Salmos 41

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
1 Como é feliz aquele que se importa com o pobre! Em tempos de aflição, o S
2 Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die HERE sal hom red in die dag van onheil.
2 O S enhor o protege e lhe conserva a vida. Ele o faz prosperar na terra e o livra de seus inimigos.
3 Die HERE sal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U kan hom nie oorgee aan die begeerte van sy vyande nie.
3 O S enhor cuida dele quando fica doente e lhe restaura a saúde.
4 Die HERE sal hom ondersteun op die siekbed; sy hele slaapplek verander U as hy krank is.
4 Orei: “Ó S enhor , tem misericórdia de mim! Cura-me, pois pequei contra ti!”.
5 k het gesê: o HERE, wees my genadig! Genees my, want ek het teen U gesondig.
5 Meus inimigos, porém, só falam mal de mim: “Quando ele morrerá e será esquecido?”.
6 My vyande spreek kwaad van my en sê: Wanneer sal hy sterwe en sy naam vergaan?
6 Visitam-me como se fossem meus amigos, mas todo o tempo reúnem calúnias contra mim e depois as espalham por aí.
7 En as iemand kom om my te sien, dan praat hy leuens; sy hart vergader boosheid vir hom; gaan hy uit na buite, dan spreek hy daarvan.
7 Todos que me odeiam falam de mim em sussurros e imaginam o pior.
8 Al my haters tesame fluister onder mekaar teen my; teen my bedink hulle my onheil en sê:
8 “Ele está com uma doença mortal”, dizem, “nunca mais se levantará da cama!”
9 Iets skandeliks is op hom uitgestort; en nou dat hy lê, sal hy nie weer opstaan nie.
9 Até meu melhor amigo, em quem eu confiava e com quem repartia meu pão, voltou-se contra mim.
10 Selfs die man wat met my in vrede lewe, op wie ek vertrou het, wat my brood eet, het die hakskeen teen my opgelig.
10 S enhor , tem misericórdia de mim! Devolve-me a saúde, para que eu lhes dê o que merecem.
11 Maar U, o HERE, wees my genadig en rig my op, dat ek hulle dit kan vergelde!
11 Sei que te agradas de mim, pois não deixaste que meus inimigos triunfassem.
12 Hieraan weet ek dat U 'n welbehae in my het: dat my vyand oor my nie juig nie.
12 Preservaste minha vida porque sou inocente e trouxeste-me à tua presença para sempre.
13 My tog, in my opregtheid ondersteun U my, en stel my voor u aangesig tot in ewigheid. [ (Psalms 41:14) Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot in ewigheid! Amen, ja amen. ]
13 Louvado seja o S enhor , o Deus de Israel, de eternidade a eternidade. Amém e amém!

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 41, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.