Salmos 68

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Vir die musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. 'n Lied.
1 Levanta-te, ó Deus, e dispersa teus inimigos; fujam de ti todos que te odeiam.
2 God staan op, sy vyande raak verstrooid, en sy haters vlug voor sy aangesig weg!
2 Sopra-os para longe como fumaça e derrete-os como cera no fogo. Que os perversos sejam destruídos na presença de Deus.
3 Soos rook verdryf word, verdryf U hulle; soos was smelt voor die vuur, vergaan die goddelose voor die aangesig van God.
3 Que os justos, porém, se alegrem; exultem na presença de Deus e sejam cheios de alegria.
4 Maar die regverdiges is bly, hulle juig voor die aangesig van God, en hulle is vrolik met blydskap.
4 Cantem louvores a Deus e a seu nome, exaltem aquele que cavalga sobre as nuvens. Seu nome é S alegrem-se em sua presença!
5 Sing tot eer van God, psalmsing tot eer van sy Naam, vul die pad op vir Hom wat deur die woestynvlaktes ry: HERE is sy Naam; en jubel voor sy aangesig!
5 Pai dos órfãos, defensor das viúvas, esse é Deus, cuja habitação é santa.
6 'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees is God in sy heilige woning.
6 Deus dá uma família aos que vivem sós; liberta os presos e os faz prosperar. Os rebeldes, porém, ele faz morar em terra árida.
7 God laat die eensames woon in 'n huisgesin, Hy lei die gevangenes uit in voorspoed; maar die wederstrewiges woon in 'n dor land.
7 Ó Deus, quando conduziste teu povo, quando marchaste através do deserto, Interlúdio
8 o God, toe U uitgetrek het voor u volk, toe U voortgestap het in die wildernis, Sela,
8 a terra tremeu, e o céu derramou chuva, diante de ti, o Deus do Sinai, diante de ti, o Deus de Israel.
9 het die aarde gebewe! Ook het die hemele gedrup voor die aangesig van God; hierdie Sinai voor die aangesig van God, die God van Israel!
9 Enviaste muitas chuvas, ó Deus, para refrescar a terra exausta.
10 Met 'n milde reën het U, o God, u erfdeel besproei; en toe dit moeg was, het U dit versterk.
10 Ali teu povo se estabeleceu, e com farta colheita, ó Deus, proveste aos necessitados.
11 U skare het daarin gewoon; U het dit in u goedheid berei vir die ellendige, o God!
11 O Senhor dá a ordem, e um grande exército
12 Die Here het die woord laat hoor -- die vroue wat die goeie tyding gebring het, was 'n groot skare:
12 Reis inimigos e seus exércitos fogem, enquanto as mulheres repartem em casa os despojos.
13 Die konings van die leërskare vlug, hulle vlug; en sy wat tuis gebly het, verdeel die buit.
13 Mesmo os que viviam entre os currais de ovelhas encontraram pombas com asas de prata e penas de ouro.
14 As julle daar lê tussen die veekrale, is die vlerke van die duif oordek met silwer en sy vleuels met liggroen goud.
14 O Todo-poderoso dispersou os reis, como uma tempestade de neve sobre o monte Zalmom.
15 Toe die Almagtige konings daarin verstrooi het, het dit gesneeu op Salmon.
15 Os montes de Basã são majestosos, com cumes altos que chegam até o céu.
16 'n Berg van God is die berg Basan, 'n berg met toppe is die berg Basan.
16 Ó montes elevados, por que olham com inveja para o monte Sião, onde Deus escolheu habitar, onde o S
17 Waarom kyk julle afgunstig, o berge met toppe, na die berg wat God begeer het vir sy woning? Ja, die HERE sal daar woon tot in ewigheid.
17 Cercado de milhares e milhares de carruagens, o Senhor veio do monte Sinai para seu santuário.
18 Die waens van God is tien duisende, duisend maal duisende; die Here is onder hulle; dit is Sinai in heiligheid.
18 Quando subiste às alturas, levaste muitos prisioneiros; recebeste dádivas do povo, até mesmo dos que se rebelaram contra ti. Agora o S
19 U het opgeklim na die hoogte, U het gevangenes weggevoer, U het geskenke geneem onder die mense; ja, ook wederstrewiges om daar te woon, o HERE God!
19 Louvado seja o Senhor; louvado seja Deus, nosso salvador! A cada dia ele nos carrega em seus braços. Interlúdio
20 Geloofd sy die Here! Dag n dag dra Hy ons; God is ons heil! Sela.
20 O nosso Deus é Deus que salva! O S
21 God is vir ons 'n God van verlossinge, en die HERE Here het uitkomste teen die dood.
21 Deus esmagará a cabeça de seus inimigos, esmagará o crânio dos que insistem em pecar.
22 Gewis, God sal die kop van sy vyande verbrysel, die harige skedel van hom wat in sy sondeskuld rondwandel.
22 O Senhor diz: “De Basã farei descer meus inimigos; das profundezas do mar os farei subir.
23 Die Here het gesê: Ek sal terugbring uit Basan, Ek sal terugbring uit die dieptes van die see;
23 Você, meu povo, lavará os pés no sangue deles, e até seus cães terão sua porção!”.
24 sodat jy jou voet kan steek in bloed, die tong van jou honde van die vyande sy deel kan hê.
24 Já se vê teu cortejo, ó Deus, o cortejo de meu Deus e Rei, entrando no santuário.
25 o God, hulle sien u optogte, die optogte van my God, my Koning in die heiligdom.
25 À frente vão os cantores, atrás vêm os músicos, no meio vêm as moças tocando tamborins.
26 Vooraan gaan die sangers, daaragter die snaarspelers, tussen jongmeisies in wat die tamboeryn slaan.
26 Louvem a Deus, todos vocês, louvem o S
27 Loof God, die Here, in die vergaderinge, julle wat is uit die fontein van Israel!
27 Vejam, à frente vai a pequena tribo de Benjamim; logo atrás vem a grande multidão de governantes de Judá e todos os governantes de Zebulom e Naftali.
28 Daar is Benjamin, die kleinste, wat oor hulle geheers het; die vorste van Juda -- hulle menigte; die vorste van S,bulon, die vorste van N ftali.
28 Manifesta tua força, ó Deus, mostra teu poder divino por nós, como fizeste no passado.
29 Jou God het jou sterkte gebied: betoon U sterk, o God, wat vir ons gewerk het!
29 Os reis levam tributos ao teu templo, em Jerusalém.
30 Ter wille van u tempel in Jerusalem sal die konings aan U geskenke bring.
30 Repreende-os, esses animais selvagens à espreita entre os juncos, essa manada de touros no meio de bezerros fracos. Faze-os trazer barras de prata como humilde tributo, dispersa as nações que têm prazer em guerrear.
31 Dreig die wilde gedierte van die riet -- die trop stiere saam met die kalwers van die volke -- die wat hulleself onderwerp met stukke silwer. Hy het die volke verstrooi wat lus het in oorloë.
31 Que o Egito venha com dádivas de metais preciosos, que a Etiópia
32 Edeles sal uit Egipte kom, Kus sal haastig sy hande uitsteek na God.
32 Cantem a Deus, reinos da terra, cantem louvores ao Senhor! Interlúdio
33 o Koninkryke van die aarde, sing tot eer van God; psalmsing tot eer van die Here! Sela.
33 Cantem àquele que cavalga pelos céus antigos, cuja voz poderosa troveja dos céus.
34 Van Hom wat ry in die hoogste hemele, wat uit die voortyd is; kyk, Hy verhef sy stem, 'n magtige stem.
34 Anunciem a todos o poder de Deus; sua majestade está sobre Israel, sua força é poderosa nos céus.
35 Gee sterkte aan God! Sy hoogheid is oor Israel en sy sterkte in die wolke. [ (Psalms 68:36) Vreeslik is God uit jou heiligdomme, o Israel! Die God van Israel -- Hy gee aan die volk sterkte en kragte. Geloofd sy God! ]
35 Deus é temível em seu santuário; o Deus de Israel dá poder e força a seu povo. Louvado seja Deus!

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 68, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.