Salmos 149
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Halleluja! Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied, sy lof in die vergadering van die gunsgenote!
1 Louvado seja o S enhor ! Cantem ao S cantem louvores a ele na congregação dos fiéis.
2 Laat Israel hom verheug in sy Maker; laat die kinders van Sion juig oor hulle Koning!
2 Ó Israel, alegre-se em seu Criador! Ó povo de Sião, exulte em seu Rei!
3 Laat hulle sy Naam loof in koordans, Hom psalmsing met tamboeryn en siter.
3 Louvem o nome dele com danças, acompanhadas de tamborins e harpas.
4 Want die HERE het 'n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil.
4 Pois o S enhor tem prazer em seu povo; ele coroa os humildes com vitória.
5 Laat die gunsgenote juig in heerlikheid; laat hulle jubel op hul bedde.
5 Alegrem-se os fiéis porque ele os honra; cantem de alegria em suas camas.
6 Lofverheffinge van God is in hulle keel, en 'n tweesnydende swaard in hulle hand;
6 Louvores a Deus estejam em seus lábios,
7 om wraak te oefen onder die heidene, strafgerigte onder die volke;
7 para se vingarem das nações e castigarem os povos,
8 om hulle konings met kettings te bind en hulle edeles met ysterboeie;
8 para prenderem seus reis com algemas e seus líderes, com correntes de ferro,
9 om 'n vonnis wat opgeskrywe is, aan hulle te voltrek. 'n Eer is dit vir al sy gunsgenote! Halleluja!
9 para executarem a sentença escrita contra eles; esse é o glorioso privilégio de seus fiéis. Louvado seja o S
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 149, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.