Salmos 76

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
1 Conhecido é Deus em Judá; grande, o seu nome em Israel.
2 God is bekend in Juda, sy Naam is groot in Israel.
2 Em Salém, está o seu tabernáculo, e, em Sião, a sua morada.
3 Ook het in Salem sy tent verrys en in Sion sy woning.
3 Ali, despedaçou ele os relâmpagos do arco, o escudo, a espada e a batalha.
4 Daar het Hy die blitspyle van die boog verbreek, skild en swaard en oorlog. Sela.
4 Tu és ilustre e mais glorioso do que os montes eternos.
5 Glansryk is U, heerlik van die roofberge af!
5 Despojados foram os de ânimo forte; jazem a dormir o seu sono, e nenhum dos valentes pode valer-se das próprias mãos.
6 Geplunder is die sterkes van hart; hulle het hul slaap gesluimer, en geeneen van die dapper manne het hulle hande gevind nie.
6 Ante a tua repreensão, ó Deus de Jacó, paralisaram carros e cavalos.
7 Deur u dreiging, o God van Jakob, het strydwa en perd saam bedwelmd geraak.
7 Tu, sim, tu és terrível; se te iras, quem pode subsistir à tua vista?
8 U, vreeslik is U, en wie kan voor u aangesig bestaan as u toorn uitgebreek het?
8 Desde os céus fizeste ouvir o teu juízo; tremeu a terra e se aquietou,
9 Uit die hemel het U 'n oordeel laat hoor; die aarde het gevrees en stil geword,
9 ao levantar-se Deus para julgar e salvar todos os humildes da terra.
10 toe God opgestaan het vir die gerig, om al die ootmoediges van die land te verlos. Sela.
10 Pois até a ira humana há de louvar-te; e do resíduo das iras te cinges.
11 Want die grimmigheid van die mens moet U loof; met die oorblyfsel van grimmighede gord U Uself.
11 Fazei votos e pagai-os ao Senhor , vosso Deus; tragam presentes todos os que o rodeiam, àquele que deve ser temido.
12 Doen geloftes en betaal die aan die HERE julle God! Laat almal wat rondom Hom is, geskenke bring aan die Vreeslike, [ (Psalms 76:13) wat die trots van die vorste wegsny, vreeslik is vir die konings van die aarde. ]
12 Ele quebranta o orgulho dos príncipes; é tremendo aos reis da terra.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 76, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.