Josué 12

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 En dit is die konings van die land wat die kinders van Israel verslaan en wie se land hulle in besit geneem het oos van die Jordaan, teen sonop; van die Arnonrivier af tot by die berg Hermon, en die hele Vlakte teen die ooste:
1 São estes os reis que os israelitas derrotaram, e de cujo território se apossaram a leste do Jordão, desde o ribeiro do Arnom até o monte Hermom, inclusive todo o lado leste da Arabá:
2 Sihon, die koning van die Amoriete wat in Hesbon gewoon het, wat geheers het van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê: van die middel van die rivier af en oor die helfte van G¡lead tot by die Jabbokrivier, die grens van die kinders van Ammon;
2 Seom, rei dos amorreus, que reinou em Hesbom. Governou desde Aroer, na borda do ribeiro do Arnom, desde o meio do ribeiro, até o rio Jaboque, que é a fronteira dos amonitas. Esse território incluía a metade de Gileade.
3 en oor die Vlakte tot by die K¡nnerotsee, na die ooste toe, en tot by die See van die Vlakte, die Soutsee, oostelik in die rigting van Bet-Haj,simot en teen die suide onderaan die hange van Pisga;
3 Também governou a Arabá oriental, desde o mar de Quinerete até o mar da Arabá, o mar Salgado, até Bete-Jesimote, e mais ao sul, ao pé das encostas do Pisga.
4 en die grondgebied van Og, die koning van Basan, uit 'n oorblyfsel van die Refa‹ete, wat in Astarot en Edr,‹gewoon het,
4 Tomaram o território de Ogue, rei de Basã, um dos últimos refains, que reinou em Asterote e Edrei.
5 en wat geheers het oor die gebergte Hermon en oor Salka en oor die hele Basan tot by die grens van die Gesuriete en die Ma„gatiete, en tot die helfte van G¡lead, die grondgebied van Sihon, die koning van Hesbon.
5 Ele governou o monte Hermom, Salcá, toda a Basã, até a fronteira do povo de Gesur e de Maaca, e metade de Gileade, até a fronteira de Seom, rei de Hesbom.
6 Moses, die kneg van die HERE, en die kinders van Israel het hulle verslaan; en Moses, die kneg van die HERE, het dit as 'n besitting gegee aan die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse.
6 Moisés, servo do Senhor, e os israelitas os derrotaram. E Moisés, servo do Senhor, deu a terra deles como propriedade às tribos de Rúben, de Gade e à metade da tribo de Manassés.
7 En dit is die konings van die land wat Josua en die kinders van Israel verslaan het, duskant die Jordaan na die weste toe: van Ba„l-Gad in die laagte van die L¡banon af tot by die Kaal Berg wat oploop na Se‹r toe; en Josua het dit as 'n besitting aan die stamme van Israel gegee volgens hulle afdelings --
7 São estes os reis que Josué e os israelitas derrotaram no lado ocidental do Jordão, desde Baal-Gade, no vale do Líbano, até o monte Halaque, que se ergue na direção de Seir. Josué deu a terra deles por herança às tribos de Israel, repartindo-a entre elas —
8 op die Gebergte en in die Laeveld en in die Vlakte en aan die hange en in die woestyn en in die Suidland: die Hetiete, Amoriete en Kana„niete, die Feresiete, Hewiete en Jebusiete:
8 a serra central, a Sefelá, a Arabá, as encostas das montanhas, o deserto e o Neguebe — as terras dos hititas, dos amorreus, dos cananeus, dos ferezeus, dos heveus e dos jebuseus:
9 die koning van J,rigo, een; die koning van Ai wat langsaan Bet-el lê, een ;
9 o rei de Jericó, o rei de Ai, próxima a Betel,
10 die koning van Jerusalem, een; die koning van Hebron, een;
10 o rei de Jerusalém, o rei de Hebrom,
11 die koning van Jarmut, een; die koning van Lagis, een;
11 o rei de Jarmute, o rei de Láquis,
12 die koning van Eglon, een; die koning van Geser, een;
12 o rei de Eglom, o rei de Gezer,
13 die koning van Debir, een; die koning van Geder, een;
13 o rei de Debir, o rei de Geder,
14 die koning van Horma, een; die koning van Arad, een;
14 o rei de Hormá, o rei de Arade,
15 die koning van Libna, een; die koning van Adullam, een;
15 o rei de Libna, o rei de Adulão,
16 die koning van Makk,da, een; die koning van Bet-el, een;
16 o rei de Maquedá, o rei de Betel,
17 die koning van Tappuag, een; die koning van Hefer, een;
17 o rei de Tapua, o rei de Héfer,
18 die koning van Afek, een; die koning van Lass ron, een;
18 o rei de Afeque, o rei de Lasarom,
19 die koning van Madon, een; die koning van Hasor, een;
19 o rei de Madom, o rei de Hazor,
20 die koning van Simron-Meron, een; die koning van Agsaf, een;
20 o rei de Sinrom-Merom, o rei de Acsafe,
21 die koning van T änag, een; die koning van Meg¡ddo, een;
21 o rei de Taanaque, o rei de Megido,
22 die koning van Kedes, een; die koning van Jokneam, by die Karmel, een;
22 o rei de Quedes, o rei de Jocneão do Carmelo,
23 die koning van Dor, op die hoëveld van Dor, een; die koning van die heidene by Gilgal, een;
23 o rei de Dor em Nafote-Dor, o rei de Goim de Gilgal,
24 die koning van Tirsa, een -- al die konings saam, een en dertig.
24 e o rei de Tirza. Trinta e um reis ao todo.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Josué 12, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.