Salmos 75

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Moenie verwoes nie." 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
1 Damos-te graças, ó Deus, damos graças, pois perto está o teu nome; todos falam dos teus feitos maravilhosos.
2 Ons loof U, o God, ons loof, en naby is u Naam; hulle vertel u wonders.
2 Tu dizes: "Eu determino o tempo em que julgarei com justiça.
3 As Ek die regte tydstip aangryp, oordeel k regverdig.
3 Quando treme a terra com todos os seus habitantes, sou eu que mantenho firmes as suas colunas. Pausa
4 Al wankel die aarde en al sy bewoners -- k het sy pilare vasgestel. Sela.
4 Aos arrogantes digo: ‘Parem de vangloriar-se! ’ E aos ímpios: ‘Não se rebelem!
5 Ek sê tot die onsinniges: Wees nie onsinnig nie! en tot die goddelose: Verhef die horing nie!
5 Não se rebelem contra os céus; não falem com insolência’ ".
6 Verhef julle horing nie daarbo en spreek nie met trots uitgerekte nek nie.
6 Não é do Oriente nem do Ocidente nem do deserto que vem a exaltação.
7 Want nie van die opgang of van die ondergang, ook nie van die woestyn van berghoogtes nie....
7 É Deus quem julga: Humilha a um, a outro exalta.
8 maar God is regter: Hy verneder die een en verhef die ander.
8 Na mão do Senhor está um cálice cheio de vinho espumante e misturado; ele o derrama, e todos os ímpios da terra o bebem até a última gota.
9 Want in die hand van die HERE is 'n beker, en die wyn skuim; dit is oorvloedig gemeng, en Hy skink daaruit; ja, die afsaksel daarvan moet al die goddelose van die aarde opslurp, uitdrink.
9 Quanto a mim, para sempre anunciarei essas coisas; cantarei louvores ao Deus de Jacó.
10 Maar ,k sal vir ewig verkondig -- ek wil psalmsing tot eer van die God van Jakob. [ (Psalms 75:11) En ek sal al die horings van die goddelose mense stukkend breek; die horings van die regverdige sal verhef word. ]
10 Destruirei o poder de todos os ímpios, mas o poder dos justos aumentará.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 75, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.