Salmos 54
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Onderwysing van Dawid,
1 Salva-me, ó Deus, pelo teu nome; defende-me pelo teu poder.
2 toe die Sifiete gekom en aan Saul gesê het: Het Dawid hom nie by ons weggesteek nie?
2 Ouve a minha oração, ó Deus; escuta as minhas palavras.
3 o God, verlos my deur u Naam, en doen aan my reg deur u mag!
3 Estrangeiros me atacam; homens cruéis querem matar-me, homens que não se importam com Deus. Pausa
4 o God, hoor my gebed, luister na die woorde van my mond!
4 Certamente Deus é o meu auxílio; é o Senhor que me sustém.
5 Want vreemdes staan teen my op, en tiranne soek my lewe; hulle stel God nie voor hul oë nie. Sela.
5 Recaia o mal sobre os meus inimigos! Extermina-os por tua fidelidade!
6 Kyk, God is my helper. Dit is die Here wat my siel ondersteun.
6 Eu te oferecerei um sacrifício voluntário; louvarei o teu nome, ó Senhor, porque tu és bom.
7 Hy sal my vyande die kwaad vergelde. Vernietig hulle in u trou! [ (Psalms 54:8) Vrywillig wil ek aan U offer; ek wil u Naam, o HERE, loof, want die is goed; ] [ (Psalms 54:9) want die het my uit alle benoudheid gered, en my oog het met welgevalle op my vyande neergesien. ]
7 Pois ele me livrou de todas as minhas angústias, e os meus olhos contemplaram a derrota dos meus inimigos.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 54, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.