Salmos 58

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Moenie verwoes nie." Van Dawid. 'n Gedig.
1 Vocês, governantes, sabem o que significa justiça? Acaso julgam o povo com imparcialidade?
2 Spreek julle waarlik geregtigheid, o gode? Oordeel julle die mensekinders regverdig?
2 De modo algum! Tramam injustiça em seu coração e espalham violência por toda a terra.
3 Ja, julle bedryf ongeregtighede in die hart; julle weeg op aarde die geweld van julle hande af.
3 Os perversos são pecadores desde o ventre materno; mentem e se corrompem desde o nascimento.
4 Afvallig is die goddelose mense van die geboorte af; die leuensprekers dwaal van die moederskoot af.
4 São venenosos como serpentes, como cobras que se fazem de surdas,
5 Hulle het gif soos die gif van 'n slang; soos 'n dowe adder wat sy oor toestop,
5 para não ouvir a música dos encantadores, ainda que eles toquem com habilidade.
6 wat nie luister na die stem van die besweerders, van hom wat ervare is om met towerspreuke om te gaan nie.
6 Quebra os dentes dos perversos, ó Deus! Despedaça, S
7 o God, verbreek hulle tande in hulle mond; slaan die tande van die jong leeus uit, o HERE!
7 Que desapareçam como água em terra sedenta, que se tornem inúteis as armas em suas mãos.
8 Laat hulle vergaan soos water wat wegloop; as hy sy pyle rig, laat hulle wees asof hulle stomp geword het.
8 Que sejam como a lesma que se desmancha em lodo, como a criança que nasce morta e nunca verá o sol.
9 Laat hulle wees soos 'n slak wat wegsmelt so ver as hy loop, soos 'n misgeboorte wat die son nie gesien het nie.
9 Deus os eliminará, tanto os jovens como os velhos, mais depressa que um fogo de espinhos esquenta uma panela.
10 Voordat julle potte die doringtak gewaar word, sal Hy dit wegstorm, die rou vleis sowel as die vuurgloed.
10 O justo se alegrará quando vir a vingança contra a injustiça; no sangue do perverso, lavará os pés.
11 Die regverdige sal bly wees as hy die wraak sien; hy sal sy voete was in die bloed van die goddelose. [ (Psalms 58:12) En die mense sal sê: Gewis, daar is vrug vir die regverdige; gewis, daar is 'n God wat op die aarde oordeel! ]
11 Então, por fim, alguém dirá: “De fato, há recompensa para o justo; com certeza há um Deus que faz justiça na terra”.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 58, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.