Salmos 72

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARIB

Sair da comparação
ARIB Almeida Revisada Imprensa Bíblica
1 Van Salomo. o God, gee aan die koning u regte en u geregtigheid aan die seun van die koning.
1 Ó Deus, dá ao rei os teus juízes, e a tua justiça ao filho do rei.
2 Laat hy u volk oordeel met geregtigheid en u ellendiges met reg.
2 Julgue ele o teu povo com justiça, e os teus pobres com eqüidade.
3 Die berge sal vrede dra vir die volk, en die heuwels, deur geregtigheid.
3 Que os montes tragam paz ao povo, como também os outeiros, com justiça.
4 Hy sal aan die ellendiges van die volk reg verskaf, die kinders van die behoeftige verlos en die verdrukker verbrysel.
4 Julgue ele os aflitos do povo, salve os filhos do necessitado, e esmague o opressor.
5 Hulle sal u vrees solank as die son skyn en solank as die maan daar is, van geslag tot geslag.
5 Viva ele enquanto existir o sol, e enquanto durar a lua, por todas as gerações.
6 Hy sal neerdaal soos reën op die grasveld, soos buie -- 'n swaar reën op die aarde.
6 Desça como a chuva sobre o prado, como os chuveiros que regam a terra.
7 In sy dae sal die regverdige bloei en volheid van vrede, totdat die maan nie meer is nie.
7 Nos seus dias floresça a justiça, e haja abundância de paz enquanto durar a lua.
8 En hy sal heers van see tot see en van die Rivier tot by die eindes van die aarde.
8 Domine de mar a mar, e desde o Rio até as extremidades da terra.
9 Die bewoners van dor plekke sal voor hom kniel, en sy vyande sal die stof lek.
9 Inclinem-se diante dele os seus adversários, e os seus inimigos lambam o pó.
10 Die konings van Tarsis en van die eilande sal geskenke aanbied, die konings van Skeba en Seba belasting aanbring.
10 Paguem-lhe tributo os reis de Társis e das ilhas; os reis de Sabá e de Seba ofereçam-lhe dons.
11 Ja, al die konings sal hulle voor hom buig, al die nasies sal hom dien.
11 Todos os reis se prostrem perante ele; todas as nações o sirvam.
12 Want hy sal die behoeftige red wat daar roep om hulp, en die ellendige en wie geen helper het nie.
12 Porque ele livra ao necessitado quando clama, como também ao aflito e ao que não tem quem o ajude.
13 Hy sal hom ontferm oor die arme en behoeftige, en die siele van die behoeftiges sal hy red.
13 Compadece-se do pobre e do necessitado, e a vida dos necessitados ele salva.
14 Hy sal hulle siel verlos van verdrukking en geweld, en hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.
14 Ele os liberta da opressão e da violência, e precioso aos seus olhos é o sangue deles.
15 Mag hy dan lewe! en mag hulle aan hom gee van die goud van Skeba en altyddeur vir hom bid; mag hulle die hele dag hom seën!
15 Viva, pois, ele; e se lhe dê do ouro de Sabá; e continuamente se faça por ele oração, e o bendigam em todo o tempo.
16 Mag daar volheid van koring wees in die land, op die top van die berge; mag die vrug daarvan ruis soos die L¡banon; en mag hulle bloei uit die stad soos die plante van die aarde!
16 Haja abundância de trigo na terra sobre os cumes dos montes; ondule o seu fruto como o Líbano, e das cidades floresçam homens como a erva da terra.
17 Mag sy naam vir ewig wees; mag sy naam uitspruit solank as die son daar is! En mag al die nasies in hom geseënword, hom gelukkig prys!
17 Permaneça o seu nome eternamente; continue a sua fama enquanto o sol durar, e os homens sejam abençoados nele; todas as nações o chamem bem-aventurado.
18 Geloofd sy die HERE God, die God van Israel, wat alleen wonders doen!
18 Bendito seja o Senhor Deus, o Deus de Israel, o único que faz maravilhas.
19 En geloofd sy vir ewig sy heerlike Naam! En laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word! Amen, ja amen.
19 Bendito seja para sempre o seu nome glorioso, e encha-se da sua glória toda a terra. Amém e amém.
20 Hier eindig die gebede van Dawid, die seun van Isai.
20 Findam aqui as orações de Davi, filho de Jessé.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 72, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.