Salmos 82

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ

Sair da comparação
1 'n Psalm van Asaf. God staan in die vergadering van die gode; Hy hou gerig te midde van die gode.
1 Salmo de Asafe. Deus se encontra na congregação dos poderosos; ele julga entre os deuses.
2 Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en partydig wees vir die goddelose mense? Sela.
2 Por quanto tempo julgareis injustamente, e aceitareis as pessoas dos perversos? Selá.
3 Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en die arme sy reg.
3 Defendei os pobres e os órfãos; fazei justiça ao aflito e ao necessitado.
4 Red die swakke en behoeftige, bevry hulle uit die hand van die goddelose mense.
4 Livrai o pobre e o necessitado; liberte-os da mão dos perversos.
5 Hulle weet nie en verstaan nie; hulle loop rond in duisternis: al die fondamente van die aarde wankel.
5 Eles não conhecem, nem entendem; eles caminham na escuridão; todos os fundamentos da terra estão fora de curso.
6 Ek self het gesê: Julle is gode, en julle is almal seuns van die Allerhoogste --
6 Eu disse: Vós sois deuses, e todos vós sois filhos do Altíssimo.
7 nogtans sal julle sterwe soos mense, en soos een van die vorste sal julle val.
7 Todavia morrereis como homens, e caireis como um dos príncipes.
8 Staan op, o God, oordeel die aarde! Want U het erfbesit van al die nasies.
8 Levanta-te, ó Deus, julga a terra. Pois tu herdarás todas as nações.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 82, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.