Salmos 99

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA

Sair da comparação
NAA Nova Almeida Atualizada 2017
1 Die HERE is Koning; laat die volke bewe! Hy troon op die g,rubs; laat die aarde sidder!
1 Reina o Senhor ; tremam os povos. Ele está entronizado acima dos querubins; abale-se a terra.
2 Die HERE is groot in Sion, en verhewe is Hy bo al die volke.
2 O Senhor é grande em Sião e está exaltado acima de todos os povos.
3 Laat hulle u grote en gedugte Naam loof! Heilig is Hy!
3 Celebrem eles o teu nome grande e tremendo, porque é santo.
4 Ook die sterkte van die Koning wat die reg liefhet. U het bevestig wat regverdig is; U het reg en geregtigheid gedoen in Jakob.
4 És rei poderoso que ama a justiça; tu estabeleces o direito, executas o juízo e a justiça em Jacó.
5 Verhef die HERE onse God, en buig julle neer voor die voetbank van sy voete. Heilig is Hy!
5 Exaltem o Senhor , nosso Deus, e prostrem-se diante do estrado de seus pés. O
6 Moses en A„ron was onder sy priesters, en Samuel onder die aanroepers van sy Naam. Hulle het die HERE aangeroep, en Hy het hulle verhoor.
6 Moisés e Arão, entre os seus sacerdotes, e, Samuel, entre os que lhe invocam o nome, clamavam ao e ele os ouvia.
7 In die wolkkolom het Hy met hulle gespreek. Hulle het sy getuienisse onderhou en die insetting wat Hy hulle gegee het.
7 Falava-lhes na coluna de nuvem; eles guardavam os seus mandamentos e a lei que lhes tinha dado.
8 o HERE onse God, U het hulle verhoor, U was vir hulle 'n vergewende God en Een wat wraak oefen oor hulle dade.
8 Tu lhes respondeste, ó foste para eles Deus perdoador, ainda que os tenhas castigado por seus atos.
9 Verhef die HERE onse God, en buig julle neer voor sy heilige berg. Want heilig is die HERE onse God.
9 Exaltem o Senhor , nosso Deus, e prostrem-se diante do seu santo monte, porque santo é o nosso Deus.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 99, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.