2 Crônicas 11

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 En toe Reh beam in Jerusalem kom, het hy die huis van Juda en Benjamin, honderd en tagtig duisend krygshaftige jongmanne, byeen laat kom om teen Israel oorlog te voer, om die koningskap vir Reh beam terug te win.
1 Quando Roboão chegou a Jerusalém, mobilizou os homens das tribos de Judá e Benjamim, 180 mil dos melhores soldados, para guerrearem contra Israel e recuperarem o reino.
2 Maar die woord van die HERE het tot Sem ja, die man van God, gekom en gesê:
2 O S enhor , porém, disse a Semaías, homem de Deus:
3 Spreek met Reh beam, die seun van Salomo, die koning van Juda, en met die hele Israel in Juda en in Benjamin, en sê:
3 “Diga a Roboão, filho de Salomão, rei de Judá, e a todos os israelitas em Judá e Benjamim:
4 So spreek die HERE: Julle mag nie optrek en teen julle broers oorlog voer nie; julle moet omdraai, elkeen na sy huis, want van My het hierdie saak gekom. Hulle het toe geluister na die woorde van die HERE en omgedraai sonder om teen Jerobeam op te trek.
4 ‘Assim diz o S enhor : Não lutem contra seus compatriotas. Voltem para casa, pois eu mesmo fiz isto acontecer!’”. Eles obedeceram à palavra do S enhor e não lutaram contra Jeroboão.
5 En Reh beam het in Jerusalem gewoon en stede as vestings opgebou in Juda.
5 Roboão permaneceu em Jerusalém e fortificou várias cidades para defender Judá.
6 Hy het naamlik Betlehem opgebou, en Etam en Tekoa;
6 Fortificou Belém, Etã, Tecoa,
7 en Bet-Sur en Sogo en Adullam;
7 Bete-Zur, Socó, Adulão,
8 en Gat en Mar,sa en Sif;
8 Gate, Maressa, Zife,
9 en Ador im en Lagis en As,ka;
9 Adoraim, Laquis, Azeca,
10 en Sorea en Ajalon en Hebron, versterkte stede in Juda en in Benjamin.
10 Zorá, Aijalom e Hebrom. Essas cidades foram fortificadas em Judá e em Benjamim.
11 En hy het die vestings versterk en daarin bevelhebbers aangestel met voorrade voedsel en olie en wyn,
11 Roboão fortaleceu suas defesas, colocou nelas comandantes e armazenou provisões de alimento, azeite e vinho.
12 en in elkeen van die stede groot skilde en spiese; en hy het hulle uitermate versterk; en Juda en Benjamin het aan hom behoort.
12 Também colocou nessas cidades escudos e lanças, fortalecendo-as ainda mais. Assim, apenas Judá e Benjamim permaneceram sob seu controle.
13 En die priesters en die Leviete wat in die hele Israel was, het uit hulle hele grondgebied by hom gestaan.
13 Todos os sacerdotes e levitas que moravam nas tribos do norte de Israel apoiaram Roboão.
14 Want die Leviete het hulle weiveld en hulle besitting verlaat en na Juda en Jerusalem getrek; want Jerobeam en sy seuns het hulle verwerp, sodat hulle geen priesters van die HERE meer kon wees nie.
14 Os levitas abandonaram suas pastagens e seus bens e se mudaram para Judá e Jerusalém, pois Jeroboão e seus filhos não permitiam que eles servissem ao S enhor como sacerdotes.
15 En hy het vir hom priesters aangestel vir die hoogtes en die veldduiwels en die kalwers wat hy gemaak het.
15 Jeroboão nomeou seus próprios sacerdotes para servirem nos santuários idólatras, onde prestavam culto aos ídolos em forma de bodes e bezerros que ele havia feito.
16 En agter hulle aan het uit al die stamme van Israel die wat hulle hart daarop gerig het om die HERE, die God van Israel, te soek, na Jerusalem gekom om aan die HERE, die God van hulle vaders, te offer;
16 De todas as tribos de Israel, aqueles que desejavam sinceramente adorar o S enhor , o Deus de Israel, acompanharam os levitas até Jerusalém, onde podiam oferecer sacrifícios ao S enhor , o Deus de seus antepassados.
17 en hulle het die koninkryk van Juda versterk en Reh beam, die seun van Salomo, drie jaar lank bemoedig; want drie jaar lank het hulle in die weg van Dawid en van Salomo gewandel.
17 Fortaleceram o reino de Judá e, durante três anos, apoiaram Roboão, filho de Salomão, pois durante esse tempo seguiram fielmente os passos de Davi e de Salomão.
18 En Reh beam het Maglat, die dogter van J,rimot, die seun van Dawid, en van Ab¡hail, die dogter van El¡ab, die seun van Isai, vir hom as vrou geneem.
18 Roboão se casou com sua prima Maalate, filha de Jerimote, filho de Davi. A mãe dela era Abiail, filha de Eliabe, filho de Jessé.
19 En sy het vir hom seuns gebaar: Jehus en Sem rja en Saham.
19 Maalate deu à luz três filhos: Jeús, Semarias e Zaão.
20 En n haar het hy M äga, die dogter van Absalom, geneem, en sy het vir hom Ab¡a en Attai en Sisa en S,lomit gebaar.
20 Depois Roboão se casou com Maaca, neta de Absalão. Maaca deu à luz Abias, Atai, Ziza e Selomite.
21 En Reh beam het M äga, die dogter van Absalom, liewer gehad as al sy vroue en sy byvroue; hy het naamlik agttien vroue geneem en sestig byvroue; en hy het die vader van agt en twintig seuns en sestig dogters geword.
21 Roboão amava Maaca mais que a qualquer outra de suas esposas e concubinas. Ao todo, teve 18 esposas e 60 concubinas, que deram à luz 28 filhos e 60 filhas.
22 En Reh beam het Ab¡a, die seun van M äga, as hoof, as vors onder sy broers aangestel; want hy wou hom koning maak.
22 Roboão nomeou Abias, filho de Maaca, como líder entre seus irmãos e, desse modo, deixou claro que ele seria seu sucessor.
23 En hy het verstandig gehandel en van al sy seuns versprei in al die streke van Juda en Benjamin, in al die versterkte stede, en aan hulle voedsel in oorvloed gegee en 'n menigte vroue vir hulle gevra.
23 Com inteligência, espalhou os outros filhos por toda a terra de Judá e de Benjamim e por todas as cidades fortificadas. Deu-lhes grande quantidade de suprimentos e arranjou muitas esposas para eles.
24 Dit het Ben ja, die seun van Jojada, gedoen; en hy het 'n naam gehad onder die drie helde.
24 — ausente —
25 Hy was wel meer geëerd as die dertig, maar tot by die drie het hy nie gekom nie; en Dawid het hom aangestel oor sy lyfwag.
25 — ausente —
26 En die dapper helde was: Asahel, die broer van Joab, lhanan, die seun van Dodo, uit Betlehem;
26 — ausente —
27 Sammot, die Harodiet; Heles, die Peloniet;
27 — ausente —
28 Ira, die seun van Ikkes, die Teko‹et; Abiëser, die Anatotiet;
28 — ausente —
29 S¡bbegai, die Husatiet; Ilai, die Ahohiet;
29 — ausente —
30 M harai, die Netofatiet; Heled, die seun van Ba„na, die Netofatiet;
30 — ausente —
31 Itai, die seun van R¡bai, uit G¡bea van die kinders van Benjamin; Ben ja, die Pireatoniet;
31 — ausente —
32 Hurai, uit Nahale-Ga„s, Ab¡ël, die Arabatiet;
32 — ausente —
33 Asm wet, die Baharumiet; ljagba, die Sa„lboniet.
33 — ausente —
34 Die seuns van Hasem, die Gisoniet, was: Jonatan, die seun van Sage, die Harariet;
34 — ausente —
35 Ah¡am, die seun van Sagar, die Harariet; El¡fal, die seun van Ur;
35 — ausente —
36 Hefer, die Megeratiet; Ah¡a, die Peloniet;
36 — ausente —
37 Hesro, die Karmeliet; N ärai, die seun van sbai;
37 — ausente —
38 Joël, die broer van Natan; Mibhar, die seun van Hagri;
38 — ausente —
39 Selek, die Ammoniet; N grai, die Berotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Seruja;
39 — ausente —
40 Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet;
40 — ausente —
41 Ur¡a, die Hetiet; Sabad, die seun van Aglai;
41 — ausente —
42 Ad¡na, die seun van Sisa, die Rubeniet, 'n hoof van die Rubeniete, en saam met hom was dertig;
42 — ausente —
43 Hanan, die seun van M äga; en Josafat, die Mitniet;
43 — ausente —
44 Uss¡a, die Asteratiet; Sama en Je‹-el, die seuns van Hotam, die Aroëriet;
44 — ausente —
45 Jed¡ael, die seun van Simri; en Joha, sy broer, die Tisiet;
45 — ausente —
46 liël van Mah wim en Jer¡bai en Jos wja, die seuns van Eln äm; en Jitma, die Moabiet:
46 — ausente —
47 liël en Obed en Ja„siël van Mesob ja.
47 — ausente —

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 11, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.