Mateus 4

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA

Sair da comparação
NAA Nova Almeida Atualizada 2017
1 Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel.
1 A seguir, Jesus foi levado pelo Espírito ao deserto, para ser tentado pelo diabo.
2 En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword.
2 E, depois de jejuar quarenta dias e quarenta noites, teve fome.
3 En die versoeker het na Hom gekom en gesê: As U die Seun van God is, sê dat hierdie klippe brode word.
3 Então o tentador, aproximando-se, disse a Jesus: — Se você é o Filho de Deus, mande que estas pedras se transformem em pães.
4 Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.
4 Jesus, porém, respondeu:
5 Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en laat Hom op die dak van die tempel staan
5 Então o diabo levou Jesus à Cidade Santa, colocou-o sobre o pináculo do templo
6 en sê vir Hom: As U die Seun van God is, werp Uself af; want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen 'n klip stamp nie.
6 e disse: — Se você é o Filho de Deus, jogue-se daqui, porque está escrito: “Aos seus anjos ele dará ordens a seu respeito. E eles o sustentarão nas suas mãos, para que você não tropece em alguma pedra.”
7 Jesus sê vir hom: Daar is ook geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.
7 Jesus respondeu:
8 Weer neem die duiwel Hom saam na 'n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid,
8 O diabo ainda levou Jesus a um monte muito alto, mostrou-lhe todos os reinos do mundo e a glória deles
9 en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid.
9 e disse: — Tudo isso lhe darei se, prostrado, você me adorar.
10 Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
10 Então Jesus lhe ordenou:
11 Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien.
11 Com isto, o diabo deixou Jesus, e eis que vieram anjos e o serviram.
12 En toe Jesus hoor dat Johannes in die gevangenis gesit was, het Hy na Galil,a teruggegaan.
12 Ao ouvir que João tinha sido preso, Jesus voltou para a Galileia.
13 En Hy het N saret verlaat en gaan woon in Kap,rnam aan die see, in die gebied van S,bulon en N ftali,
13 E, deixando Nazaré, foi morar em Cafarnaum, situada à beira-mar, na região de Zebulom e Naftali.
14 sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe hy gesê het:
14 Isso aconteceu para se cumprir o que tinha sido dito por meio do profeta Isaías:
15 Die land S,bulon en die land N ftali, na die see toe, oorkant die Jordaan, Galil,a van die heidene --
15 “Terra de Zebulom, terra de Naftali, caminho do mar, além do Jordão, Galileia dos gentios!
16 die volk wat in duisternis sit, het 'n groot lig gesien, en die wat sit in die land en skaduwee van die dood, vir hulle het 'n lig opgegaan.
16 O povo que vivia em trevas viu grande luz, e aos que viviam na região e sombra da morte resplandeceu-lhes a luz.”
17 Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
17 Daí em diante Jesus começou a pregar e a dizer:
18 En terwyl Jesus langs die see van Galil,a loop, sien Hy twee broers, Simon wat genoem word Petrus, en Andr,as, sy broer, besig om 'n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers.
18 Caminhando junto ao mar da Galileia, Jesus viu dois irmãos, Simão, chamado Pedro, e André. Eles lançavam as redes ao mar, porque eram pescadores.
19 En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.
19 Jesus lhes disse:
20 En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.
20 Então eles deixaram imediatamente as redes e o seguiram.
21 En toe Hy daarvandaan verder gaan, sien Hy twee ander broers, Jakobus, die seun van Sebed,s, en Johannes, sy broer, in die skuit saam met hulle vader Sebed,s, besig om hulle nette heel te maak; en Hy het hulle geroep.
21 Pouco mais adiante, Jesus viu outros dois irmãos, Tiago, filho de Zebedeu, e João, o irmão dele. Eles estavam no barco em companhia de seu pai, consertando as redes; e Jesus os chamou.
22 En hulle het dadelik die skuit en hulle vader verlaat en Hom gevolg.
22 Então eles, no mesmo instante, deixaram o barco e seu pai e seguiram Jesus.
23 En Jesus het deur die hele Galil,a rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.
23 Jesus percorria toda a Galileia, ensinando nas sinagogas, pregando o evangelho do Reino e curando todo tipo de doenças e enfermidades entre o povo.
24 En die gerug aangaande Hom is versprei oor die hele S¡rië; en hulle het na Hom gebring almal wat ongesteld was, wat gekwel was deur allerhande siektes en pyne en wat van duiwels besete was, en maansiekes en verlamdes; en Hy het hulle gesond gemaak.
24 E a sua fama correu por toda a Síria. Trouxeram-lhe, então, todos os doentes, acometidos de várias enfermidades e tormentos: endemoniados, epilépticos e paralíticos. E ele os curou.
25 En groot menigtes het Hom gevolg van Galil,a en Dek polis en Jerusalem en Judia en van oorkant die Jordaan af.
25 E da Galileia, de Decápolis, de Jerusalém, da Judeia e do outro lado do Jordão numerosas multidões o seguiam.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Mateus 4, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.