Josué 15

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARIB

Sair da comparação
ARIB Almeida Revisada Imprensa Bíblica
1 En vir die stam van die kinders van Juda, volgens hulle geslagte, het die lot geval: teen die grens van Edom, suidelik na die woestyn Sin toe, tot ver in die suide;
1 A sorte que coube à tribo dos filhos de Judá, segundo as suas famílias, se estende até o termo de Edom, até o deserto de Zim para o sul, na extremidade do lado meridional
2 en hulle suidelike lyn was van die end van die Soutsee, van die tong af wat na die suide toe uitsteek;
2 O seu termo meridional, partindo da extremidade do Mar Salgado, da baía que dá para o sul,
3 en dit loop aan suid van Skerpioennek en loop oor na Sin en loop op suid van Kades-Barn,a en loop oor na Hesron en loop op na Addar en swaai na Karka toe;
3 estende-se para o sul, até a subida de Acrabim, passa a Zim, sobe pelo sul de Cades-Barnéia, passa por Hezrom, sobe a Adar, e vira para Carca;
4 dan loop dit oor na Asmon en loop aan na die spruit van Egipte, sodat die lyn doodloop by die see; dit sal julle suidelike lyn wees.
4 daí passa a Azmom, chega até o ribeiro do Egito, e por ele vai até o mar. Este será o vosso termo meridional.
5 En die oostelike lyn: Die Soutsee tot by die mond van die Jordaan. En die lyn aan die noordekant: Van die tong van die see, van die mond van die Jordaan af
5 O termo oriental é o Mar Salgado, até a foz do Jordão. O termo setentrional, partindo da baía do mar na foz do Jordão,
6 loop die lyn op na Bet-Hogla en loop oor noord van Bet-Araba; dan loop die lyn op na die klip van Bohan, die seun van Ruben.
6 sobe até Bete-Hogla, passa ao norte de Bete-Arabá, e sobe até a pedra de Boã, filho de Rúben;
7 Verder loop die lyn op na Debir, van die dal Agor af, en swaai dan noord na Gilgal wat teenoor die hoogte van Adummim, suidelik van die spruit lê; dan loop die lyn oor na die waters van die fontein Semes, sodat dit doodloop by die fontein Rogel.
7 sobe mais este termo a Debir, desde o vale de Acor, indo para o norte em direção a Gilgal, a qual está defronte da subida de Adumim, que se acha ao lado meridional do ribeiro; então continua este termo até as águas de En-Semes, e os seus extremos chegam a En-Rogel;
8 Verder loop die lyn op na die dal Ben-Hinnom, na die suidelike hang van die Jebusiete, dit is Jerusalem; dan loop die lyn op na die top van die gebergte wat westelik voor die dal Hinnom lê, wat aan die noordelike einde van die dal Refaim is.
8 sobe ainda pelo vale de Ben-Hinom, até a saliência meridional do monte jebuseu {isto é, Jerusalém}; sobe ao cume do monte que está fronteiro ao vale de Hinom para o ocidente, na extremidade do vale dos refains para o norte;
9 Van die top van die berg af buig die lyn dan om na die fontein van die waters van Neftoag en loop aan na die stede van die gebergte Efron; verder buig die lyn om na B äla, dit is Kirjat-Je rim.
9 do cume do monte se estende até a fonte das águas de Neftoa e, seguindo até as cidades do monte de Efrom, estende-se ainda até Baalá {esta é Quiriate-Jearim} ;
10 Dan swaai die lyn van B äla af weg in westelike rigting na die gebergte Se‹r en loop oor na die noordelike hang van die berg Je rim, dit is K,salon, en loop af na Bet-Semes en loop oor na Timna.
10 de Baalá este termo volta para o ocidente, até o monte Seir, passa ao lado do monte Jearim da banda do norte {este é Quesalom} , desce a Bete-Semes e passa por Timna;
11 Verder loop die lyn aan noord na die hang van Ekron; dan buig die lyn om na Sikron en loop oor die berg B äla en loop aan na J bneël, sodat die lyn doodloop by die see.
11 segue mais este termo até o lado de Ecrom para o norte e, indo para Siquerom e passando o monte de Baalá, chega a Jabneel; e assim este termo finda no mar.
12 Die westelike grens was die Groot See saam met sy gebied; dit is die lyn rondom van die kinders van Juda volgens hulle geslagte.
12 O termo ocidental é o mar grande. São esses os termos dos filhos de Judá ao redor, segundo as suas famílias.
13 Maar aan Kaleb, die seun van Jefunne, het hy 'n aandeel onder die kinders van Juda gegee, volgens die bevel van die HERE aan Josua: die stad van Arba, die vader van Enak, dit is Hebron.
13 Deu-se, porém, a Calebe, filho de Jefoné, uma porção no meio dos filhos de Judá, conforme a ordem do Senhor a Josué, a saber, Quiriate-Arba, que é Hebrom {Arba era o pai de Anaque}.
14 En Kaleb het die drie seuns van Enak: Sesai, Ah¡man en Talmai, afstammelinge van Enak, daaruit verdrywe.
14 E Calebe expulsou dali os três filhos de Anaque: Sesai, Aimã e Talmai, descendentes de Anaque.
15 En daarvandaan het hy opgetrek teen die inwoners van Debir; maar die naam van Debir was tevore Kirjat-Sefer;
15 Dali subiu contra os habitantes de Debir. Ora, o nome de Debir era dantes Quiriate-Sefer.
16 en Kaleb het gesê: Hy wat Kirjat-Sefer verslaan en dit inneem, aan hom sal ek my dogter Agsa as vrou gee.
16 Disse então Calebe: A quem atacar Quiriate-Sefer e a tomar, darei a minha filha Acsa por mulher.
17 Daarop het Otniël, die seun van Kenas, die broer van Kaleb, dit ingeneem; en hy het sy dogter Agsa aan hom as vrou gegee.
17 Tomou-a, pois, Otniel, filho de Quenaz, irmão de Calebe; e este lhe deu a sua filha Acsa por mulher.
18 En toe sy aankom, het sy hom aangespoor om van haar vader 'n stuk grond te vra; en toe sy van die esel afklim, sê Kaleb vir haar: Wat wil jy hê?
18 Estando ela em caminho para a casa de Otniel, persuadiu-o que pedisse um campo ao pai dela. E quando ela saltou do jumento, Calebe lhe perguntou: Que é que tens?
19 En sy sê: Gee my tog 'n geskenk; omdat u my na 'n dor land versit het, moet u my waterfonteine gee. Toe gee hy haar fonteine op die hoogte en fonteine in die laagte.
19 Respondeu ela: Dá-me um presente; porquanto me deste terra no Negebe, dá-me também fontes d'água. Então lhe deu as fontes superiores e as fontes inferiores.
20 Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle geslagte.
20 Esta é a herança da tribo dos filhos de Judá, segundo as suas famílias.
21 En die stede van die uiteinde van die stam van Juda se kinders af tot by die grens van Edom was in die suide: K bseël en Eder en Jagur,
21 As cidades pertencentes à tribo dos filhos de Judá, no extremo sul, para o lado de Edom, são: Cabzeel, Eder, Jagur,
22 en Kina en Dimona en Ad da,
22 Quiná, Dimona, Adada,
23 en Kedes en Hasor en Jitnan,
23 Quedes, Hazor, Itnã,
24 Sif en Telem en B,alot,
24 Zife, Telem, Bealote,
25 en Hasor-Had tta en K,riot-Hesron, dit is Hasor;
25 Hazor-Hadada, Queriote-Hezrom {que é Hazor},
26 Amam en Sema en Molada,
26 Amã, Sema, Molada,
27 en Hasar-Gadda en Hesmon en Bet-Palet,
27 Hazar-Gada, Hesmom, Bete-Pelete,
28 en Hasar-Sual en Beër-Seba en Bisjotja,
28 Hazar-Sual, Berseba, Biziotiá,
29 B äla en Ijjim en Esem,
29 Baalá, Iim, Ezem,
30 en ltolad en Kesil en Horma,
30 Eltolade, Quesil, Horma,
31 en Siklag en Madm nna en Sans nna,
31 Ziclague, Madmana, Sansana,
32 en Leb ot en Silhim en Ajin en Rimmon; al die stede saam nege en twintig, met hulle dorpe;
32 Lebaote, Silim, Aim e Rimom; ao todo, vinte e nove cidades, e as suas aldeias.
33 in die Laeveld: Est ol en Sorea en Asna,
33 Na baixada: Estaol, Zorá, Asná,
34 en Sanoag en En-Gannim, Tappuag en Enam,
34 Zanoa, En-Ganim, Tapua, Enã,
35 Jarmut en Adullam, Sogo en As,ka,
35 Jarmute, Adulão, Socó, Azeca,
36 en Sa„r im en Ad¡taim en Ged,ra en Ged,rotaim: veertien stede met hulle dorpe;
36 Saraim, Aditaim, Gedera e Gederotaim; catorze cidades e as suas aldeias.
37 Senan en Had sa en Migdal-Gad,
37 Zenã, Hadasa, Migdal-Gade,
38 en Dilean en Mispe en Jokteël,
38 Dileã, Mizpe, Jocteel,
39 Lagis en Boskat en Eglon,
39 Laquis, Bozcate, Erglom,
40 en Kabbon en Lagmas en Kitlis,
40 Cabom, Laamás, Quitlis,
41 en Ged,rot, Bet-Dagon en N äma en Makk,da: sestien stede met hulle dorpe;
41 Gederote, Bete-Dagom, Naamá e Maqueda; dezesseis cidades e as suas aldeias.
42 Libna en Eter en Asan,
42 Libna, Eter, Asã,
43 en Jiftag en Asna en Nesib,
43 Iftá, Asná, Nezibe,
44 en Keh¡la en Agsib en Mar,sa: nege stede met hulle dorpe;
44 Queila, Aczibe e Maressa; nove cidades e as suas aldeias.
45 Ekron met sy onderhorige plekke en sy dorpe;
45 Ecrom, com as suas vilas e aldeias;
46 van Ekron af en na die weste toe, alles wat aan die kant van Asdod lê, met hulle dorpe;
46 desde Ecrom até o mar, todas as que estão nas adjacências de Asdode, e as suas aldeias;
47 Asdod, sy onderhorige plekke en sy dorpe; Gasa, sy onderhorige plekke en sy dorpe, tot by die spruit van Egipte en die Groot See saam met sy gebied;
47 Asdode, com as suas vilas e aldeias; Gaza, com as suas vilas e aldeias, até o rio do Egito, e o mar grande, que serve de termo.
48 en op die Gebergte: Samir en Jattir en Sogo,
48 E na região montanhosa: Samir, Jatir, Socó,
49 en Danna en Kirjat-Sanna, dit is Debir,
49 Daná, Quiriate-Saná {que é Debir},
50 en Anab en Est,mo en Anim,
50 Anabe, Estemó, Anim,
51 en Gosen en Holon en Gilo: elf stede met hulle dorpe;
51 Gósem Holom e Gilo; onze cidades e as suas aldeias.
52 Arab en Duma en Esean,
52 Arabe, Dumá, Esã,
53 en Janum en Bet-Tappuag en Af,ka,
53 Janim, Bete-Tapua, Afeca,
54 en Humta en Kirjat-Arba, dit is Hebron, en Sior: nege stede met hulle dorpe;
54 Hunta, Quiriate-Arba {que é Hebrom} e Zior; nove cidades e as suas aldeias.
55 Maon, Karmel en Sif en Jutta,
55 Maom, Carmelo, Zife, Jutá,
56 en J¡sreël en Jokdeam en Sanoag,
56 Jizreel, Jocdeão, Zanoa,
57 Kain, G¡bea en Timna: tien stede met hulle dorpe;
57 Caim, Gibeá e Timna; dez cidades e as suas aldeias.
58 Halhul, Bet-Sur en Gedor,
58 Halul, Bete-Zur, Gedor,
59 en M ärat en Bet-Anot en ltekon: ses stede met hulle dorpe;
59 Maarate, Bete-Anote e Eltecom; seis cidades e as suas aldeias.
60 Kirjat-Ba„l, dit is Kirjat-Je rim, en Rabba: twee stede met hulle dorpe;
60 Quiriate-Baal {que é Quiriate-Jearim} e Rabá; duas cidades e as suas aldeias.
61 in die woestyn: Bet-Araba, Middin en Seg ga,
61 No deserto: Bete-Arabá, Midim, Secaca,
62 en Nibsan en die Soutstad en ngedi: ses stede met hulle dorpe.
62 Nibsã, a cidade do Sal e En-Gedi; seis cidades e as suas aldeias.
63 Maar die kinders van Juda kon die Jebusiete, die inwoners van Jerusalem, nie verdryf nie; daarom het die Jebusiete saam met die kinders van Juda in Jerusalem bly woon tot vandag toe.
63 Não puderam, porém, os filhos de Judá expulsar os jebuseus que habitavam em Jerusalém; assim ficaram habitando os jebuseus com os filhos de Judá em Jerusalém, até o dia de hoje.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Josué 15, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.