Salmos 3
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 'n Psalm van Dawid toe hy gevlug het vir sy seun Absalom.
1 Ó Senhor Deus, tenho tantos inimigos! São muitos os que se viram contra mim!
2 — ausente —
2 Eles conversam a meu respeito e dizem: “Deus não o ajudará!”
3 Baie sê van my: Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela.
3 Mas tu, ó Senhor , me proteges como um Tu me dás a vitória e renovas a minha coragem.
4 Maar U, HERE, is 'n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef.
4 Eu chamo o Senhor para me ajudar, e lá do seu ele me responde.
5 Luid roep ek die HERE aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela.
5 Eu me deito, e durmo tranquilo, e depois acordo porque o
6 Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die HERE ondersteun my.
6 Não tenho medo dos milhares de inimigos que me ameaçam de todos os lados.
7 Ek sal nie vrees vir tien duisende van mense wat rondom teen my gereed staan nie.
7 Vem, ó Senhor ! Salva-me, meu Deus! Tu atacas os meus inimigos; tu humilhas os maus e acabas com o seu poder.
8 Staan op, HERE; verlos my, my God! Want U het al my vyande op die kakebeen geslaan; U het die tande van die goddelose stukkend gebreek. [ (Psalms 3:9) Die heil behoort aan die HERE; laat u seën wees oor u volk! Sela. ]
8 És tu que dás a vitória. Ó
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.