Gênesis 10

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 En dit is die stamboom van die seuns van Noag: Sem, Gam en Jafet -- vir hulle is daar seuns gebore n die vloed.
1 Eis a posteridade dos filhos de Noé: Sem, Cam e Jefet. Estes tiveram filhos depois do dilúvio.
2 Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.
2 Filhos de Jafet: Gomer, Magog, Madai, Javã, Tubal, Mosoc e Tiras.
3 En die seuns van Gomer was: Askenas en Rifat en Tog rma.
3 Filhos de Gomer: Ascenez, Rifat e Togorma.
4 En die seuns van Jawan was: El¡sa en Tarsis, die Kittiërs en Dodaniete --
4 Filhos de Javã: Elisa e Társis, Cetim e Dodanim.
5 uit hulle het verdeeld geraak die kuslande van die nasies, in hulle lande, elkeen na sy taal, volgens hulle geslagte, in hulle nasies.
5 Destes saíram os povos dispersos nas ilhas das nações, em seus diversos países, cada um segundo sua língua e segundo suas famílias e suas nações.
6 En die seuns van Gam was: Kus en Misraim en Put en Kana„n.
6 Filhos de Cam: Cus, Mesraim, Fut e Canaã.
7 En die seuns van Kus was: Seba en H wila en Sabta en Ra,ma en S btega. En die seuns van Ra,ma: Skeba en Dedan.
7 Filhos de Cus: Saba, Hevila, Sabata, Regma e Sabataca. Filhos de Regma: Saba e Dadã.
8 Kus was ook die vader van Nimrod. Hy het begin om 'n geweldenaar op aarde te wees.
8 Cus gerou Nemrod, que foi o primeiro homem poderoso da terra.
9 Hy was 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE. Daarom sê hulle: Soos Nimrod, 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE.
9 Ele foi um grande caçador diante do Senhor. Donde a expressão: "Como Nemrod, grande caçador diante do Eterno."
10 En die begin van sy ryk was Babel en Ereg en Akkad en Kalne in die land S¡near.
10 Ele estabeleceu o seu reino primeiramente em Babilônia, Arac, Acad e em Calane, na terra de Senaar.
11 Uit hierdie land het hy getrek na Assur en gebou: Ninev, en R,hobot-Ir en Kalag
11 Daí foi para Assur e construiu Nínive, Recobot-Ir, Cale
12 en Resen, tussen Ninev, en Kalag -- dit is die groot stad.
12 e Resem, a grande cidade entre Nínive e Cale.
13 En Misraim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en Naftuhiete
13 Mesraim gerou os ludim, os anamim, os laabim, os neftuim,
14 en die Patrusiete en Kasluhiete -- waaruit die Filistyne voortgekom het -- en Kaftoriete.
14 os fetrusim, os casluim e os caftorim, donde saíram os filisteus.
15 En Kana„n was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het
15 Canaã gerou Sidon, seu primogênito, e Het,
16 en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete
16 assim como os jebuseus, os amorreus, os gergeseus,
17 en die Hewiete en Arkiete en Siniete
17 os heveus, os araceus, os sineus,
18 en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete. En daarna het die geslagte van die Kana„niete hulle versprei.
18 os aradeus, os samareus e os hamateus. Em seguida, as famílias dos cananeus se dispersaram,
19 En die gebied van die Kana„niete was van Sidon af in die rigting van Gerar tot by Gasa, in die rigting van Sodom en Gomorra en Adma en Seboim tot by Lesa.
19 e o território dos cananeus era desde Sidon, na direção de Gerara, até Gaza; e na direção de Sodoma, Gomorra, Adama e Seboim, até Lesa.
20 Dit was die seuns van Gam volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, in hulle nasies.
20 Estes são os filhos de Cam segundo suas famílias, suas línguas, em seus diversos países e suas nações.
21 En ook vir Sem, die stamvader van al die seuns van Heber, die ouer broer van Jafet, is seuns gebore.
21 Nasceram também filhos a Sem, pai de todos os filhos de Heber, e irmão mais velho de Jafet.
22 Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpagsad en Lud en Aram.
22 Filhos de Sem: Elão, Assur, Arfaxad, Lud e Arão.
23 En die seuns van Aram was: Us en Hul en Geter en Mas.
23 Filhos de Arão: Us, Hul, Geter e Mes.
24 En Arpagsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.
24 Arfaxad gerou Salé, Salé gerou Heber.
25 En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en die naam van sy broer was Joktan.
25 Heber teve dois filhos: um se chamava Faleg, porque no seu tempo a terra foi dividida, e o outro se chamava Jetã.
26 En Joktan was die vader van Almodad en Selef en Hasarm wet en Jerag
26 Jetã gerou Elmodad, Salef, Asarmot, Jaré,
27 en Hadoram en Usal en Dikla
27 Adurão, Uzal, Decla,
28 en Obal en Ab¡mael en Skeba
28 Ebal, Abimael, Saba,
29 en Ofir en H wila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.
29 Ofir, Hevila e Jobab. Estes são os filhos de Jetã.
30 En hulle woonplek was van Mesa af in die rigting van Sefar, die berg van die Ooste.
30 A terra que eles habitavam se estendia desde Mesa, na direção de Sefar, até a montanha do Oriente.
31 Dit is die seuns van Sem volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, volgens hulle nasies.
31 Estes são os filhos de Sem, segundo suas famílias, segundo suas línguas, em seus diversos países e suas nações.
32 Dit is die geslagte van die seuns van Noag volgens hulle afstamming, in hulle nasies; en uit hulle het die nasies op die aarde hulle verdeel n die vloed.
32 Tais são as famílias dos filhos de Noé, segundo suas gerações e suas nações. É dele que descendem as nações que se espalharam sobre a terra depois do dilúvio.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Gênesis 10, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.