Gênesis 36

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH

Sair da comparação
NTLH Nova Tradução na Linguagem de Hoje 2000
1 En dit is die geskiedenis van Esau, dit is Edom.
1 São estes os descendentes de Esaú, também chamado de Edom.
2 Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kana„n: Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, en Oholib ma, die dogter van Ana, die dogter van S¡beon, die Hewiet;
2 Esaú casou com duas mulheres do país de Canaã, isto é, com Ada, filha de Elom, o heteu; e com Oolibama, filha de Aná e neta de Zibeão, o heveu.
3 en Basmat, die dogter van Ismael, die suster van N,bajot.
3 Esaú casou também com Basemate, filha de Ismael e irmã de Nebaiote.
4 En Ada het vir Esau gebaar lifas, en Basmat het gebaar R,huel.
4 Ada foi mãe de Elifaz, Basemate foi mãe de Reuel,
5 En Oholib ma het gebaar Jehus en J elam en Korag. Dit is die seuns van Esau wat vir hom gebore is in die land Kana„n.
5 e Oolibama foi mãe de Jeús, Jalã e Corá. Esses foram os filhos de Esaú que nasceram quando ele estava morando na terra de Canaã.
6 Toe neem Esau sy vroue en sy seuns en sy dogters en al die mense van sy huis, sy vee en al sy diere en al sy besittings wat hy in die land Kana„n verwerf het, en hy trek na 'n land, w,g van sy broer Jakob af;
6 Depois Esaú foi para outro lugar com as suas mulheres, os seus filhos, as suas filhas e toda a gente da sua casa, separando-se assim do seu irmão Jacó. Esaú levou consigo todas as suas ovelhas e cabras, todo o seu gado e tudo o que havia conseguido no país de Canaã.
7 want hulle besittings was te groot om saam te woon, en die land van hulle vreemdelingskap kon hulle nie dra vanweë hulle vee nie.
7 Esaú saiu dali porque a terra em que ele e Jacó estavam morando era pequena demais para os dois; eles tinham muito gado e por isso não podiam ficar juntos.
8 En Esau het gaan woon in die gebergte Se‹r. Esau, dit is Edom.
8 Portanto, Esaú, também chamado de Edom, foi morar na região montanhosa de Seir.
9 Dit is dan die geskiedenis van Esau, die vader van die Edomiete, in die gebergte Se‹r.
9 Segue a lista dos descendentes de Esaú, o antepassado dos edomitas, que vivem na região montanhosa de Edom, também chamada de Seir. Ada, mulher de Esaú, teve um filho chamado Elifaz; os filhos de Elifaz foram cinco: Temã, Omar, Zefo, Gaetã e Quenaz. Com a sua concubina Timna, Elifaz teve Amaleque. Basemate, outra mulher de Esaú, teve um filho chamado Reuel; e Reuel foi pai de quatro filhos: Naate, Zera, Sama e Miza.
10 Dit is die name van die seuns van Esau: lifas, die seun van Ada, die vrou van Esau; R,huel, die seun van Basmat, die vrou van Esau.
10 — ausente —
11 En die seuns van lifas was: Teman, Omar, Sefo en G etam en Kenas.
11 — ausente —
12 En Timna was 'n byvrou van lifas, die seun van Esau; en sy het vir lifas gebaar Amalek. Dit is die seuns van Ada, die vrou van Esau.
12 — ausente —
13 En dit is die seuns van R,huel: Nahat en Serag, Samma en Missa. Dit was die seuns van Basmat, die vrou van Esau.
13 — ausente —
14 En dit was die seuns van Oholib ma, die dogter van Ana, die dogter van S¡beon, die vrou van Esau -- sy het vir Esau gebaar Jehus en J elam en Korag.
14 Esaú tinha outra mulher chamada Oolibama, filha de Aná e neta de Zibeão. Os filhos dela foram Jeús, Jalã e Corá.
15 Dit is die stamhoofde onder die seuns van Esau. Die seuns van lifas, die eersgeborene van Esau, was: die stamhoof Teman, die stamhoof Omar, die stamhoof Sefo, die stamhoof Kenas,
15 Segue a lista das tribos que descendem de Esaú. De Elifaz, o filho mais velho de Esaú, descendem as seguintes tribos: Temã, Omar, Zefo, Quenaz,
16 die stamhoof Korag, die stamhoof G etam, die stamhoof Amalek. Dit is die stamhoofde van lifas in die land Edom; dit is die seuns van Ada.
16 Corá, Gaetã e Amaleque. Estes foram descendentes de Ada, mulher de Esaú.
17 En dit is die seuns van R,huel, die seun van Esau: die stamhoof Nahat, die stamhoof Serag, die stamhoof Samma, die stamhoof Missa. Dit is die stamhoofde van R,huel in die land Edom. Dit is die seuns van Basmat, die vrou van Esau.
17 De Reuel descendem as seguintes tribos: Naate, Zera, Sama e Miza. Estes foram descendentes de Basemate, outra mulher de Esaú.
18 En dit is die seuns van Oholib ma, die vrou van Esau: die stamhoof Jehus, die stamhoof J elam, die stamhoof Korag. Dit is die stamhoofde van Oholib ma, die dogter van Ana, die vrou van Esau.
18 De Esaú com sua outra mulher chamada Oolibama, filha de Aná, descendem as seguintes tribos: Jeús, Jalã e Corá.
19 Dit is die seuns van Esau, en dit is hulle stamhoofde. Dit is Edom.
19 Todas essas tribos são descendentes de Esaú.
20 Dit is die seuns van Se‹r, die Horiet, die eerste inwoners van die land: Lotan en Sobal en S¡beon en Ana
20 — ausente —
21 en Dison en Eser en Disan. Dit is die stamhoofde van die Horiete, die seuns van Se‹r in die land Edom.
21 — ausente —
22 En die seuns van Lotan was Hori en Hemam; en die suster van Lotan was Timna.
22 Lotã foi o pai dos grupos de famílias de Hori e de Homã. Lotã tinha uma irmã chamada Timna.
23 En dit is die seuns van Sobal: Alwan en Man hat en Ebal, Sefo en Onam.
23 Sobal foi o antepassado dos grupos de famílias de Alvã, Manaate, Ebal, Sefô e Onã.
24 En dit is die seuns van S¡beon: Aja en Ana. Dit is die Ana wat die warm fonteine in die woestyn gekry het toe hy die esels van sy vader S¡beon opgepas het.
24 Zibeão foi pai de dois filhos: Aías e Aná. Este foi o Aná que descobriu as fontes de água quente no deserto, quando estava tomando conta dos jumentos do pai. Aná foi o pai de Disom, que foi o pai dos grupos de famílias de Hendã, Esbã, Itrã e Querã. Aná também foi pai de uma filha chamada Oolibama.
25 En dit is die seuns van Ana: Dison; en Oholib ma was die dogter van Ana.
25 — ausente —
26 En dit is die seuns van Dison: Hemdan en Esban en Jitran en Keran.
26 — ausente —
27 Dit is die seuns van Eser: Bilhan en Sa„wan en Akan.
27 Eser foi o pai dos grupos de famílias de Bilã, Zaavã e Acã.
28 Dit is die seuns van Disan: Us en Aran.
28 Disã foi o pai dos grupos de famílias de Uz e Arã. Belá, filho de Beor, da cidade de Dinaba. Jobabe, filho de Zera, de Bosra. Husã, da região de Temã. Hadade, filho de Bedade, da cidade de Avite. Ele derrotou os midianitas numa batalha na terra de Moabe. Samlá, da cidade de Masreca. Saul, de Reobote-do-Rio-Eufrates. Baal-Hanã, filho de Acbor. Hadade, da cidade de Paú (o nome da mulher dele era Meetabel, filha de Matrede e neta de Me-Zaabe).
29 Dit is die stamhoofde van die Horiete: die stamhoof Lotan, die stamhoof Sobal, die stamhoof S¡beon, die stamhoof Ana,
29 — ausente —
30 die stamhoof Dison, die stamhoof Eser, die stamhoof Disan. Dit is die stamhoofde van die Horiete volgens hulle stamme in die land Se‹r.
30 — ausente —
31 En dit is die konings wat geregeer het in die land Edom voordat daar 'n koning geregeer het oor die kinders van Israel:
31 — ausente —
32 Bela, die seun van Beor, het geregeer in Edom; en die naam van sy stad was Dinh ba.
32 — ausente —
33 En n die dood van Bela het Jobab, die seun van Serag, van Bosra, in sy plek geregeer.
33 — ausente —
34 En n die dood van Jobab het Husam, uit die land van die Temaniete, in sy plek geregeer.
34 — ausente —
35 En n die dood van Husam het Hadad, die seun van Bedad, wat die M¡dianiete verslaan het in die veld van Moab, in sy plek geregeer, en die naam van sy stad was Awit.
35 — ausente —
36 En n die dood van Hadad het Samla van M sreka in sy plek geregeer.
36 — ausente —
37 En n die dood van Samla het Saul van R,hobot, aan die rivier, in sy plek geregeer.
37 — ausente —
38 En n die dood van Saul het Ba„l-Hanan, die seun van Akbor, in sy plek geregeer.
38 — ausente —
39 En n die dood van Ba„l-Hanan, die seun van Akbor, het Hadar in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahu; en die naam van sy vrou was Mehet beël, die dogter van Matred, die dogter van M,sahab.
39 — ausente —
40 Dit is die name van die stamhoofde van Esau, volgens hulle geslagte, volgens hulle woonplekke, met hulle name: die stamhoof Timna, die stamhoof Alwa, die stamhoof Jetet.
40 — ausente —
41 die stamhoof Oholib ma, die stamhoof Ela, die stamhoof Pinon,
41 — ausente —
42 die stamhoof Kenas, die stamhoof Teman, die stamhoof Mibsar,
42 — ausente —
43 die stamhoof M gdiël, die stamhoof Iram. Dit is die stamhoofde van Edom, volgens hulle verblyfplekke in die land van hulle besitting. Dit is Esau, die stamvader van die Edomiete.
43 — ausente —

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Gênesis 36, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.