Salmos 101

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 Van Dawid. 'n Psalm. Ek wil sing van goedertierenheid en reg; tot u eer wil ek psalmsing, o HERE!
1 Cantarei a lealdade e a justiça. A ti, Senhor, cantarei louvores!
2 Ek wil ag gee op regskape wandel -- wanneer sal U na my kom? Ek wandel in die opregtheid van my hart, binne-in my huis.
2 Seguirei o caminho da integridade; quando virás ao meu encontro? Em minha casa viverei de coração íntegro.
3 Ek stel geen lae ding voor my oë nie; die dade van afvalliges haat ek; die sal my nie aankleef nie.
3 Repudiarei todo mal. Odeio a conduta dos infiéis; jamais me dominará!
4 'n Verkeerde hart moet ver van my af bly; wat kwaad is, wil ek nie ken nie.
4 Longe estou dos perversos de coração; não quero envolver-me com o mal.
5 Hy wat heimlik van sy naaste kwaad spreek, hom sal ek vernietig; hy wat hoog van oë is en trots van hart, hom verdra ek nie.
5 Farei calar ao que difama o próximo às ocultas. Não vou tolerar o homem de olhos arrogantes e de coração orgulhoso.
6 My oë sal wees op die getroues in die land, dat hulle by my kan woon; hy wat wandel in die weg van opregtheid, die mag my dien.
6 Meus olhos aprovam os fiéis da terra, e eles habitarão comigo. Somente quem tem vida íntegra me servirá.
7 Hy wat bedrog pleeg, mag binne-in my huis nie bly nie; wie leuens praat, kan voor my oë nie bestaan nie.
7 Quem pratica a fraude não habitará no meu santuário; o mentiroso não permanecerá na minha presença.
8 Elke môre sal ek al die goddelose van die land vernietig, om al die werkers van ongeregtigheid uit die stad van die HERE uit te roei.
8 Cada manhã fiz calar todos os ímpios desta terra; eliminei todos os malfeitores da cidade do Senhor.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 101, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.