Romanos 12
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARIB
1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.
1 Rogo-vos pois, irmãos, pela compaixão de Deus, que apresenteis os vossos corpos como um sacrifício vivo, santo e agradável a Deus, que é o vosso culto racional.
2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.
2 E não vos conformeis a este mundo, mas transformai-vos pela renovação da vossa mente, para que experimenteis qual seja a boa, agradável, e perfeita vontade de Deus.
3 Want deur die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen wat onder julle is, dat hy nie van homself meer moet dink as wat 'n mens behoort te dink nie; maar dat hy daaraan moet dink om besadig te wees na die maat van geloof soos God dit aan elkeen toebedeel het.
3 Porque pela graça que me foi dada, digo a cada um dentre vós que não tenha de si mesmo mais alto conceito do que convém; mas que pense de si sobriamente, conforme a medida da fé que Deus, repartiu a cada um.
4 Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie,
4 Pois assim como em um corpo temos muitos membros, e nem todos os membros têm a mesma função,
5 so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.
5 assim nós, embora muitos, somos um só corpo em Cristo, e individualmente uns dos outros.
6 En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons gegee is:
6 De modo que, tendo diferentes dons segundo a graça que nos foi dada, se é profecia, seja ela segundo a medida da fé;
7 is dit profesie, na die maat van die geloof; of bediening, in die werk van bediening; of wie leer, in die lering;
7 se é ministério, seja em ministrar; se é ensinar, haja dedicação ao ensino;
8 of wie vermaan, in die vermaning; wie uitdeel, in opregtheid; wie 'n voorganger is, met ywer; wie barmhartigheid bewys, met blymoedigheid.
8 ou que exorta, use esse dom em exortar; o que reparte, faça-o com liberalidade; o que preside, com zelo; o que usa de misericórdia, com alegria.
9 Laat die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan;
9 O amor seja não fingido. Aborrecei o mal e apegai-vos ao bem.
10 wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning;
10 Amai-vos cordialmente uns aos outros com amor fraternal, preferindo-vos em honra uns aos outros;
11 wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here;
11 não sejais vagarosos no cuidado; sede fervorosos no espírito, servindo ao Senhor;
12 verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.
12 alegrai-vos na esperança, sede pacientes na tribulação, perseverai na oração;
13 Maak voorsiening in die behoeftes van die heiliges; streef na gasvryheid;
13 acudi aos santos nas suas necessidades, exercei a hospitalidade;
14 seën die wat julle vervolg, seën en moenie vervloek nie;
14 abençoai aos que vos perseguem; abençoai, e não amaldiçoeis;
15 wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween;
15 alegrai-vos com os que se alegram; chorai com os que choram;
16 wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg julle by die nederige; moenie eiewys wees nie;
16 sede unânimes entre vós; não ambicioneis coisas altivas mas acomodai-vos às humildes; não sejais sábios aos vossos olhos;
17 vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle mense;
17 a ninguém torneis mal por mal; procurai as coisas dignas, perante todos os homens.
18 as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.
18 Se for possível, quanto depender de vós, tende paz com todos os homens.
19 Moenie julle wreek nie, geliefdes, maar gee plek vir die toorn; want daar is geskrywe: Aan My kom die wraak toe, Ek sal vergeld, spreek die Here.
19 Não vos vingueis a vós mesmos, amados, mas dai lugar à ira de Deus, porque está escrito: Minha é a vingança, eu retribuirei, diz o Senhor.
20 As jou vyand dan honger het, gee hom iets om te eet; as hy dors het, gee hom iets om te drink, want sodoende sal jy op sy hoof vurige kole ophoop.
20 Antes, se o teu inimigo tiver fome, dá-lhe de comer; se tiver sede, dá-lhe de beber; porque, fazendo isto amontoarás brasas de fogo sobre a sua cabeça.
21 Laat jou nie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.
21 Não te deixes vencer do mal, mas vence o mal com o bem.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Romanos 12, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.