Gênesis 5

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 Dit is die stamboom van Adam. Die dag toe God Adam geskape het, het Hy hom gemaak na die gelykenis van God.
1 Este é o registro da descendência de Adão: Quando Deus criou o homem, à semelhança de Deus o fez;
2 Man en vrou het Hy hulle geskape en hulle geseënen hulle mens genoem, die dag toe hulle geskape is.
2 homem e mulher os criou. Quando foram criados, ele os abençoou e os chamou Homem.
3 Toe Adam honderd en dertig jaar oud was, het hy 'n seun verwek na sy gelykenis, na sy ewebeeld, en hom Set genoem.
3 Aos 130 anos, Adão gerou um filho à sua semelhança, conforme a sua imagem; e deu-lhe o nome de Sete.
4 En die dae van Adam, n die geboorte van Set, was agt honderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad.
4 Depois que gerou Sete, Adão viveu 800 anos e gerou outros filhos e filhas.
5 So was dan al die dae van Adam wat hy geleef het, nege honderd en dertig jaar, en hy het gesterwe.
5 Viveu ao todo 930 anos e morreu.
6 Toe Set honderd en vyf jaar oud was, het hy die vader van Enos geword.
6 Aos 105 anos, Sete gerou Enos.
7 En Set het n die geboorte van Enos nog agt honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
7 Depois que gerou Enos, Sete viveu 807 anos e gerou outros filhos e filhas.
8 So was dan al die dae van Set nege honderd en twaalf jaar, en hy het gesterwe.
8 Viveu ao todo 912 anos e morreu.
9 Toe Enos negentig jaar oud was, het hy die vader van Kenan geword.
9 Aos 90 anos, Enos gerou Cainã.
10 En Enos het n die geboorte van Kenan nog agt honderd en vyftien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
10 Depois que gerou Cainã, Enos viveu 815 anos e gerou outros filhos e filhas.
11 So was dan al die dae van Enos nege honderd en vyf jaar, en hy het gesterwe.
11 Viveu ao todo 905 anos e morreu.
12 Toe Kenan sewentig jaar oud was, het hy die vader van Mahal lel geword.
12 Aos 70 anos, Cainã gerou Maalaleel.
13 En Kenan het n die geboorte van Mahal lel nog agt honderd en veertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
13 Depois que gerou Maalaleel, Cainã viveu 840 anos e gerou outros filhos e filhas.
14 So was dan al die dae van Kenan nege honderd en tien jaar, en hy het gesterwe.
14 Viveu ao todo 910 anos e morreu.
15 Toe Mahal lel vyf en sestig jaar oud was, het hy die vader van Jered geword.
15 Aos 65 anos, Maalaleel gerou Jarede.
16 En Mahal lel het n die geboorte van Jered nog agt honderd en dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
16 Depois que gerou Jarede, Maalaleel viveu 830 anos e gerou outros filhos e filhas.
17 So was dan al die dae van Mahal lel agt honderd vyf en negentig jaar, en hy het gesterwe.
17 Viveu ao todo 895 anos e morreu.
18 Toe Jered honderd twee en sestig jaar oud was, het hy die vader van Henog geword.
18 Aos 162 anos, Jarede gerou Enoque.
19 En Jered het n die geboorte van Henog nog agt honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
19 Depois que gerou Enoque, Jarede viveu 800 anos e gerou outros filhos e filhas.
20 So was dan al die dae van Jered nege honderd twee en sestig jaar, en hy het gesterwe.
20 Viveu ao todo 962 anos e morreu.
21 Toe Henog vyf en sestig jaar oud was, het hy die vader van Metusalag geword.
21 Aos 65 anos, Enoque gerou Matusalém.
22 En Henog het n die geboorte van Metusalag nog drie honderd jaar met God gewandel. En hy het seuns en dogters gehad.
22 Depois que gerou Matusalém, Enoque andou com Deus 300 anos e gerou outros filhos e filhas.
23 So was dan al die dae van Henog drie honderd vyf en sestig jaar.
23 Viveu ao todo 365 anos.
24 En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem.
24 Enoque andou com Deus; e já não foi encontrado, pois Deus o havia arrebatado.
25 Toe Metusalag honderd sewe en tagtig jaar oud was, het hy die vader van Lameg geword.
25 Aos 187 anos, Matusalém gerou Lameque.
26 En Metusalag het n die geboorte van Lameg nog sewe honderd twee en tagtig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
26 Depois que gerou Lameque, Matusalém viveu 782 anos e gerou outros filhos e filhas.
27 So was dan al die dae van Metusalag nege honderd nege en sestig jaar, en hy het gesterwe.
27 Viveu ao todo 969 anos e morreu.
28 Toe Lameg honderd twee en tagtig jaar oud was, het hy 'n seun verwek
28 Aos 182 anos, Lameque gerou um filho.
29 en hom Noag genoem, want hy het gesê: Dit is hy wat ons sal troos oor ons werk en oor die moeitevolle arbeid van ons hande wat voortkom uit die aarde wat die HERE vervloek het.
29 Deu-lhe o nome de Noé e disse: "Ele nos aliviará do nosso trabalho e do sofrimento de nossas mãos, causados pela terra que o SENHOR amaldiçoou".
30 En Lameg het n die geboorte van Noag nog vyf honderd vyf en negentig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
30 Depois que Noé nasceu, Lameque viveu 595 anos e gerou outros filhos e filhas.
31 So was dan al die dae van Lameg sewe honderd sewe en sewentig jaar, en hy het gesterwe.
31 Viveu ao todo 777 anos e morreu.
32 En Noag was vyf honderd jaar oud, en Noag het die vader geword van Sem, Gam en Jafet.
32 Aos 500 anos, Noé tinha gerado Sem, Cam e Jafé.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Gênesis 5, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.