Salmos 34
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA
1 'n Psalm van Dawid, toe hy hom kranksinnig gehou het voor Abim,leg en die hom weggejaag het, sodat hy heengegaan het.
1 Bendirei o Senhor em todo o tempo, o seu louvor estará sempre nos meus lábios.
2 — ausente —
2 Gloriar-se-á no Senhor a minha alma; os humildes o ouvirão e se alegrarão.
3 Bet. My siel sal hom beroem in die HERE; die ootmoediges sal dit hoor en bly wees.
3 Engrandecei o Senhor comigo, e todos, à uma, lhe exaltemos o nome.
4 Gimel. Maak die HERE saam met my groot, en laat ons saam sy Naam verhef!
4 Busquei o Senhor , e ele me acolheu; livrou-me de todos os meus temores.
5 Dalet. Ek het die HERE gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered.
5 Contemplai-o e sereis iluminados, e o vosso rosto jamais sofrerá vexame.
6 He. Hulle het Hom aangesien en gestraal van vreugde, en hulle aangesig hoef nie rooi van skaamte te word nie.
6 Clamou este aflito, e o Senhor o ouviu e o livrou de todas as suas tribulações.
7 Sajin. Hierdie ellendige het geroep, en die HERE het gehoor, en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.
7 O anjo do Senhor acampa-se ao redor dos que o temem e os livra.
8 Get. Die Engel van die HERE trek 'n laer rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit.
8 Oh! Provai e vede que o Senhor é bom; bem-aventurado o homem que nele se refugia.
9 Tet. Smaak en sien dat die HERE goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil!
9 Temei o Senhor , vós os seus santos, pois nada falta aos que o temem.
10 Jod. Vrees die HERE, o sy heiliges, want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie.
10 Os leõezinhos sofrem necessidade e passam fome, porém aos que buscam o
11 Kaf. Die jong leeus ly armoede en het honger; maar die wat die HERE soek, het geen gebrek aan enigiets nie.
11 Vinde, filhos, e escutai-me; eu vos ensinarei o temor do
12 Lamed. Kom, kinders, luister na my; ek wil julle die vrees van die HERE leer.
12 Quem é o homem que ama a vida e quer longevidade para ver o bem?
13 Mem. Wie is die man wat lus het in die lewe, wat dae liefhet om die goeie te sien?
13 Refreia a língua do mal e os lábios de falarem dolosamente.
14 Noen. Bewaar jou tong vir wat verkeerd is, en jou lippe dat hulle nie bedrog spreek nie.
14 Aparta-te do mal e pratica o que é bom; procura a paz e empenha-te por alcançá-la.
15 Samek. Wyk af van wat verkeerd is, en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na.
15 Os olhos do Senhor repousam sobre os justos, e os seus ouvidos estão abertos ao seu clamor.
16 Ajin. Die oë van die HERE is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep.
16 O rosto do Senhor está contra os que praticam o mal, para lhes extirpar da terra a memória.
17 Pe. Die aangesig van die HERE is teen die kwaaddoeners, om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei.
17 Clamam os justos, e o Senhor os escuta e os livra de todas as suas tribulações.
18 Sade. Hulle roep, en die HERE hoor, en Hy red hulle uit al hul benoudhede.
18 Perto está o Senhor dos que têm o coração quebrantado e salva os de espírito oprimido.
19 Kof. Die HERE is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees.
19 Muitas são as aflições do justo, mas o
20 Resj. Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit die almal red die HERE hom.
20 Preserva-lhe todos os ossos, nem um deles sequer será quebrado.
21 Sjin. Hy bewaar al sy bene: nie een daarvan word gebreek nie.
21 O infortúnio matará o ímpio, e os que odeiam o justo serão condenados.
22 Tau. Die onheil maak die goddelose dood; en die wat die regverdige haat, moet daarvoor boet. [ (Psalms 34:23) Die HERE verlos die siel van sy knegte; en almal wat by Hom skuil, hoef nie te boet nie. ]
22 O Senhor resgata a alma dos seus servos, e dos que nele confiam nenhum será condenado.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 34, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.