Salmos 30
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA
1 'n Psalm, 'n lied by die inwyding van die Huis. Van Dawid.
1 Eu te exaltarei, Senhor , porque tu me livraste e não permitiste que os meus inimigos se alegrassem contra mim.
2 Ek sal U verhoog, HERE, want U het my opgetrek en my vyande oor my nie laat bly wees nie.
2 Senhor , meu Deus, clamei a ti por socorro, e tu me curaste.
3 HERE, my God, ek het U aangeroep om hulp, en U het my gesond gemaak.
3 Senhor , da sepultura fizeste subir a minha alma; preservaste-me a vida para que não descesse ao abismo.
4 HERE, U het my siel uit die doderyk laat opkom; U het my lewend gemaak uit die wat in die kuil neerdaal.
4 Cantem louvores ao Senhor , vocês que são os seus santos, e deem graças ao seu santo nome.
5 Psalmsing tot eer van die HERE, o sy gunsgenote, en loof sy heilige gedenknaam;
5 Porque a sua ira dura só um momento, mas o seu favor dura a vida inteira. O choro pode durar uma noite, mas a alegria vem pela manhã.
6 want 'n oomblik is daar in sy toorn, 'n lewe in sy goedgunstigheid; saans vernag die geween, maar smôre ns is daar gejuig.
6 Eu disse na minha prosperidade: “Jamais serei abalado.”
7 Ek het wel in my sorgeloosheid gesê: Ek sal vir ewig nie wankel nie.
7 Tu, Senhor , por teu favor fizeste permanecer forte a minha montanha; apenas voltaste o rosto, fiquei logo com medo.
8 HERE, U het my berg deur u welbehae sterk laat staan. U het u aangesig verberg -- ek het verskrik geword!
8 Por ti, Senhor , clamei; ao Senhor implorei.
9 Ek het U aangeroep, HERE, en ek het die HERE gesmeek:
9 Que proveito obterás no meu sangue, quando baixo à cova? Será que o pó é capaz de te louvar? Poderá ele declarar a tua verdade?
10 Watter voordeel is daar in my bloed as ek neerdaal in die kuil? Sal die stof U loof? Sal dit u trou verkondig?
10 Ouve, Senhor , e tem compaixão de mim; sê tu,
11 Hoor, HERE, en wees my genadig! HERE, wees my 'n helper!
11 Tornaste o meu pranto em dança alegre; tiraste o meu pano de saco e me cingiste de alegria,
12 U het my weeklag vir my verander in 'n koordans, U het my roukleed losgemaak en my met vreugde omgord; [ (Psalms 30:13) sodat my eer U kan besing en nie swyg nie. HERE, my God, vir ewig sal ek U loof. ]
12 para que o meu espírito te cante louvores e não se cale. graças te darei para sempre.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 30, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.