Salmos 64

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
1 Ó Deus, ouve minha queixa; protege-me das ameaças de meus inimigos.
2 Hoor my stem, o God, in my klagte; bewaar my lewe vir die skrik van die vyand.
2 Esconde-me das tramas dessa multidão perversa, do tumulto dos que praticam o mal.
3 Steek my weg vir die raad van die kwaaddoeners, vir die gewoel van die werkers van ongeregtigheid;
3 Eles afiam a língua como espada e apontam palavras amargas como flechas.
4 wat hulle tong skerp maak soos 'n swaard, hulle pyl rig -- bitter woorde! --
4 De emboscadas, atiram nos inocentes; atacam de repente, sem medo algum.
5 om in skuilplekke na die opregte te skiet; skielik skiet hulle hom en vrees nie.
5 Animam uns aos outros a fazer o mal e planejam como preparar armadilhas em segredo. “Quem nos verá?”, perguntam.
6 'n Listige plan stel hulle vir hul vas; hulle spreek af om strikke te span; hulle sê: Wie sal dit sien?
6 Enquanto tramam seus crimes, dizem: “Criamos o plano perfeito!”. Sim, o coração e a mente do ser humano são astutos.
7 Hulle versin ongeregtighede: Ons is gereed! 'n Fyn uitgedinkte plan! Ja, 'n man se binneste en onpeilbare hart!
7 Deus, porém, os atingirá com suas flechas e repentinamente os derrubará.
8 Maar God tref hulle met 'n pyl, skielik is hulle wonde daar.
8 A própria língua os levará à ruína, e todos que os virem balançarão a cabeça em desprezo.
9 En hulle tong laat hulle oor hulself struikel; almal wat hulle aansien, skud die hoof.
9 Quando isso acontecer, todos temerão; proclamarão as obras de Deus e entenderão o que ele faz.
10 En alle mense vrees en verkondig die werk van God en gee ag op wat Hy doen. [ (Psalms 64:11) Die regverdige sal bly wees in die HERE en by Hom skuil, en al die opregtes van hart sal hulle beroem. ]
10 Os justos se alegrarão no S enhor e nele encontrarão refúgio, e os que têm coração íntegro o louvarão.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 64, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.