Salmos 36

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH

Sair da comparação
NTLH Nova Tradução na Linguagem de Hoje 2000
1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, die kneg van die Here.
1 O pecado fala ao perverso lá no fundo do seu coração. O perverso não aprende a
2 In die binneste van my hart sê die oortreding aangaande die goddelose: Daar is geen vrees van God voor sy oë nie.
2 Ele se julga muito importante e pensa que Deus não descobrirá o seu pecado e não o condenará.
3 Want dit vlei hom in sy oë in verband met die uitvind en haat van sy skuld.
3 A conversa dele é má e cheia de mentiras; ele não tem juízo e não quer fazer o bem.
4 Die woorde van sy mond is onreg en bedrog; hy laat n om verstandig te wees, om goed te doen.
4 Deitado na sua cama, ele planeja maldades. Ele anda por caminhos que não são bons e nunca rejeita as coisas más.
5 Hy bedink onreg op sy bed; hy gaan staan op 'n weg wat nie goed is nie; wat sleg is, verfoei hy nie.
5 Ó Senhor Deus, o teu amor chega até o céu, e a tua fidelidade vai até as nuvens.
6 o HERE, u goedertierenheid is tot in die hemele, u trou tot in die wolke.
6 A tua justiça é firme como as grandes montanhas, e os teus julgamentos são profundos como o mar. Ó e dos animais.
7 U geregtigheid is soos die berge van God; u oordele is 'n groot watervloed. HERE, U behou mense en diere!
7 Como é precioso o teu amor! Na sombra das tuas asas, encontramos proteção.
8 Hoe kosbaar is u goedertierenheid, o God! Daarom skuil die mensekinders onder die skaduwee van u vleuels.
8 Ficamos satisfeitos com a comida que nos dás com fartura; tu nos deixas beber do rio da tua bondade.
9 Hulle verkwik hul aan die vettigheid van u huis, en U laat hulle drink uit die stroom van u genietinge.
9 Tu és a fonte da vida, e, por causa da tua luz, nós vemos a luz.
10 Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.
10 Ó Deus, continua a amar os que te conhecem e a fazer o bem aos que têm um coração honesto!
11 Laat u goedertierenheid voortduur vir die wat U ken, en u geregtigheid vir die opregtes van hart.
11 Não deixes que os orgulhosos e os maus me pisem e me obriguem a fugir.
12 Laat die voet van die trotsaard nie oor my kom nie, en laat die hand van die goddelose mense my nie verdryf nie. [ (Psalms 36:13) Daar het die werkers van ongeregtigheid geval; hulle is neergestoot en kan nie weer opstaan nie. ]
12 Lá estão eles, caídos; foram derrubados e não podem se levantar.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 36, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.