Jó 27

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê:
1 Jó continuou seu discurso nestes termos:
2 So waar as God leef wat my my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het --
2 Pela vida de Deus que me recusa justiça, pela vida do Todo-poderoso que enche minha alma de amargura,
3 want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus --
3 enquanto em mim houver alento, e o sopro de Deus passar por minhas narinas,
4 my lippe spreek geen onreg nie, en my tong verkondig geen bedrog nie!
4 meus lábios nada pronunciarão de perverso e minha língua não proferirá mentira.
5 Dit is ver van my dat ek julle gelyk sou gee; totdat ek die asem uitblaas, sal ek my onskuld nie prysgee nie.
5 Longe de mim vos dar razão! Até o último suspiro defenderei minha inocência,
6 Aan my geregtigheid hou ek vas en laat dit nie los nie; my hart veroordeel geeneen van my dae nie.
6 mantenho minha justiça, não a abandonarei; minha consciência não acusa nenhum de meus dias.
7 My vyand moet dus verskyn as goddelose en my teëstander as kwaaddoener.
7 Que meu inimigo seja tratado como culpado, e meu adversário como um mentiroso!
8 Want wat is die verwagting van die goddelose as Hy afsny -- as God sy siel wegneem?
8 Que pode esperar o ímpio de sua oração, quando eleva para Deus a sua alma?
9 Sal God sy geroep hoor as benoudheid oor hom kom?
9 Deus escutará seu clamor quando a angústia cair sobre ele?
10 Of sal hy hom kan verlustig in die Almagtige, God altyd kan aanroep?
10 Encontra ele suas delícias no Todo-poderoso, invoca ele Deus em todo o tempo?
11 Ek sal julle onderrig aangaande die hand van God; wat by die Almagtige is, sal ek nie verberg nie.
11 Eu vos ensinarei o proceder de Deus, não vos ocultarei os desígnios do Todo-poderoso.
12 Kyk, julle het dit almal self aanskou, en waarom koester julle dan 'n ydele hoop?
12 Mas todos vós já o sabeis; e por que proferis palavras vãs?
13 D¡t is die deel van die goddelose mens by God en die erfdeel van die tiranne wat hulle van die Almagtige ontvang:
13 Eis a sorte que Deus reserva aos maus, e a parte reservada ao violento pelo Todo-poderoso.
14 as sy kinders baie word, is dit vir die swaard; en sy spruite word nie versadig met brood nie.
14 Se seus filhos se multiplicam, é para a espada, e seus descendentes não terão o que comer.
15 Die wat van hom oorbly, word deur die pes begrawe, en sy weduwees ween nie.
15 Seus sobreviventes serão sepultados na morte, e suas viúvas não os chorarão.
16 As hy silwer ophoop soos stof en klere aanskaf soos modder --
16 Se amontoa prata como poeira, se ajunta vestimentas como argila,
17 hy skaf aan, maar die regverdige trek dit aan; en die onskuldige verdeel die silwer.
17 ele amontoa, mas é o justo quem os veste, é um homem honesto quem herda a prata.
18 Hy het sy huis gebou soos 'n mot en soos 'n skerm wat die oppasser maak.
18 Constrói sua casa como a casa da aranha, como a choupana que o vigia constrói.
19 Ryk gaan hy lê, maar hy doen dit nie weer nie; hy maak sy oë oop en -- is nie meer nie.
19 Deita-se rico: é pela última vez. Quando abre os olhos, já deixou de sê-lo.
20 Verskrikkinge oorval hom soos waterstrome; in die nag voer 'n stormwind hom weg.
20 O terror o invade como um dilúvio, um redemoinho o arrebata durante a noite.
21 Die oostewind tel hom op, en daar gaan hy; en dit storm hom weg uit sy plek.
21 O vento de leste o levanta e o faz desaparecer: varre-o violentamente de seu lugar.
22 En God werp op hom af sonder verskoning, vir sy hand moet hy haastig vlug.
22 Precipitam-se sobre ele sem poupá-lo, é arrastado numa fuga desvairada.
23 Hulle klap oor hom in hul hande en spot hom weg uit sy plek.
23 Sua ruína é aplaudida; de sua própria casa assobiarão sobre ele.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Jó 27, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.