Jó 40

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 En die HERE het Job uit 'n storm geantwoord en gesê:
1 Então o S enhor disse a Jó:
2 Gord tog jou heupe soos 'n man; Ek sal jou ondervra en onderrig jy My.
2 “Ainda quer discutir com o Todo-poderoso? Você critica Deus, mas será que tem as respostas?”.
3 Wil jy werklik my reg verbreek, My veroordeel, dat jy gelyk kan hê?
3 Então Jó respondeu ao S enhor :
4 Het jy dan 'n arm soos God? En kan jy donder met die stem soos Hy?
4 “Eu não sou nada; como poderia encontrar as respostas? Cobrirei minha boca com a mão.
5 Versier jou tog met heerlikheid en hoogheid, en beklee jou met majesteit en glorie!
5 Já falei demais; não tenho mais nada a dizer”.
6 Giet jou toorn in strome uit; en kyk na alles wat hoog is, en verneder dit.
6 Então, do meio do redemoinho, o S enhor respondeu a Jó:
7 Kyk na alles wat hoog is, onderwerp dit; en werp die goddelose neer daar waar hulle staan.
7 “Prepare-se como um guerreiro, pois lhe farei algumas perguntas, e você responderá.
8 Begrawe hulle almal saam in die stof; sluit hulle aangesigte in 'n verborge plek weg.
8 “Porá em dúvida minha justiça e me condenará só para provar que tem razão?
9 Dan sal ook Ek jou loof, omdat jou regterhand jou die oorwinning gee.
9 Você é tão forte quanto Deus? Sua voz pode trovejar como a dele?
10 Kyk, daar is die seekoei wat Ek gemaak het saam met jou. Gras eet hy soos 'n bees.
10 Então vista-se de glória e esplendor, de honra e majestade.
11 Kyk tog, sy krag is in sy kruis, en sy sterkte in die spiere van sy buik.
11 Dê vazão à sua ira, deixe-a transbordar contra os orgulhosos.
12 Hy hou sy stert reguit soos 'n seder; die senings van sy dye is inmekaar gevleg.
12 Humilhe-os com um olhar, pise os perversos onde estiverem.
13 Sy gebeente is pype van koper, sy bene soos stawe van yster.
13 Enterre-os no pó, prenda-os no mundo dos mortos.
14 Hy is die eersteling van die weë van God; Hy wat hom gemaak het, het hom sy swaard verskaf.
14 Então eu mesmo reconheceria que você pode se salvar por sua própria força.
15 Want die berge lewer vir hom voer, en al die wilde diere van die veld speel daar.
15 “Veja o Beemote, que eu criei, assim como criei você; ele come capim, como o boi.
16 Onder lotusbome lê hy, in 'n skuilplek van riete en moeras.
16 Veja a força que ele tem nos lombos e o vigor nos músculos da barriga.
17 Lotusbome oordek hom as sy skaduwee, die rivierwilgers omring hom.
17 Sua cauda é forte como o cedro, e os tendões de suas coxas são entrelaçados.
18 As die rivier swel -- hy word nie verskrik nie; hy voel gerus, ook al bruis 'n Jordaan teen sy mond.
18 Seus ossos são canos de bronze, e suas pernas, barras de ferro.
19 Sal 'n mens hom gryp terwyl hy jou aankyk, met vangtoue sy neus deurboor?
19 É ótimo exemplo das obras de Deus, e somente seu Criador é capaz de ameaçá-lo.
20 Kan jy die krokodil met 'n hoek uittrek? En met 'n tou sy tong afdruk?
20 Os montes lhe oferecem seu melhor alimento, e ali brincam os animais selvagens.
21 Kan jy 'n tou van biesies in sy neus sit? En sy kakebeen met 'n haak deurboor?
21 Ele se deita sob arbustos espinhosos, onde os juncos do brejo o escondem.
22 Sal hy jou baie smeek? Of met jou spreek in sagte woorde?
22 Os arbustos lhe dão sombra entre os salgueiros junto ao riacho.
23 Sal hy 'n verbond met jou sluit, dat jy hom vir altyd as slaaf aanneem?
23 Ele não se perturba com as enchentes do rio, nem se preocupa quando o Jordão transborda e se agita ao redor.
24 Sal jy met hom soos met 'n voëltjie speel? En hom vasbind vir jou meisiekinders? [ (Job 40:25) Sal die viskopers met hom handel drywe, hom verdeel onder die koopmans? ] [ (Job 40:26) Kan jy sy vel vol skerp ysters steek, en met 'n vissersharpoen sy kop? ] [ (Job 40:27) Sit jou hand op hom; dink aan die geveg; jy sal dit nie weer doen nie. ] [ (Job 40:28) Kyk, elke hoop kom bedroë uit: sal 'n mens nie reeds by die sien van hom neerslaan nie? ]
24 Ninguém o pega de surpresa, nem lhe prende um anel no nariz.”

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 40, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.