Salmos 60

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA

Sair da comparação
NAA Nova Almeida Atualizada 2017
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die Lelie van die Getuienis." 'n Gedig van Dawid, om te onderrig.
1 Ó Deus, tu nos rejeitaste e nos dispersaste. Tens estado indignado, mas agora restabelece-nos!
2 Toe hy oorlog gevoer het teen die Arameërs van Mesopot mië en die Arameërs van Soba, en Joab teruggekom en die Edomiete verslaan het in die Soutdal, twaalf duisend.
2 Abalaste a terra e a fendeste; repara-lhe as brechas, pois ela ameaça ruir.
3 o God, U het ons verstoot, ons vanmekaar geskeur; U was toornig; herstel ons!
3 Fizeste o teu povo experimentar reveses e nos deste a beber um vinho que atordoa.
4 U het die land laat bewe, dit gekloof; genees sy breuke, want dit wankel!
4 Deste um estandarte aos que te temem, para fugirem de diante do arco.
5 U het u volk harde dinge laat sien; U het ons bedwelmende wyn laat drink.
5 Para que os teus amados sejam livres, salva-nos com a tua mão direita e responde-nos.
6 U het aan die wat u vrees, 'n banier gegee, om te vlug vir die boog! Sela.
6 Deus falou na sua santidade: “Exultarei; dividirei Siquém e medirei o vale de Sucote.
7 Sodat u bemindes gered mag word; verlos deur u regterhand en verhoor ons!
7 Gileade é meu e meu é também Manassés; Efraim é o meu capacete; Judá é o meu cetro.
8 God het gespreek in sy heiligdom: Ek wil jubel, Ek wil Sigem verdeel en die dal van Sukkot afmeet.
8 Moabe, porém, é a minha bacia de lavar; sobre Edom atirarei a minha sandália; sobre a Filístia jubilarei.”
9 G¡lead is myne en Manasse is myne, en Efraim is die beskutting van my hoof; Juda is my veldheerstaf.
9 Quem me conduzirá à cidade fortificada? Quem me guiará até Edom?
10 Moab is my waskom; op Edom werp Ek my skoen; jubel oor My, o Filist,a!
10 Não nos rejeitaste, ó Deus? Tu não sais, ó Deus, com os nossos exércitos!
11 Wie sal my bring in die versterkte stad? Wie kan my lei tot in Edom?
11 Presta-nos auxílio na angústia, pois vão é o socorro humano.
12 Het U, o God, ons nie verwerp nie? En U trek nie uit, o God, saam met ons leërs nie. [ (Psalms 60:13) Verleen ons hulp teen die vyand, want die mens se hulp is ydelheid. ] [ (Psalms 60:14) In God sal ons kragtige dade doen, en Hy self sal ons vyande vertrap. ]
12 Em Deus faremos proezas, porque ele mesmo pisará os nossos adversários.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 60, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.