Salmos 11
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos 'n voël!
1 No S enhor eu me refugio. Por que, então, vocês me dizem: “Voe para os montes, como um pássaro!
2 Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart.
2 Os perversos preparam seus arcos e colocam as flechas nas cordas. Das sombras eles atiram contra os que têm coração íntegro.
3 As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?
3 Os alicerces ruíram; o que pode fazer o justo?”.
4 Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders.
4 O S enhor , porém, está em seu santo templo; o S Observa a todos com atenção, examina cada pessoa na terra.
5 Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet.
5 O S enhor põe à prova tanto o justo como o perverso; ele odeia quem ama a violência.
6 Hy sal op die goddelose vangnette, vuur en swawel laat reën; en 'n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees.
6 Fará chover brasas vivas e enxofre sobre os perversos e com ventos abrasadores os castigará.
7 Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.
7 Pois o S enhor é justo e ama a justiça; os íntegros verão sua face.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 11, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.