Salmos 97

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Die HERE is Koning; laat die aarde juig; laat baie eilande bly wees!
1 O S enhor reina! Alegre-se a terra, exultem os litorais mais distantes.
2 Wolke en donkerheid is rondom Hom; geregtigheid en reg is die grondslag van sy troon.
2 Nuvens escuras o cercam; justiça e retidão são a base de seu trono.
3 'n Vuur gaan voor sy aangesig uit en steek sy teëstanders rondom aan die brand.
3 Fogo se espalha adiante dele, queimando todos os seus inimigos.
4 Sy bliksems verlig die wêreld; die aarde sien dit en bewe.
4 Seus relâmpagos iluminam o mundo; a terra os vê e estremece.
5 Berge smelt weg soos was voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die HERE van die hele aarde.
5 Os montes se derretem como cera diante do S enhor , diante do Senhor de toda a terra.
6 Die hemele verkondig sy geregtigheid, en al die volke sien sy heerlikheid.
6 Os céus proclamam sua justiça; todos os povos veem sua glória.
7 Beskaamd staan almal wat die beelde dien, wat hulle op afgode beroem; al die gode buig hulle voor Hom neer.
7 Sejam envergonhados os que adoram ídolos, os que contam vantagem de seus deuses inúteis, pois todos os deuses se prostram diante dele.
8 Sion hoor dit en is bly, en die dogters van Juda juig oor u oordele, o HERE!
8 Sião ouviu e se alegrou, e todas as cidades de Judá exultam, por causa de tua justiça, ó S
9 Want U, HERE, is die Allerhoogste oor die hele aarde; U is hoog verhewe bo al die gode.
9 Pois tu, S enhor , és supremo sobre toda a terra; és exaltado muito acima de todos os deuses.
10 o Liefhebbers van die HERE, haat die kwaad! Hy bewaar die siele van sy gunsgenote, Hy red hulle uit die hand van die goddelose.
10 Vocês que amam o S enhor , odeiem o mal! Ele protege a vida de seus fiéis e os resgata da mão dos perversos.
11 Die lig is vir die regverdige gesaai en vrolikheid vir die opregtes van hart.
11 A luz brilha sobre os justos, e a alegria, sobre os que têm coração íntegro.
12 o Regverdiges, wees bly in die HERE, en loof sy heilige gedenknaam!
12 Alegrem-se no S enhor todos os justos e louvem seu santo nome!

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 97, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.