Números 34
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
1 Então o S enhor disse a Moisés:
2 Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land Kana„n kom, sal dit die land wees wat aan julle as erfdeel sal val; die land Kana„n volgens sy grense.
2 “Dê as seguintes instruções ao povo de Israel. Quando entrarem na terra de Canaã, que eu lhes dou como sua propriedade especial, estas serão as fronteiras.
3 Julle suidekant dan moet van die woestyn Sin af langs Edom wees; en julle suidelike grens moet aan die oostekant van die einde van die Soutsee af wees;
3 A região sul se estenderá desde o deserto de Zim, ao longo da divisa com Edom. A fronteira sul começará no leste, na extremidade do mar Morto.
4 en julle grens moet suid van Skerpioennek swaai en oorloop na Sin toe, totdat dit doodloop suid van Kades-Barn,a; dan moet dit aanloop na Hasar-Addar en oor na Asmon toe.
4 Ela se estenderá pelo sul, passando pela ladeira do Escorpião, em direção a Zim. Seu extremo ao sul será Cades-Barneia, de onde seguirá até Hazar-Adar e, de lá, até Azmom.
5 Verder moet die grens swaai van Asmon af na die spruit van Egipte toe, sodat dit by die see doodloop.
5 De Azmom, a fronteira fará uma curva em direção ao ribeiro do Egito e terminará no mar Mediterrâneo.
6 Aangaande die westelike grens, dit moet vir julle die Groot See saam met sy gebied wees; dit moet julle westelike grens wees.
6 “A fronteira oeste será o litoral do mar Mediterrâneo.
7 En dit moet julle noordelike grens wees: van die Groot See af moet julle jul grenslyn trek na die berg Hor.
7 “A fronteira norte começará no mar Mediterrâneo e se estenderá para o leste até o monte Hor
8 Van die berg Hor af moet julle die grenslyn trek tot by die ingang na Hamat; en die grens moet doodloop by Sedad.
8 e, de lá, até Lebo-Hamate, seguindo em direção a Zedade,
9 Dan moet die grens aanloop na Sifron toe, en dit moet doodloop by Hasar-Enan. Dit moet julle noordelike grens wees.
9 e continuando até Zifrom e, daí, até Hazar-Enã. Essa será a fronteira norte.
10 Verder moet julle as jul oostelike grens die lyn trek van Hasar-Enan af na Sefam toe.
10 “A fronteira leste começará em Hazar-Enã, se estenderá para o sul até Sefã
11 En die grens moet afloop van Sefam af na Ribla toe, oos van Ajin; dan moet die grens afloop en skrams oor die hange van die meer Kinn,ret gaan, aan die oostekant.
11 e descerá até Ribla, do lado leste de Aim. De lá, descerá beirando o lado leste do mar da Galileia
12 Verder moet die grens afloop na die Jordaan totdat dit doodloop by die Soutsee. Dit moet vir julle die land wees volgens sy grense rondom.
12 e, depois, acompanhando o rio Jordão até o mar Morto. Essas são as fronteiras de sua terra”.
13 En Moses het aan die kinders van Israel bevel gegee en gesê: Dit is die land wat julle deur die lot as erfdeel sal verwerwe, wat die HERE beveel het om aan die nege stamme en aan die halwe stam te gee.
13 Então Moisés disse aos israelitas: “Este território é a herança que vocês repartirão entre si por sorteio. O S enhor ordenou que a terra seja dividida entre as nove tribos e meia restantes.
14 Want die stam van die kinders van die Rubeniete volgens hulle families en die stam van die kinders van die Gadiete volgens hulle families en die halwe stam van Manasse het al ontvang -- hulle het hul erfdeel ontvang.
14 As famílias das tribos de Rúben e Gade e da metade da tribo de Manassés já receberam suas porções de terra
15 Die twee stamme en die halwe stam het hulle erfdeel aan die oostekant van die Jordaan van J,rigo, teen sonop, ontvang.
15 do lado leste do Jordão, do lado oposto de Jericó, na direção do nascer do sol”.
16 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
16 O S enhor disse a Moisés:
17 Dit is die name van die manne wat vir julle die land as erfenis moet verdeel: die priester Ele sar en Josua, die seun van Nun.
17 “O sacerdote Eleazar e Josué, filho de Num, são os homens escolhidos para repartir a terra entre o povo.
18 Daarby moet julle uit elke stam een owerste neem om die land as erfenis te verdeel.
18 Nomeiem um líder de cada tribo para ajudá-los com a tarefa.
19 En dit is die name van die manne: van die stam van Juda -- Kaleb, die seun van Jefunne;
19 Estas são as tribos e os nomes dos líderes: da tribo de Judá, Calebe, filho de Jefoné;
20 en van die stam van S¡meon se kinders -- S,muel, die seun van Ammihud;
20 da tribo de Simeão, Samuel, filho de Amiúde;
21 van die stam van Benjamin -- El¡dad, die seun van Kislon;
21 da tribo de Benjamim, Elidade, filho de Quislom;
22 en van die stam van Dan se kinders as owerste -- Bukki, die seun van Jogli;
22 da tribo de Dã, Buqui, filho de Jogli;
23 van die kinders van Josef: van die stam van Manasse se kinders as owerste -- H nniël, die seun van Efod;
23 da tribo de Manassés, filho de José, Haniel, filho de Éfode;
24 en van die stam van Efraim se kinders as owerste -- K,muel, die seun van Siftan;
24 da tribo de Efraim, filho de José, Quemuel, filho de Siftã;
25 en van die stam van S,bulon se kinders as owerste -- El¡safan, die seun van Parnag;
25 da tribo de Zebulom, Elisafã, filho de Parnaque;
26 en van die stam van Issaskar se kinders as owerste -- P ltiël, die seun van Assan;
26 da tribo de Issacar, Paltiel, filho de Azã;
27 en van die stam van Aser se kinders as owerste -- Ah¡hud, die seun van Selomi;
27 da tribo de Aser, Aiúde, filho de Selomi;
28 en van die stam van N ftali se kinders as owerste -- Ped el, die seun van Ammihud.
28 da tribo de Naftali, Pedael, filho de Amiúde.
29 Dit is hulle aan wie die HERE bevel gegee het om die erfenis vir die kinders van Israel in die land Kanaän te verdeel.
29 Esses são os homens que o S enhor nomeou para repartir as porções da terra de Canaã entre os israelitas”.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Números 34, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.