Salmos 6
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente; met basstem. 'n Psalm van Dawid.
1 Ó S enhor , não me repreendas em tua ira, nem me disciplines em tua fúria.
2 o HERE, straf my nie in u toorn nie, en kasty my nie in u grimmigheid nie.
2 Tem compaixão de mim, S enhor , pois estou fraco; cura-me, S
3 Wees my genadig, HERE, want ek is verswak; maak my gesond, HERE, want my gebeente is verskrik.
3 Meu coração está muito angustiado; S
4 Ja, my siel is baie verskrik; en U, HERE, tot hoe lank?
4 Volta-te, S enhor , e livra-me! Salva-me por causa do teu amor.
5 Keer terug, HERE, red my siel; verlos my om u goedertierenheid ontwil.
5 Pois os mortos não se lembram de ti; quem te louvará da sepultura?
6 Want in die dood word aan U nie gedink nie; wie sal U loof in die doderyk?
6 Estou exausto de tanto gemer; à noite inundo a cama de tanto chorar, e de lágrimas a encharco.
7 Ek is moeg van my gesug; elke nag laat ek my bed swem; ek deurweek my bed met my trane.
7 A tristeza me embaça a vista; meus olhos estão cansados por causa de todos os meus inimigos.
8 My oog het dof geword van verdriet; dit het swak geword vanweë al my teëstanders.
8 Afastem-se de mim, todos vocês que praticam o mal, pois o S
9 Gaan weg van my, al julle werkers van ongeregtigheid, want die HERE het die stem van my geween gehoor.
9 O S enhor ouviu minha súplica; o S
10 Die HERE het my smeking gehoor; die HERE neem my gebed aan. [ (Psalms 6:11) Al my vyande sal beskaamd staan en baie verskrik word; hulle sal in 'n oomblik beskaamd omdraai. ]
10 Sejam humilhados e aterrorizados todos os meus inimigos; recuem de repente, envergonhados.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 6, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.