Provérbios 25

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Dit is ook spreuke van Salomo, wat die manne van Hisk¡a, die koning van Juda, versamel het.
1 Ainda alguns provérbios de Salomão, recolhidos pelos homens de Ezequias, rei de Judá.
2 Dit is die eer van God om 'n saak te verberg, maar die eer van konings om 'n saak na te speur.
2 A glória de Deus é ocultar uma coisa; a glória dos reis é esquadrinhá-la.
3 Die hoogte van die hemele en die diepte van die aarde en die hart van die konings is ondeurgrondelik.
3 A altura dos céus, a profundeza da terra são impenetráveis, bem como o coração dos reis.
4 Verwyder jy die skuim uit die silwer, dan sal daar vir die silwersmid 'n voorwerp uitkom;
4 Tira as escórias da prata e terás um vaso para o ourives;
5 verwyder die goddelose voor die koning weg, dan sal sy troon deur geregtigheid bevestig word.
5 afasta o mau de presença do rei e seu trono se firmará na justiça.
6 Pronk nie voor die koning nie, en staan nie op die plek van die grotes nie.
6 Não te faças de pretensioso diante do rei, não te ponhas no lugar dos grandes.
7 Want dit is beter dat vir jou gesê word: Kom op hierheen! -- as dat jy verneder word voor 'n edele wat jou oë gesien het.
7 É melhor que te digam: Sobe aqui!, do que seres humilhado diante de um personagem. O que teus olhos viram,
8 Gaan nie haastig uit om te twis nie; anders, wat sal jy ten slotte doen as jou naaste jou in die skande steek?
8 não o descubras com precipitação numa contenda, pois, no final das contas, que farás tu quando o outro te houver confundido?
9 Verdedig jou saak teen jou naaste, maar openbaar 'n ander se geheim nie,
9 Trata teu negócio com teu próximo de maneira a não revelar o segredo de outro,
10 sodat een wat dit hoor, jou nie beskimp en jou slegte gerug nie ophou nie.
10 para que não sejas repreendido por aquele que o ouviu nem incorras em descrédito irreparável.
11 Goue appels op versierde silwerborde, so is 'n woord op sy tyd gespreek.
11 Maçãs de ouro sobre prata gravada: tais são as palavras oportunas.
12 'n Wyse bestraffer by 'n oor wat luister, is 'n goue ring en 'n goue sieraad.
12 Anel de ouro, jóia de ouro fino: tal é o sábio que admoesta um ouvido atento.
13 Soos die verkoeling van sneeu op 'n oesdag, is 'n betroubare boodskapper vir sy senders; want hy verkwik die siel van sy heer.
13 Frescor de neve no tempo da colheita, tal é um mensageiro fiel para quem o envia: ele restaura a alma de seu senhor.
14 'n Man wat hom beroem op 'n geskenk wat hy tog nie gee nie, is soos dampe en wind waar geen reënbui by is nie.
14 Nuvens e vento sem chuva: tal é o homem que se gaba falsamente de dar.
15 Deur lankmoedigheid word 'n vors oorgehaal, en 'n sagte tong verbreek die gebeente.
15 Pela paciência o juiz se deixa aplacar: a língua que fala com brandura pode quebrantar ossos.
16 Het jy heuning gevind, eet tot jy genoeg het, sodat jy daar nie sat van word en dit uitspuug nie.
16 Achaste mel? Come o que for suficiente: se comeres demais, tu o vomitarás.
17 Sit jou voet selde in jou naaste se huis, sodat hy nie van jou genoeg kry en jou haat nie.
17 Põe raramente o pé na casa do vizinho: enfastiado de ti, ele te viria a aborrecer.
18 'n Knopkierie en 'n swaard en 'n skerp pyl, so is 'n man wat teen sy naaste as valse getuie optree.
18 Clava, espada, flecha penetrante: tal é o que usa de falso testemunho contra seu próximo.
19 'n Slegte tand en 'n voet wat swik, so is die vertroue op 'n ontroue in die dag van benoudheid.
19 Dente arruinado, pé que resvala: tal é a confiança de um pérfido no dia da desventura.
20 Soos een wat 'n kleed uittrek op 'n koue dag, soos asyn op loog, so is een wat 'n bedroefde hart met liedere verwelkom.
20 Tirar a capa num dia de frio, derramar vinagre numa ferida: isso faz aquele que canta canções a um coração atribulado.
21 As jou vyand honger het, gee hom brood om te eet; en as hy dors het, gee hom water om te drink.
21 Tem o teu inimigo fome? Dá-lhe de comer. Tem sede? Dá-lhe de beber:
22 Want jy hoop gloeiende kole op sy hoof, en die HERE sal jou dit vergelde.
22 assim amontoarás brasas ardentes sobre sua cabeça e o Senhor te recompensará.
23 Die noordewind bring 'n reënbui voort, en die tong wat agteraf praat -- kwaai gesigte.
23 O vento norte traz chuva e a língua detratora anuvia os semblantes.
24 Om te woon op die hoek van 'n dak, is beter as by 'n twisgierige vrou en 'n gemeenskaplike huis.
24 É melhor habitar um canto do terraço do que viver com uma mulher impertinente.
25 Koue water op 'n vermoeide siel, so is 'n goeie tyding uit 'n ver land.
25 Água fresca para uma garganta sedenta: tal é uma boa nova vinda de terra longínqua.
26 'n Troebel fontein en 'n vuile bron, so is die regverdige wat wankel voor die goddelose.
26 Fonte turva e manancial contaminado: tal é o justo que cede diante do ímpio.
27 Om baie heuning te eet, is nie goed nie, maar om swaar sake na te speur, is 'n eer.
27 Comer mel em demasia não é bom: usa de moderação nas palavras elogiosas.
28 'n Afgebreekte stad sonder muur, so is 'n man wat sy gees nie kan inhou nie.
28 Como uma cidade desmantelada, sem muralhas: tal é o homem que não é senhor de si.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Provérbios 25, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.