Salmos 21

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA

Sair da comparação
NAA Nova Almeida Atualizada 2017
1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
1 Na tua força, Senhor , o rei se alegra! E como exulta com a tua salvação!
2 o HERE, die koning is bly oor u sterkte, en hoe baie juig hy oor u hulp!
2 Tu lhe satisfizeste o desejo do coração e não lhe negaste as súplicas dos seus lábios.
3 U het hom die wens van sy hart gegee en die begeerte van sy lippe nie geweier nie. Sela.
3 Pois o supres das bênçãos de bondade; e lhe pões na cabeça uma coroa de ouro puro.
4 Want U kom hom tegemoet met seëninge van die goeie; op sy hoof sit U 'n kroon van fyn goud.
4 Ele te pediu vida, e tu lhe deste; sim, longevidade para todo o sempre.
5 Die lewe het hy van U begeer; U het hom dit gegee: lengte van dae, vir ewig en altyd.
5 Grande é a glória dele por causa da tua salvação; de esplendor e majestade o cobriste.
6 Groot is sy eer deur u hulp; majesteit en heerlikheid het U op hom gelê.
6 Pois o puseste por bênção para sempre e o encheste de alegria com a tua presença.
7 Want U maak hom baie geseënd vir ewig; U maak hom bly met vreugde by u aangesig.
7 O rei confia no Senhor e pela misericórdia do Altíssimo jamais vacilará.
8 Want die koning vertrou op die HERE, en deur die goedertierenheid van die Allerhoogste sal hy nie wankel nie.
8 A mão dele alcançará todos os seus inimigos, a sua mão direita apanhará os que o odeiam.
9 U hand sal al u vyande vind; u regterhand sal u haters vind.
9 Tu os farás como uma fornalha ardente, quando te manifestares; o os consumirá, o fogo os devorará.
10 U sal hulle maak soos 'n vurige oond as U verskyn; die HERE sal hulle verslind in sy toorn, en vuur sal hulle verteer.
10 Destruirás da terra a sua posteridade e a sua descendência, de entre os filhos dos homens.
11 U sal hulle vrug van die aarde af verdelg en hulle nageslag van die mensekinders af weg.
11 Se contra ti planejarem o mal e armarem ciladas, não obterão êxito;
12 Want hulle het U met onheil bedreig; hulle het 'n listige plan uitgedink sonder om iets uit te rig.
12 porque tu os porás em fuga e mirarás o rosto deles com o teu arco.
13 Want U sal hulle dwing om te vlug; met u boogsnare sal u mik op hulle gesig. [ (Psalms 21:14) Verhef U, HERE, in u sterkte; ons wil u heldekrag eer met psalmgesang! ]
13 Exalta-te, Senhor , na tua força! Nós cantaremos e louvaremos o teu poder.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 21, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.