Salmos 88

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 'n Lied, 'n Psalm van die kinders van Korag, Vir die musiekleier; op die wysie van: "M halat leannot." 'n Onderwysing van Heman, die Esrahiet.
1 Ó S enhor , Deus de minha salvação, clamo a ti de dia, venho a ti de noite.
2 HERE, God van my heil, bedags roep ek, in die nag is dit voor U.
2 Agora, ouve minha oração; escuta meu clamor.
3 Laat my gebed voor u aangesig kom, neig u oor tot my smeking.
3 Pois minha vida está cheia de problemas, e a morte
4 Want my siel is sat van teëspoede, en my lewe raak aan die doderyk.
4 Fui considerado morto, alguém que já não tem forças.
5 Ek word gereken by die wat in die kuil neerdaal; ek het geword soos 'n man sonder krag,
5 Deixaram-me entre os mortos, estendido como um cadáver no túmulo. Caí no esquecimento e estou separado do teu cuidado.
6 vrygelaat onder die dooies, soos die wat verslaan is, wat in die graf lê, aan wie U nie meer dink nie, en wat afgesny is van u hand.
6 Tu me lançaste na cova mais funda, nas profundezas mais escuras.
7 U het my gesit in die kuil diep daaronder, in duisternisse, in dieptes.
7 Tua ira pesa sobre mim; uma após a outra, tuas ondas me encobrem. Interlúdio
8 U grimmigheid rus op my, en U druk my neer met al u golwe. Sela.
8 Afastaste de mim os meus amigos e para eles me tornaste repulsivo; estou preso numa armadilha, e não há como escapar.
9 U het my bekendes ver van my verwyder, my iets afskuweliks gemaak vir hulle; ek is ingesluit en kan nie uitkom nie.
9 As lágrimas de aflição me cegaram os olhos; todos os dias, clamo por ti, S e a ti levanto as mãos.
10 My oog vergaan van ellende. HERE, ek roep U aan die hele dag deur, ek brei my hande na U uit.
10 Será que tuas maravilhas têm algum uso para os mortos? Acaso os mortos se levantam e te louvam? Interlúdio
11 Kan U aan die dooies 'n wonder doen? Of kan skimme opstaan, kan hulle U loof? Sela.
11 Podem os que estão no túmulo anunciar teu amor? Podem proclamar tua fidelidade no lugar de destruição?
12 Kan u goedertierenheid vertel word in die graf, u trou in die plek van vertering?
12 Acaso as trevas falam de tuas maravilhas? Pode alguém na terra do esquecimento contar de tua justiça?
13 Kan u wondermag in die duisternis bekend word en u geregtigheid in die land van vergetelheid?
13 A ti, S enhor , eu clamo; dia após dia, continuarei a suplicar.
14 Maar ,k, HERE, roep U aan om hulp, en in die môre kom my gebed U tegemoet.
14 Ó S enhor , por que me rejeitas? Por que escondes de mim o rosto?
15 HERE, waarom verstoot U my siel, verberg U u aangesig vir my?
15 Desde a juventude estive doente e à beira da morte; teus terrores me deixaram indefeso e desesperado.
16 Van jongs af is ek ellendig en klaar om te sterwe; ek dra u verskrikkinge, ek is radeloos.
16 Sim, tua ira intensa me esmagou, teus terrores acabaram comigo.
17 U toorngloed het oor my gegaan; u verskrikkinge vernietig my;
17 O dia todo, agitam-se ao meu redor como uma inundação e me encobrem por completo.
18 die hele dag omring hulle my soos water, saam omsingel hulle my. [ (Psalms 88:19) U het vriend en metgesel ver van my verwyder; my bekendes is duisternis. ]
18 Tiraste de mim meus companheiros e pessoas queridas; a escuridão é a minha amiga mais chegada.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 88, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.