a Pi-Hairote, que fica a leste de Baal-Zefom, e acamparam perto de Migdol.
8 En hulle het van Pi-H girot af opgebreek en dwarsdeur die see gegaan na die woestyn toe; en hulle het drie dagreise ver die woestyn van Etam ingetrek en laer opgeslaan in Mara.
8 Saíram de Pi-Hairote e passaram pelo meio do mar Vermelho e chegaram ao deserto de Sur. Caminharam três dias no deserto e acamparam em Mara.
9 En hulle het van Mara af opgebreek en by Elim gekom; en in Elim was twaalf waterfonteine en sewentig palmbome, en hulle het daar laer opgeslaan.
9 Dali foram para Elim e acamparam ali. Em Elim havia doze fontes de água e setenta palmeiras.
10 En hulle het van Elim af opgebreek en laer opgeslaan by die Skelfsee.
10 Saíram de Elim e acamparam perto do golfo de Suez.
11 En hulle het van die Skelfsee af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sin.
11 Partiram dali e acamparam no deserto de Sim.
12 En hulle het uit die woestyn Sin opgebreek en laer opgeslaan in Dofka.
12 Dali foram até Dofca, onde acamparam.
13 En hulle het van Dofka af opgebreek en laer opgeslaan in Alus.
13 Partiram de Dofca e acamparam em Alus.
14 En hulle het van Alus af opgebreek en laer opgeslaan in R fidim; maar daar was geen water vir die volk om te drink nie.
14 Depois de Alus, acamparam em Refidim. Porém ali não havia água para o povo beber.
15 En hulle het van R fidim af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sinai.
15 — ausente —
16 En hulle het uit die woestyn Sinai opgebreek en laer opgeslaan in Kibrot-Hatt äwa.
16 — ausente —
17 En hulle het van Kibrot-Hatt äwa af opgebreek en laer opgeslaan in H serot.
17 — ausente —
18 En hulle het van H serot af opgebreek en laer opgeslaan in Ritma.
18 — ausente —
19 En hulle het van Ritma af opgebreek en laer opgeslaan in Rimmon-Peres.
19 — ausente —
20 En hulle het van Rimmon-Peres af opgebreek en laer opgeslaan in Libna.
20 — ausente —
21 En hulle het van Libna af opgebreek en laer opgeslaan in Rissa.
21 — ausente —
22 En hulle het van Rissa af opgebreek en laer opgeslaan in Kehel ta.
22 — ausente —
23 En hulle het van Kehel ta af opgebreek en laer opgeslaan by die berg Sefer.
23 — ausente —
24 En hulle het van die berg Sefer af opgebreek en laer opgeslaan in H rada.
24 — ausente —
25 En hulle het van H rada af opgebreek en laer opgeslaan in M khelot.
25 — ausente —
26 En hulle het van M khelot af opgebreek en laer opgeslaan in Tahat.
26 — ausente —
27 En hulle het van Tahat af opgebreek en laer opgeslaan in Terag.
27 — ausente —
28 En hulle het van Terag af opgebreek en laer opgeslaan in Mitka.
28 — ausente —
29 En hulle het van Mitka af opgebreek en laer opgeslaan in Hasmona.
29 — ausente —
30 En hulle het van Hasmona af opgebreek en laer opgeslaan in Moserot.
30 — ausente —
31 En hulle het van Moserot af opgebreek en laer opgeslaan in B,ne-J äkan.
31 — ausente —
32 En hulle het van B,ne-J äkan af opgebreek en laer opgeslaan in Hor-H ggidgad.
32 — ausente —
33 En hulle het van Hor-H ggidgad af opgebreek en laer opgeslaan in Jotb ta.
33 — ausente —
34 En hulle het van Jotb ta af opgebreek en laer opgeslaan in Abrona.
34 — ausente —
35 En hulle het van Abrona af opgebreek en laer opgeslaan in seon-Geber.
35 — ausente —
36 En hulle het van seon-Geber af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sin, dit is Kades.
36 — ausente —
37 En hulle het van Kades af opgebreek en laer opgeslaan by die berg Hor, aan die kant van die land Edom.
37 — ausente —
38 Toe het die priester A„ron volgens die bevel van die HERE op die berg Hor geklim en daar gesterwe, in die veertigste jaar n die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, in die vyfde maand, op die eerste van die maand.
38 Por ordem de Deus, o Senhor , o sacerdote Arão subiu o monte Hor. E morreu ali, no dia primeiro do quinto mês, quarenta anos depois que os israelitas tinham saído do Egito.
39 En A„ron was honderd drie en twintig jaar oud toe hy op die berg Hor gesterf het.
39 Arão tinha cento e vinte e três anos de idade quando morreu.
40 En die Kana„niet, die koning van Arad, wat in die Suidland in die land Kana„n gewoon het, het gehoor dat die kinders van Israel aankom.
40 Então o rei cananeu de Arade, que morava na região sul da terra de Canaã, soube que os israelitas estavam chegando.
41 En hulle het van die berg Hor af opgebreek en laer opgeslaan in S lmona.
41 — ausente —
42 En hulle het van S lmona af opgebreek en laer opgeslaan in Punon.
42 — ausente —
43 En hulle het van Punon af opgebreek en laer opgeslaan in Obot.
43 — ausente —
44 En hulle het van Obot af opgebreek en laer opgeslaan in Ijje-Ha„b rim, by die grens van Moab.
44 — ausente —
45 En hulle het van Ijjim af opgebreek en laer opgeslaan in Dibon-Gad.
45 — ausente —
46 En hulle het van Dibon-Gad af opgebreek en laer opgeslaan in Almon-Diblataim.
46 — ausente —
47 En hulle het van Almon-Diblataim af opgebreek en laer opgeslaan in die gebergte Ab rim, voor Nebo.
47 — ausente —
48 En hulle het van die gebergte Ab rim af opgebreek en laer opgeslaan in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo.
48 — ausente —
49 En hulle het laer opgeslaan by die Jordaan van Bet-Haj,simot af tot by Abel-Hassittim, in die vlaktes van Moab.
49 — ausente —
50 En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo, en gesê:
50 Nas planícies de Moabe, junto ao rio Jordão, na altura de Jericó, que ficava no outro lado do rio, o Senhor mandou que Moisés desse
51 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle deur die Jordaan in die land Kana„n intrek,
51 aos israelitas as seguintes ordens: — Quando vocês atravessarem o rio Jordão e entrarem na terra de Canaã,
52 moet julle al die bewoners van die land voor julle uit verdrywe en hulle beeldhouwerk verniel; ook moet julle al hulle gegote beelde verniel en al hulle hoogtes verwoes.
52 expulsem todos os moradores daquela terra. Destruam todos os seus ídolos de metal e de pedra e todos os seus lugares de adoração.
53 En julle moet die land in besit neem en daarin woon; want Ek het die land aan julle gegee om dit te besit.
53 Tomem posse da terra e morem nela porque eu a estou dando a vocês.
54 En julle moet die land deur die lot as erfdeel verwerwe, volgens julle geslagte; vir die wat baie is, moet julle hulle erfdeel groot maak, en vir die wat min is, moet jy hulle erfdeel klein maak. Waar die lot vir iemand val, moet dit sy deel wees; volgens julle vaderlike stamme moet julle dit as erfdeel verwerwe.
54 Repartam a terra, por sorteio , entre as tribos e os grupos de famílias. Aos grupos de famílias mais numerosos deem uma parte maior; e aos grupos menos numerosos deem uma parte menor.
55 Maar as julle die bewoners van die land nie voor julle uit verdrywe nie, sal die wat julle van hulle laat oorbly, soos dorings in julle oë wees en soos angels in julle sye, en hulle sal julle beveg in die land waar julle in woon.
55 Porém, se vocês não expulsarem os moradores do país, os que ficarem serão para vocês como espinhos nos seus olhos e como ferrões nas suas costas e trarão problemas para vocês na terra em que vocês morarem.
56 En soos Ek gedink het om aan hulle te doen, sal Ek aan julle doen.
56 E farei com vocês tudo o que eu havia pensado fazer com eles.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Números 33, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.