Jó 16

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Maar Job het geantwoord en gesê:
1 Então Jó falou novamente:
2 Dergelike dinge het ek al baie gehoor: treurige vertroosters is julle almal.
2 “Já ouvi tudo isso antes; que péssimos consoladores são vocês!
3 Kom daar nou 'n einde aan winderige woorde? Of wat prikkel jou dat jy antwoord?
3 Será que nunca vão parar de tagarelar? Que perturbação os faz continuar falando?
4 Ek sou ook kon spreek soos julle as julle siel in die plek van my siel was; ek sou woorde aanmekaar kon koppel teen julle en my hoof oor julle skud;
4 Eu poderia dizer as mesmas coisas se estivessem em meu lugar, poderia berrar críticas e balançar a cabeça contra vocês.
5 ek sou julle kon versterk met my mond, en die troos van my lippe sou versagting aanbring!
5 Mas eu faria diferente: eu lhes daria ânimo e tentaria aliviar seu sofrimento.
6 As ek sou spreek, my smart word nie versag nie; en as ek ophou -- watter verligting bring dit my?
6 Em vez disso, sofro se me defendo, e sofro igualmente se me recuso a falar.
7 Maar nou het Hy my uitgeput; U het my hele huishouding verwoes.
7 “Ó Deus, tu me esgotaste e destruíste toda a minha família!
8 En U het my gegryp -- 'n getuie het dit teen my geword; en my siekte staan teen my op, dit getuig openlik teen my.
8 Reduziste-me a pele e osso, como para provar que pequei; minha magreza depõe contra mim.
9 Sy toorn het verskeur en my as vyand behandel; Hy het teen my gekners met sy tande; as my teëstander kyk Hy my met skerp oë aan.
9 Deus me odeia e, em sua ira, me despedaçou; range os dentes contra mim e me transpassa com seu olhar.
10 Hulle het hul mond teen my oopgespalk; smadelik het hulle my op die kakebeen geslaan; soos een man versamel hulle hul teen my.
10 As pessoas zombam e riem de mim e, com desprezo, me dão tapas no rosto; sim, uma multidão se junta contra mim.
11 God gee my oor aan slegte mense en werp my in die hande van die goddelose.
11 Deus me entregou aos pecadores, atirou-me nas mãos dos perversos.
12 Ek het rustig gelewe; toe het Hy my verbrysel en my aan die nek gegryp en my verpletter; en Hy het my vir Hom as teiken opgestel.
12 “Eu vivia tranquilo, até que ele me despedaçou; pelo pescoço me agarrou e me quebrou ao meio. Fez de mim seu alvo,
13 Sy pyle gons om my heen; Hy splits my niere sonder verskoning; Hy werp my gal op die grond uit.
13 e agora seus arqueiros me cercam. Suas flechas me perfuram sem misericórdia, e meu sangue
14 Bres op bres breek Hy in my; Hy loop my storm soos 'n held.
14 Repetidamente, ele se lança contra mim e me ataca como um guerreiro.
15 'n Roukleed het ek oor my vel vasgewerk en my horing in die stof gesteek.
15 Em minha tristeza, visto pano de saco; meu orgulho se revolve no pó.
16 My gesig het rooi geword van geween, en oor my ooglede is daar 'n doodskaduwee;
16 Meu rosto está vermelho de tanto chorar, e sombras escuras me circundam os olhos.
17 alhoewel daar geen gewelddaad in my hande is nie en my gebed rein is.
17 No entanto, nada fiz de errado, e minha oração é pura.
18 o Aarde, moenie my bloed bedek nie, en laat daar geen rusplek vir my geroep wees nie.
18 “Ó terra, não esconda meu sangue! Não permita que meu clamor permaneça oculto.
19 Selfs nou, kyk, in die hemel is my Getuie; en Hy wat saam met my getuig, is in die hoogtes.
19 Agora mesmo, minha testemunha está nos céus, meu advogado está nas alturas.
20 My vriende spot met my; uit my oog drup trane tot God --
20 Meus amigos me desprezam, mas derramo minhas lágrimas diante de Deus.
21 dat Hy kan pleit vir 'n man by God en as Menseseun vir sy naaste.
21 Preciso de um mediador entre mim e Deus, como alguém que intercede por seu amigo.
22 Want maar min jare kom -- dan bewandel ek 'n pad waarlangs ek nie terugkeer nie.
22 Pois em breve seguirei pelo caminho do qual jamais voltarei.”

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 16, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.