Salmos 85

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.
1 S enhor , abençoaste a tua terra; restauraste a condição de Israel.
2 U het, o HERE, 'n welbehae gehad in u land; die lot van Jakob het U verander.
2 Perdoaste a culpa do teu povo; cobriste todos os seus pecados. Interlúdio
3 U het die ongeregtigheid van u volk weggeneem, al hulle sonde bedek. Sela.
3 Reprimiste tua fúria, sim, refreaste tua ira ardente.
4 U het al u grimmigheid teruggetrek, U het U van die gloed van u toorn afgewend.
4 Agora, ó Deus de nossa salvação, restaura-nos; deixa de lado tua ira contra nós.
5 Herstel ons, o God van ons heil, en maak tot niet u grimmigheid teen ons!
5 Ficarás indignado conosco para sempre? Prolongarás tua ira por todas as gerações?
6 Sal U vir ewig teen ons toornig wees, u toorn laat duur van geslag tot geslag?
6 Não nos reanimarás, para que o teu povo se alegre em ti?
7 Sal U ons nie weer lewend maak, sodat u volk in U bly kan wees nie?
7 Mostra-nos o teu amor, S enhor , e concede-nos a tua salvação.
8 Laat ons u goedertierenheid sien, o HERE, en gee ons u heil!
8 Ouço com atenção o que Deus, o S enhor , diz, pois ele fala de paz a seu povo fiel; que não voltem, porém, a seus caminhos insensatos.
9 Ek wil hoor wat God die HERE spreek. Ja, Hy spreek vrede vir sy volk en vir sy gunsgenote; maar laat hulle nie tot dwaasheid terugkeer nie!
9 Certamente sua salvação está perto dos que o temem; então nossa terra se encherá de sua glória.
10 Gewis, sy heil is naby die wat Hom vrees, sodat heerlikheid in ons land kan woon.
10 O amor e a verdade se encontraram, a justiça e a paz se beijaram.
11 Goedertierenheid en trou ontmoet mekaar; geregtigheid en vrede kus mekaar.
11 A verdade brota da terra, e a justiça sorri dos céus.
12 Trou spruit uit die aarde en geregtigheid kyk uit die hemel neer.
12 Sim, o S enhor dará suas bênçãos; nossa terra produzirá uma farta colheita.
13 Ook gee die HERE die goeie, en ons land lewer sy opbrings. [ (Psalms 85:14) Geregtigheid gaan voor Hom uit, en dit let op die weg van sy voetstappe. ]
13 A justiça vai adiante dele e prepara o caminho para os seus passos.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 85, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.