Josué 21
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 Toe het die familiehoofde van die Leviete nader gekom na Ele sar, die priester, en na Josua, die seun van Nun, en na die familiehoofde van die stamme van die kinders van Israel,
1 — ausente —
2 en met hulle gespreek in Silo, in die land Kana„n, en gesê: Die HERE het deur die diens van Moses bevel gegee dat aan ons stede afgestaan moet word om in te woon, met hulle weiveld vir ons vee.
2 — ausente —
3 Toe het die kinders van Israel aan die Leviete, volgens die bevel van die HERE, uit hulle erfdeel die volgende stede met hulle weiveld afgestaan:
3 E os israelitas, obedecendo à ordem de Deus, o Senhor , deram das suas terras cidades e pastos para os levitas.
4 Die lot het uitgekom vir die geslagte van die Kehatiete; en die kinders van A„ron, die priester, uit die Leviete, het ontvang uit die stam van Juda en uit die stam van S¡meon en uit die stam van Benjamin, deur die lot, dertien stede;
4 As famílias dos coatitas foram as primeiras a receber cidades. Os levitas que eram descendentes do sacerdote Arão receberam treze cidades das tribos de Judá, Simeão e Benjamim.
5 en die ander kinders van Kehat, uit die geslagte van die stam van Efraim en uit die stam van Dan en uit die halwe stam van Manasse, deur die lot, tien stede;
5 Os outros coatitas receberam dez cidades das famílias das tribos de Efraim e de Dã e da metade oeste da tribo de Manassés.
6 en die kinders van Gerson, uit die geslagte van die stam van Issaskar en uit die stam van Aser en uit die stam van N ftali en uit die halwe stam van Manasse in Basan, deur die lot, dertien stede;
6 Os gersonitas receberam treze cidades das famílias das tribos de Issacar, Aser, Naftali e da metade da tribo de Manassés que estava em Basã, a leste do Jordão.
7 en die kinders van Mer ri, volgens hulle geslagte, uit die stam van Ruben en uit die stam van Gad en uit die stam van S,bulon, twaalf stede.
7 As famílias dos meraritas receberam doze cidades das tribos de Rúben, Gade e Zebulom.
8 So het dan die kinders van Israel aan die Leviete hierdie stede met hulle weiveld deur die lot gegee, soos die HERE deur die diens van Moses beveel het.
8 O povo de Israel, por meio de sorteio , separou para os levitas essas cidades e os pastos ao redor delas, como o Senhor havia ordenado por meio de Moisés.
9 Verder het hulle, uit die stam van die kinders van Juda en uit die stam van die kinders van S¡meon, hierdie stede gegee wat hulle met hul name genoem het:
9 São citadas a seguir as cidades das tribos de Judá e de Simeão que foram dadas
10 die kinders van A„ron dan, uit die geslagte van die Kehatiete, uit die kinders van Levi, het ontvang -- want die eerste lot was vir hulle --
10 aos descendentes de Arão que eram do grupo de famílias de Coate, filho de Levi. As terras dos coatitas foram as primeiras a serem sorteadas.
11 en aan hulle is gegee: die stad van Arba, die vader van Anok, dit is Hebron, op die gebergte van Juda, met sy weiveld daaromheen;
11 Deram a essas famílias a cidade de Quiriate-Arba (Arba foi o pai de Anaque), que é Hebrom, na região montanhosa de Judá, e os pastos ao seu redor.
12 maar die saaigrond van die stad, met sy dorpe, het hulle aan Kaleb, die seun van Jefunne, as sy besitting gegee.
12 Mas os campos em volta da cidade e os seus povoados tinham sido dados a Calebe, filho de Jefoné, como sua propriedade.
13 En aan die kinders van A„ron, die priester, het hulle gegee Hebron, die vrystad vir hom wat 'n doodslag begaan het, met sy weiveld, en Libna met sy weiveld,
13 Aos descendentes de Arão deram Hebrom com os seus pastos. Esta era uma das cidades para os fugitivos que tivessem matado alguém. Deram também as cidades de Libna,
14 en Jattir met sy weiveld, en Estemoa met sy weiveld,
14 Jatir, Estemoa,
15 en Holon met sy weiveld, en Debir met sy weiveld,
15 Holom, Debir,
16 en Ajin met sy weiveld, en Jutta met sy weiveld, en Bet-Semes met sy weiveld: nege stede uit hierdie twee stamme.
16 Aim, Jutá e Bete-Semes, com os seus pastos. Ao todo nove cidades das tribos de Judá e de Simeão.
17 En uit die stam van Benjamin: G¡beon met sy weiveld, en Geba met sy weiveld,
17 Da tribo de Benjamim deram quatro cidades: Gibeão, Geba,
18 en Anatot met sy weiveld, en Almon met sy weiveld: vier stede.
18 Anatote e Almom.
19 Al die stede van die kinders van A„ron, die priesters, was dertien stede met hulle weiveld.
19 Ao todo foram dadas treze cidades com os seus pastos aos sacerdotes, que eram descendentes de Arão.
20 En die geslagte van die kinders van Kehat, die Leviete, wat nog oor was van die kinders van Kehat, het hulle stede wat deur die lot aangewys was, ontvang uit die stam van Efraim;
20 Para as outras famílias coatitas, que eram levitas, eles deram algumas cidades da tribo de Efraim.
21 en hulle het aan hulle gegee: die vrystad vir hom wat 'n doodslag begaan het: Sigem met sy weiveld op die gebergte van Efraim, en Geser met sy weiveld,
21 Essas famílias receberam Siquém e os seus pastos na região montanhosa de Efraim. Siquém era uma das cidades para os fugitivos que tivessem matado alguém. Os coatitas receberam também Gezer,
22 en Kibs im met sy weiveld, en Bet-Horon met sy weiveld: vier stede.
22 Quibzaim e Bete-Horom, com os seus pastos. Ao todo quatro cidades.
23 En uit die stam van Dan: Âlteke met sy weiveld, G¡bbeton met sy weiveld,
23 Da tribo de Dã eles receberam quatro cidades: Elteque, Gibetom,
24 Ajalon met sy weiveld, Gat-Rimmon met sy weiveld: vier stede.
24 Aijalom e Gate-Rimom, com os seus pastos.
25 En uit die helfte van die stam van Manasse: T änag met sy weiveld, en Gat-Rimmon met sy weiveld: twee stede;
25 Da metade oeste da tribo de Manassés eles receberam duas cidades: Taanaque e Gate-Rimom, com os seus pastos.
26 alles saam tien stede met hulle weiveld vir die geslagte van die kinders van Kehat wat nog oorgebly het.
26 Essas famílias coatitas receberam ao todo dez cidades com os seus pastos.
27 En aan die kinders van Gerson uit die geslagte van die Leviete: uit die halwe stam van Manasse, die vrystad vir hom wat 'n doodslag begaan het: Golan in Basan met sy weiveld, en Beëst,ra met sy weiveld: twee stede.
27 Os gersonitas, que eram outra família de levitas, receberam da metade leste da tribo de Manassés a cidade de Golã, em Basã, com os seus pastos. Esta era uma das cidades para os fugitivos que tivessem matado alguém. Os gersonitas receberam também a cidade de Beesterá com os seus pastos.
28 En uit die stam van Issaskar: Kisjon met sy weiveld, en Daberat met sy weiveld,
28 Da tribo de Issacar eles receberam quatro cidades: Quisião, Daberate,
29 Jarmut met sy weiveld, En-Gannim met sy weiveld: vier stede.
29 Jarmute e En-Ganim, com os seus pastos.
30 En uit die stam van Aser: Miseal met sy weiveld, Abdon met sy weiveld,
30 Da tribo de Aser eles receberam quatro cidades: Misal, Abdom,
31 Helkat met sy weiveld, en Rehob met sy weiveld: vier stede.
31 Helcate e Reobe, com os seus pastos.
32 En uit die stam van N ftali, die vrystad vir hom wat 'n doodslag begaan het: Kedes in Galil,a met sy weiveld, en Hammot-Dor met sy weiveld, en Kartan met sy weiveld: drie stede;
32 Da tribo de Naftali receberam a cidade de Quedes, na Galileia, com os seus pastos. Quedes era uma cidade para os fugitivos que tivessem matado alguém. Os gersonitas receberam também Hamote-Dor e Cartã, com os seus pastos. Ao todo três cidades.
33 al die stede van die Gersoniete, volgens hulle geslagte, was dertien stede met hulle weiveld.
33 As várias famílias dos gersonitas receberam ao todo treze cidades com os seus pastos.
34 En aan die geslagte van die kinders van Mer ri, die Leviete wat nog oor was -- uit die stam van S,bulon: Jokneam met sy weiveld, Karta met sy weiveld,
34 Os outros levitas, isto é, as famílias meraritas, receberam da tribo de Zebulom quatro cidades: Jocneão, Cartá,
35 Dimna met sy weiveld, N halal met sy weiveld: vier stede.
35 Dimna e Naalal, com os seus pastos.
36 En uit die stam van Ruben: Beser met sy weiveld, en Jahas met sy weiveld,
36 Da tribo de Rúben eles receberam quatro cidades: Bezer, Jasa,
37 Ked,mot met sy weiveld, en Mef ät met sy weiveld: vier stede.
37 Quedemote e Mefaate, com os seus pastos.
38 En uit die stam van Gad, die vrystad vir hom wat 'n doodslag begaan het: Ramot in G¡lead met sy weiveld, en Mahan im met sy weiveld,
38 Da tribo de Gade eles receberam Ramote, em Gileade, com os seus pastos. Ramote era uma das cidades para os fugitivos que tivessem matado alguém. Os meraritas receberam também Maanaim,
39 Hesbon met sy weiveld, Ja,ser met sy weiveld: alles saam vier stede.
39 Hesbom e Jazer, com os seus pastos. Ao todo quatro cidades.
40 Al die stede was vir die kinders van Mer ri, volgens hulle geslagte wat nog oor was uit die geslagte van die Leviete; en hulle lot was twaalf stede.
40 Esses levitas, isto é, as várias famílias meraritas, receberam doze cidades ao todo.
41 Al die stede van die Leviete, tussen die besitting van die kinders van Israel in, was agt en veertig stede met hulle weiveld.
41 Das terras dos israelitas foram dadas aos levitas, ao todo, quarenta e oito cidades com os seus pastos.
42 Hierdie stede het stad vir stad rondom hulle weiveld gehad; so was dit met al hierdie stede.
42 Cada uma dessas cidades tinha pastos ao seu redor.
43 So het die HERE dan die hele land aan Israel gegee wat Hy hulle vaders met 'n eed beloof het om hulle te gee; en hulle het dit in besit geneem en daarin gaan woon.
43 Assim o Senhor Deus deu aos israelitas toda a terra que havia prometido aos seus antepassados. E, quando tomaram posse da terra, eles passaram a morar nela.
44 En die HERE het hulle aan alle kante rus gegee net soos Hy hulle vaders met 'n eed beloof het; en niemand van al hul vyande het voor hulle standgehou nie; al hulle vyande het die HERE in hulle hand gegee.
44 O Senhor lhes deu paz com os povos vizinhos, conforme havia prometido aos seus antepassados. Nenhum dos inimigos conseguiu resistir, pois o Senhor deu ao povo de Israel a vitória sobre eles.
45 Geen woord van al die goeie woorde wat die HERE met die huis van Israel gespreek het, het onvervuld gebly nie; alles het uitgekom.
45 O Senhor cumpriu todas as boas promessas que havia feito ao povo de Israel.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Josué 21, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.