Neemias 7

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 En toe die muur gebou was, het ek die deure ingesit, en die poortwagters en die sangers en die Leviete is aangestel.
1 Depois que o muro foi reconstruído e que eu coloquei as portas no lugar, foram nomeados os porteiros, os cantores e os levitas.
2 En ek het my broer Han ni en Han nja, die owerste van die vesting, oor Jerusalem aangestel -- want hy was 'n getroue man en godvresend bo baie --
2 Para governar Jerusalém encarreguei o meu irmão Hanani e, com ele, Hananias, comandante da cidade forte, pois Hananias era íntegro e temia a Deus mais do que a maioria dos homens.
3 en ek het vir hulle gesê: Die poorte van Jerusalem mag nie oopgemaak word voordat die son warm is nie; en terwyl hulle nog op wag staan, moet die deure toegesluit word, en julle moet dit dig grendel; en julle moet van die inwoners van Jerusalem wagte uitsit, elkeen op sy pos en elkeen teenoor sy huis.
3 Eu lhes disse: As portas de Jerusalém não deverão ser abertas enquanto o sol não estiver alto. E antes de deixarem o serviço, os porteiros deverão fechar e travar as portas. Também designei moradores de Jerusalém para sentinelas, alguns em postos no muro, outros em frente das suas casas.
4 En die stad was wyd uitgestrek en groot, maar die mense daarin was min, en die huise was nie opgebou nie.
4 Ora, a cidade era grande e espaçosa, mas havia poucos moradores, e as casas ainda não tinham sido reconstruídas.
5 Toe het my God in my hart gegee dat ek die edeles en die leiers en die volk bymekaar laat kom het om 'n geslagslys aan te lê; en ek het die geslagslys gekry van die wat eerste opgetrek het, en daarin geskrywe gevind:
5 Por isso o meu Deus pôs no meu coração reunir os nobres, os oficiais e todo o povo para registrá-los por famílias. Encontrei o registro genealógico dos que foram os primeiros a voltar. E assim estava registrado ali:
6 Dit is die inwoners van die provinsie wat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballinge, wat Nebukadn,sar, die koning van Babel, weggevoer het, en teruggekom het na Jerusalem en Juda, elkeen na sy stad;
6 Estes são os homens da província que voltaram do exílio, os quais Nabucodonosor, rei da Babilônia, havia levado prisioneiros. Eles voltaram para Jerusalém e para Judá, cada um para a sua própria cidade,
7 wat saam met Serubb bel, J,sua, Nehem¡a, As rja, Raämja, Naham ni, Mordegai, Bilsan, Misp,ret, Bigwai, Nehum, Ba„na gekom het; die getal manne van die volk van Israel was:
7 em companhia de Zorobabel, Jesua, Neemias, Azarias, Raamias, Naamani, Mardoqueu, Bilsã, Misperete, Bigvai, Neum e Baaná. E esta é a lista e o número dos que retornaram, pelos chefes de família e respectivas cidades:
8 die kinders van Parhos, twee duisend een honderd twee en sewentig;
8 os descendentes de Parós 2. 172
9 die kinders van Sef tja, drie honderd twee en sewentig;
9 de Sefatias 372
10 die kinders van Arag, ses honderd twee en vyftig;
10 de Ara 652
11 die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van J,sua en Joab, twee duisend agt honderd en agttien;
11 de Paate-Moabe, por meio da linhagem de Jesua e Joabe, 2. 818
12 die kinders van Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;
12 de Elão 1. 254
13 kinders van Sattu, agt honderd vyf en veertig;
13 de Zatu 845
14 die kinders van Sakkai, sewe honderd en sestig;
14 de Zacai 760
15 die kinders van B¡nnu‹, ses honderd agt en veertig;
15 de Binui 648
16 die kinders van B,bai, ses honderd agt en twintig;
16 de Bebai 628
17 die kinders van Asgad, twee duisend drie honderd twee en twintig;
17 de Azgade 2. 322
18 die kinders van Adon¡kam, ses honderd sewe en sestig;
18 de Adonicão 667
19 die kinders van Bigwai, twee duisend sewe en sestig;
19 de Bigvai 2. 067
20 die kinders van Adin, ses honderd vyf en vyftig;
20 de Adim 655
21 die kinders van Ater, van Hisk¡a, agt en negentig;
21 de Ater, por meio de Ezequias, 98
22 die kinders van Hasum, drie honderd agt en twintig;
22 de Hasum 328
23 die kinders van B,sai, drie honderd vier en twintig;
23 de Besai 324
24 die kinders van Harif, honderd en twaalf;
24 de Harife 112
25 die kinders van G¡beon, vyf en negentig;
25 de Gibeom 95
26 die manne van Betlehem en Netofa, honderd agt en tagtig;
26 das cidades de Belém e de Netofate 188
27 die manne van Anatot, honderd agt en twintig;
27 de Anatote 128
28 die manne van Bet-Asm wet, twee en veertig;
28 de Bete-Azmavete 42
29 die manne van Kirjat-Je rim, Kef¡ra en B,ërot, sewe honderd drie en veertig;
29 de Quiriate-Jearim, Cefira e Beerote 743
30 die manne van Rama en Geba, ses honderd een en twintig;
30 de Ramá e Geba 621
31 die manne van Migmas, honderd twee en twintig;
31 de Micmás 122
32 die manne van Bet-el en Ai, honderd drie en twintig;
32 de Betel e Ai 123
33 die manne van die ander Nebo, twee en vyftig;
33 do outro Nebo 52
34 die kinders van die ander Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;
34 do outro Elão 1. 254
35 die kinders van Harim, drie honderd en twintig;
35 de Harim 320
36 die kinders van J,rigo, drie honderd vyf en veertig;
36 de Jericó 345
37 die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd een en twintig;
37 de Lode, Hadide e Ono 721
38 die kinders van S,na„, drie duisend nege honderd en dertig.
38 de Senaá 3. 930.
39 Die priesters: die kinders van Jed ja, van die huis van J,sua, nege honderd drie en sewentig;
39 Os sacerdotes: os descendentes de Jedaías, por meio da família de Jesua, 973
40 die kinders van Immer, duisend twee en vyftig;
40 de Imer 1. 052
41 die kinders van Pasgur, duisend twee honderd sewe en veertig;
41 de Pasur 1. 247
42 die kinders van Harim, duisend en sewentien.
42 de Harim 1. 017.
43 Die Leviete: die kinders van J,sua, van K dmiël, van die kinders van Hod,wa, vier en sewentig.
43 Os levitas: os descendentes de Jesua, por meio de Cadmiel, pela linhagem de Hodeva 74.
44 Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en veertig.
44 Os cantores: os descendentes de Asafe 148.
45 Die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hat¡ta, die kinders van Sobai, honderd agt en dertig.
45 Os porteiros do templo: os descendentes de Salum, Ater, Talmom, Acube, Hatita e Sobai 138.
46 Die tempelbediendes: die kinders van Siha, die kinders van Hasufa, die kinders van T bbaot;
46 Os servidores do templo: os descendentes de Zia, Hasufa, Tabaote,
47 die kinders van Keros, die kinders van Sia, die kinders van Padon;
47 Queros, Sia, Padom,
48 die kinders van Leb na, die kinders van H gaba, die kinders van Salmai;
48 Lebana, Hagaba, Salmai,
49 die kinders van Hanan, die kinders van Giddel, die kinders van Gahar;
49 Hanã, Gidel, Gaar,
50 die kinders van Re ja, die kinders van Resin, die kinders van Nekoda;
50 Reaías, Rezim, Necoda,
51 die kinders van Gassam, die kinders van Ussa, die kinders van Pas,ag;
51 Gazão, Uzá, Paséia,
52 die kinders van B,sai, die kinders van die Meniete, die kinders van die Nefisiete;
52 Besai, Meunim, Nefusim,
53 die kinders van Bakbuk, die kinders van Hakufa, die kinders van Harhur;
53 Baquebuque, Hacufa, Harur,
54 die kinders van Baslut, die kinders van Meh¡da, die kinders van Harsa;
54 Baslite, Meída, Harsa,
55 die kinders van Barkos, die kinders van S¡sera, die kinders van Temag;
55 Barcos, Sísera, Tamá,
56 die kinders van Nes¡ag, die kinders van Hat¡fa.
56 Nesias e Hatifa.
57 Die kinders van die dienaars van Salomo: die kinders van Sotai, die kinders van Sof,ret, die kinders van Per¡da;
57 Os descendentes dos servos de Salomão: os descendentes de Sotai, Soferete, Perida,
58 die kinders van J äla, die kinders van Darkon, die kinders van Giddel;
58 Jaala, Darcom, Gidel,
59 die kinders van Sef tja, die kinders van Hattil, die kinders van Pog,ret-Hasseb im, die kinders van Amon --
59 Sefatias, Hatil, Poquerete-Hazebaim e Amom.
60 al die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo: drie honderd twee en negentig.
60 Os servos do templo e os descendentes dos servos de Salomão 392.
61 En dit is hulle wat opgetrek het uit Tel-Melag, Tel-Harsa, Kerub, Addon en Immer, maar wat nie hul familie en hul afkoms kon aanwys, of hulle uit Israel afkomstig was nie --
61 Os que chegaram das cidades de Tel-Melá, Tel-Harsa, Querube, Adom e Imer, mas não puderam provar que suas famílias eram descendentes de Israel:
62 die kinders van Del ja, die kinders van Tob¡a, die kinders van Nekoda: ses honderd twee en veertig.
62 Os descendentes de Delaías, Tobias e Necoda 642.
63 En van die priesters: die kinders van Hab ja, die kinders van Hakkos, die kinders van Bars¡llai, wat uit die dogters van Bars¡llai, die Gileadiet, 'n vrou geneem het en na hulle naam genoem is.
63 E dentre os sacerdotes: os descendentes de Habaías, Coz e Barzilai, homem que se casou com uma filha de Barzilai, de Gileade, e que era chamado por aquele nome.
64 Hulle het hul stamboom gesoek onder die wat in die register opgeneem is, maar dit was nie te vinde nie; daarom is hulle onbevoeg verklaar vir die priesterskap.
64 Esses procuraram seus registros de família, mas não conseguiram achá-los e, dessa forma, foram considerados impuros para o sacerdócio.
65 En die goewerneur het aan hulle gesê dat hulle nie mag eet van die hoogheilige gawes nie, totdat die priester sou optree met Urim en Tummim.
65 Por isso o governador determinou que eles não comessem das ofertas santíssimas enquanto não houvesse um sacerdote para consultar o Urim e o Tumim.
66 Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend drie honderd en sestig;
66 O total de todos os registrados foi 42. 360 homens,
67 behalwe hulle slawe en hulle slavinne; die was sewe duisend drie honderd sewe en dertig. En hulle het twee honderd vyf en veertig sangers en sangeresse gehad.
67 além de seus 7. 337 servos e servas; havia entre eles 245 cantores e cantoras.
68 Hulle perde was sewe honderd ses en dertig; hulle muile twee honderd vyf en veertig;
68 Possuíam 736 cavalos, 245 mulas,
69 kamele, vier honderd vyf en dertig; esels, ses duisend sewe honderd en twintig.
69 435 camelos e 6. 720 jumentos.
70 En 'n deel van die familiehoofde het bygedra vir die werk; die goewerneur se bydrae tot die fonds was: in goud duisend dragmes, vyftig komme, vyf honderd en dertig priesterrokke.
70 Alguns dos chefes das famílias contribuíram para o trabalho. O governador deu à tesouraria oito quilos de ouro, 50 bacias e 530 vestes para os sacerdotes.
71 En van die familiehoofde het gegee vir die boufonds: in goud twintig duisend dragmes, en in silwer twee duisend twee honderd mines.
71 Alguns dos chefes das famílias deram à tesouraria, para a realização do trabalho, cento e sessenta quilos de ouro e uma tonelada e trezentos e vinte quilos de prata.
72 En wat die res van die volk gegee het, was: in goud twintig duisend dragmes, en in silwer twee duisend mines, en sewe en sestig priesterrokke.
72 O total dado pelo restante do povo foi de cento e sessenta quilos de ouro, uma tonelada e duzentos quilos de prata e 67 vestes para os sacerdotes.
73 So het dan die priesters en die Leviete en die poortwagters en die sangers en van die volk en die tempelbediendes en die hele Israel in hulle stede gaan woon.
73 Os sacerdotes, os levitas, os porteiros, os cantores e os servidores do templo, e também alguns do povo e os demais israelitas, estabeleceram-se em suas próprias cidades. Quando chegou o sétimo mês e os israelitas tinham se instalado em suas cidades,

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Neemias 7, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.