Salmos 29

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 'n Psalm van Dawid. Gee aan die HERE, o hemelinge, gee aan die HERE eer en sterkte!
1 Tributai ao Senhor , filhos de Deus, tributai ao
2 Gee aan die HERE die eer van sy Naam; aanbid die HERE in heilige sieraad!
2 Tributai ao Senhor a glória devida ao seu nome, adorai o
3 Die stem van die HERE is op die waters, die God van eer donder; die HERE is op die groot waters.
3 Ouve-se a voz do Senhor sobre as águas; troveja o Deus da glória; o
4 Die stem van die HERE is met krag; die stem van die HERE is met heerlikheid.
4 A voz do Senhor é poderosa; a voz do
5 Die stem van die HERE breek seders; ja, die HERE verbreek die seders van die L¡banon;
5 A voz do Senhor quebra os cedros; sim, o
6 en Hy laat hulle opspring soos 'n kalf, die L¡banon en Sirjon soos 'n jong buffel.
6 Ele os faz saltar como um bezerro; o Líbano e o Siriom, como bois selvagens.
7 Die stem van die HERE slaan daar vuurvlamme uit.
7 A voz do Senhor despede chamas de fogo.
8 Die stem van die HERE laat die woestyn bewe; die HERE laat die woestyn van Kades bewe.
8 A voz do Senhor faz tremer o deserto; o
9 Die stem van die HERE laat die takbokke lam en maak die bosse kaal; maar in sy paleis sê elkeen: Heerlikheid!
9 A voz do Senhor faz dar cria às corças e desnuda os bosques; e no seu templo tudo diz: Glória!
10 Die HERE het gesit oor die Watervloed; ja, die HERE sit as Koning tot in ewigheid.
10 O Senhor preside aos dilúvios; como rei, o
11 Die HERE sal sy volk sterkte gee, die HERE sal sy volk seën met vrede.
11 O Senhor dá força ao seu povo, o

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 29, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.