Esdras 2

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 En dit is die inwoners van die provinsie Juda wat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballinge wat Nebukadn,sar, die koning van Babel, na Babel weggevoer het, wat na Jerusalem en Juda teruggekeer het, elkeen na sy stad;
1 Entre os cativos que Nabucodonosor, rei de Babilônia, havia deportado para Babilônia foram os seguintes os habitantes da província que se puseram a caminho para voltar a Jerusalém e à Judéia, cada um à sua cidade.
2 wat saam met Serubb bel, J,sua, Nehem¡a, Ser ja, Reël ja, Mordegai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Rehum, Ba„na gekom het; die aantal manne van die volk van Israel was:
2 Voltaram com Zorobabel, Josué, Neemias, Saraías, Raelaías, Mardoqueu, Belsã, Mesfar, Beguai, Reum e Baana. Número dos homens do povo de Israel:
3 die kinders van Parhos, twee duisend een honderd twee en sewentig;
3 filhos de Faros: 2.172;
4 die kinders van Sef tja, drie honderd twee en sewentig;
4 filhos de Safatias: 372;
5 die kinders van Arag, sewe honderd vyf en sewentig;
5 filhos de Area: 775;
6 die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van J,sua en Joab, twee duisend agt honderd en twaalf;
6 filhos de Faat-Moab, descendente de Josué e de Joab: 2.812;
7 die kinders van Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;
7 filhos de Elão: 1.254;
8 die kinders van Sattu, nege honderd vyf en veertig;
8 filhos de Zetua: 945;
9 die kinders van Sakkai, sewe honderd en sestig;
9 filhos de Zacai: 760;
10 die kinders van Bani, ses honderd twee en veertig;
10 filhos de Bani: 642;
11 die kinders van B,bai, ses honderd drie en twintig;
11 filhos de Bebai: 623;
12 die kinders van Asgad, duisend twee honderd twee en twintig;
12 filhos de Azgad: 1.222;
13 die kinders van Adon¡kam, ses honderd ses en sestig;
13 filhos de Adonicão: 666;
14 die kinders van Bigwai, twee duisend ses en vyftig;
14 filhos de Beguai: 2.056;
15 die kinders van Adin, vier honderd vier en vyftig;
15 filhos de Adin: 454;
16 die kinders van Ater, van Hisk¡a, agt en negentig;
16 filhos de Ater de Azequias: 98;
17 die kinders van B,sai, drie honderd drie en twintig;
17 filhos de Besai: 323;
18 die kinders van Jora, honderd en twaalf;
18 filhos de Jora: 112;
19 die kinders van Hasum, twee honderd drie en twintig;
19 filhos de Hasum: 223;
20 die kinders van Gibbar, vyf en negentig;
20 homens de Gabaon: 95;
21 die kinders van Betlehem, honderd drie en twintig;
21 filhos de Belém: 123;
22 die manne van Netofa, ses en vyftig;
22 homens de Netofa: 56;
23 die manne van Anatot, honderd agt en twintig;
23 homens de Anatot: 128;
24 die kinders van Asm wet, twee en veertig;
24 filhos de Bet-Azmavet: 42;
25 die kinders van Kirjat-Arim, Kef¡ra en B,ërot, sewe honderd drie en veertig;
25 filhos de Cariatiarim, de Cafira e de Berot: 743;
26 die kinders van Rama en Geba, ses honderd een en twintig;
26 filhos de Ramá e de Geba: 621;
27 die manne van Migmas, honderd twee en twintig;
27 homens de Macmas: 122;
28 die manne van Bet-el en Ai, twee honderd drie en twintig;
28 filhos de Betel e de Hai: 223;
29 die kinders van Nebo, twee en vyftig;
29 filhos de Nebo: 52;
30 die kinders van Magbis, honderd ses en vyftig;
30 filhos de Megbis: 156;
31 die kinders van die ander Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;
31 filhos do outro Elão: 1.254;
32 die kinders van Harim, drie honderd en twintig;
32 filhos de Harim: 320;
33 die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd vyf en twintig;
33 filhos de Lod, de Hadid e de Ono: 725;
34 die kinders van J,rigo, drie honderd vyf en veertig;
34 filhos de Jericó: 345;
35 die kinders van S,na„, drie duisend ses honderd en dertig.
35 filhos de Senaa: 3.630
36 Die priesters: die kinders van Jed ja, van die huis van J,sua, nege honderd drie en sewentig;
36 Sacerdotes: filhos de Iedaiá, da casa de Josué: 973;
37 die kinders van Immer, duisend twee en vyftig;
37 filhos de Emmer: 1.052;
38 die kinders van Pasgur, duisend twee honderd sewe en veertig;
38 filhos de Pasur: 1.247;
39 die kinders van Harim, duisend en sewentien.
39 filhos de Harim: 1.017.
40 Die Leviete: die kinders van J,sua en K dmiël, van die kinders van Hod wja, vier en sewentig.
40 Levitas: filhos de Josué e de Cadmiel, descendentes de Hodaías: 74.
41 Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en twintig.
41 Cantores: filhos de Asaf: 128.
42 Die kinders van die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hat¡ta, die kinders van Sobai, almal saam honderd nege en dertig.
42 Porteiros: filhos de Selum, filhos de Ater, filhos de Telmon, filhos de Acub, filhos de Hatita, filhos de Sobai: ao todo, 139.
43 Die tempelbediendes: die kinders van S¡ha, die kinders van Hasufa, die kinders van T bbaot;
43 Natineus: filhos de Siha, filhos de Hasufa, filhos de Tabaot;
44 die kinders van Keros, die kinders van S¡aha, die kinders van Padon;
44 filhos de Ceros, filhos de Sia, filhos de Fadon;
45 die kinders van Leb na, die kinders van Hag ba die kinders van Akkub;
45 filhos de Lebana, filhos de Hagaba, filhos de Acub;
46 die kinders van Hagab, die kinders van Samlai, die kinders van Hanan;
46 filhos de Hagab, filhos de Selmai, filhos de Hanã;
47 die kinders van Giddel, die kinders van Gahar, die kinders van Re ja;
47 filhos de Gadel, filhos de Gaer, filhos de Reaia;
48 die kinders van Resin, die kinders van Nekoda, die kinders van Gassam;
48 filhos de Rasin, filhos de Necoda, filhos de Gazão;
49 die kinders van Ussa, die kinders van Pas,ag, die kinders van B,sai;
49 filhos de Aza, filhos de Fazea, filhos de Besai;
50 die kinders van Asna, die kinders van die Meniete, die kinders van die Nefisiete;
50 filhos de Azena, filhos de Munim, filhos de Nefusim;
51 die kinders van Bakbuk, die kinders van Hakufa, die kinders van Harhur;
51 filhos de Bacbuc, filhos de Hacufa, filhos de Harur,
52 die kinders van Baslut, die kinders van Meh¡da, die kinders van Harsa;
52 filhos de Baslut, filhos de Maida, filhos de Harsa;
53 die kinders van Barkos, die kinders van S¡sera, die kinders van Temag;
53 filhos de Bercos, filhos de Sisara, filhos de Tema;
54 die kinders van Nes¡ag, die kinders van Hat¡fa;
54 filhos de Nasia, filhos de Hatifa.
55 die kinders van die dienaars van Salomo: die kinders van Sotai, die kinders van Hassof,ret, die kinders van Peruda;
55 Os filhos dos escravos de Salomão: filhos de Sotai, filhos de Soferet, filhos de Faruda;
56 die kinders van J äla, die kinders van Darkon, die kinders van Giddel;
56 filhos de Jala, filhos de Darcon, filhos de Gadel; filhos de Safatia,
57 die kinders van Sef tja, die kinders van Hattil, die kinders van Pog,ret-Hasseb im, die kinders van Ami --
57 filhos de Hatil, filhos de Poceret-Asebaim, filhos de Ami.
58 al die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo was drie honderd twee en negentig.
58 Total dos natineus e dos filhos dos escravos de Salomão: 392.
59 En dit is hulle wat uit Tel-Melag, Tel-Harsa, Kerub, Addan, Immer opgetrek het, maar wat nie hulle familie en hulle afkoms kon aanwys of hulle van Israel afkomstig was nie --
59 Eis descritos, também, aqueles que, de Tel-Mela, de Tel-Harsa, de Querub-Adon e de Imer, não se pôde saber se pertenciam ao povo de Israel pela família ou raça de que descendiam:
60 die kinders van Del ja, die kinders van Tob¡a, die kinders van Nekoda, ses-- honderd twee en vyftig.
60 filhos de Dalaías, filhos de Tobias, filhos de Necoda: 652;
61 En van die kinders van die priesters: die kinders van Hab ja, die kinders van Hakkos, die kinders van Bars¡llai, wat uit die dogters van Bars¡llai, die Gileadiet, 'n vrou geneem het en na hulle naam genoem is.
61 e entre os sacerdotes: filhos de Hobaia, filhos de Acos, filhos de Berzelai, que assim foi chamado por ter tomado como esposa uma das filhas de Berzelai, o galaadita.
62 Hulle het hul stamboom gesoek onder die wat in die register opgeneem is, maar dit was nie te vinde nie; daarom is hulle onbevoeg verklaar vir die priesterskap.
62 Eles procuraram esclarecer a sua genealogia, mas não a puderam encontrar. Assim, foram excluídos do sacerdócio.
63 En die goewerneur het aan hulle gesê dat hulle nie mag eet van die hoogheilige gawes nie, totdat 'n priester sou optree met Urim en Tummim.
63 O governador proibiu-os de comer das coisas sagradas, até que conseguissem encontrar um sacerdote {qualificado para consultar Deus} pelo Urim e o Tumim.
64 Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend drie honderd en sestig,
64 O total do povo reunido era de 43.360 pessoas,
65 behalwe hulle slawe en hulle slavinne; die was sewe duisend drie honderd sewe en dertig. En hulle het twee honderd sangers en sangeresse gehad.
65 sem contar seus escravos e escravas, em número de 7.337. Tinham consigo também 200 cantores e cantoras.
66 Hulle perde was sewe honderd ses en dertig; hulle muile, twee honderd vyf en veertig;
66 Possuíam 736 cavalos, 245 jumentos,
67 hulle kamele, vier honderd vyf en dertig; esels, ses duisend sewe honderd en twintig.
67 435 camelos, e 6.720 jumentas.
68 En van die familiehoofde het, toe hulle by die huis van die HERE kom wat in Jerusalem is, vrywillig gegee vir die huis van God om dit weer op te rig op sy plek.
68 Vários chefes de família, chegando ao templo do Senhor, fizeram ofertas voluntárias para a casa de Deus, a fim de que a mesma fosse restaurada.
69 Na hul vermoë het hulle bygedra tot die fonds van die werk: in goud een en sestig duisend dragmes, en in silwer vyf duisend mines en honderd priesterrokke.
69 Contribuíram para os tesouros da obra, cada um segundo suas posses, com 61.000 dáricos de ouro, 5.000 de prata e 100 vestes sacerdotais.
70 So het dan die priesters en die Leviete en van die volk en die sangers en die poortwagters en die tempelbediendes in hulle stede gaan woon, en die hele Israel in hulle stede.
70 Os sacerdotes, os levitas, as pessoas do povo, os cantores, os porteiros e os natineus estabeleceram-se em suas respectivas cidades. Assim todos os israelitas habitaram cada um em sua localidade.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Esdras 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.