Josué 19
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 En die tweede lot het uitgekom vir S¡meon, vir die stam van die kinders van S¡meon volgens hulle geslagte; en hulle erfdeel was in die middel van die erfdeel van die kinders van Juda.
1 Na segunda vez, a sorte saiu para a tribo de Simeão, clã por clã. A herança deles ficava dentro do território de Judá.
2 En hulle het in hulle erfdeel gehad: Beër-Seba en Seba en Molada,
2 Eles receberam: Berseba ou Seba, Moladá,
3 en Hasar-Sual en Bala en Esem,
3 Hazar-Sual, Balá, Ázen,
4 en Eltolad en Betul en Horma,
4 Eltolade, Betul, Hormá,
5 en Siklag en Bet-Hammark bot en Hasar-Susa,
5 Ziclague, Bete-Marcabote, Hazar-Susa,
6 en Bet-Leb ot en Saruhen: dertien stede met hulle dorpe;
6 Bete-Lebaote e Saruém. Eram treze cidades com os seus povoados;
7 Ajin, Rimmon en Eter en Asan: vier stede met hulle dorpe;
7 Aim, Rimom, Eter e Asã, quatro cidades com os seus povoados,
8 en al die dorpe wat rondom hierdie stede was, tot by B älat-Beër, die Rama van die Suidland. Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van S¡meon volgens hulle geslagte.
8 e todos os povoados ao redor dessas cidades, até Baalate-Beer, que é Ramá, no Neguebe. Essa foi a herança da tribo dos simeonitas, clã por clã.
9 Uit die aandeel van die kinders van Juda is die erfdeel van die kinders van S¡meon, omdat die deel van die kinders van Juda vir hulle te groot was; daarom het die kinders van S¡meon geërwe in die middel van hulle erfdeel.
9 A herança dos simeonitas foi tirada de Judá, pois Judá recebera mais terras do que precisava. Assim os simeonitas receberam a sua herança dentro do território de Judá.
10 En die derde lot het opgekom vir die kinders van S,bulon volgens hulle geslagte, en die lyn van hulle erfdeel was tot by Sarid.
10 Na terceira vez, a sorte saiu para Zebulom, clã por clã. A fronteira da sua herança ia até Saride.
11 En hulle lyn loop op in westelike rigting na Mar la en raak aan Dabb,set en aan die spruit wat teenoor Jokneam loop;
11 De lá ia para o oeste, chegava a Maralá, alcançava Dabesete, e se estendia até o ribeiro próximo a Jocneão.
12 en van Sarid af swaai dit na die oostekant, teen sonop, na die gebied van Kislot-Tabor, en loop aan na Daberat en loop op na J fia;
12 De Saride fazia uma curva para o leste, para o lado do nascente, em direção ao território de Quislote-Tabor, prosseguia até Daberate e subia para Jafia.
13 en daarvandaan loop dit oor na die ooste teen sonop, na Gat-Hefer, na Et-Kasin, en loop aan na Rimmon wat hom na Nea toe uitstrek;
13 Depois continuava para o leste, até Gate-Hefer e Ete-Cazim, chegava a Rimom e fazia uma curva na direção de Neá.
14 dan swaai die lyn noord daaromheen na Hann ton en loop dood by die dal Jiftag-El;
14 Do norte a fronteira voltava até Hanatom e terminava no vale de Iftá-El.
15 en Kattat en N halal en Simron en J¡deala en Betlehem: twaalf stede met hulle dorpe.
15 Aí também estavam Catate, Naalal, Sinrom, Idala e Belém. Eram doze cidades com os seus povoados.
16 Dit was die erfdeel van die kinders van S,bulon volgens hulle geslagte; hierdie stede met hulle dorpe.
16 Essas cidades com os seus povoados foram a herança de Zebulom, clã por clã.
17 Vir Issaskar het die vierde lot uitgekom, vir die kinders van Issaskar volgens hulle geslagte;
17 Na quarta vez, a sorte saiu para Issacar, clã por clã.
18 en hulle grondgebied was na J¡sreël toe en Kesullot en Sunem,
18 Seu território abrangia: Jezreel, Quesulote, Suném,
19 en Hafar im en Sion en Anag rat,
19 Hafaraim, Siom, Anaarate,
20 en Rabbit en K¡sjon en Ebes,
20 Rabite, Quisiom, Ebes,
21 en Remet en En-Gannim en En-Hadda en Bet-Pases;
21 Remete, En-Ganim, En-Hadá e Bete-Pazes.
22 en die lyn raak aan Tabor en Sahas¡ma en Bet-Semes, en hulle gebied loop dood by die Jordaan: sestien stede met hulle dorpe.
22 A fronteira chegava a Tabor, Saazima e Bete-Semes, e terminava no Jordão. Eram dezesseis cidades com os seus povoados.
23 Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Issaskar volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe.
23 Essas cidades com os seus povoados foram a herança da tribo de Issacar, clã por clã.
24 En die vyfde lot het uitgekom vir die stam van die kinders van Aser volgens hulle geslagte;
24 Na quinta vez, a sorte saiu para Aser, clã por clã.
25 en hulle gebied was: Helkat en Hali en Beten en Agsaf,
25 Seu território abrangia: Helcate, Hali, Béten, Acsafe,
26 en Allamm,leg en Amead en Miseal; en raak in die weste aan die Karmel en aan Sihor-Libnat;
26 Alameleque, Amade e Misal. A oeste a fronteira alcançava o Carmelo e Sior-Libnate.
27 dan draai dit teen sonop na Bet-Dagon en raak aan S,bulon en die dal Jiftag-El in die noorde, Bet-Emek en Neh¡ël, en loop aan links by Kabul;
27 De lá virava para o leste em direção a Bete-Dagom, alcançava Zebulom e o vale de Iftá-El, e ia para o norte, para Bete-Emeque e Neiel, passando por Cabul, à esquerda,
28 en Ebron en Rehob en Hammon en Kana tot by Groot-Sidon;
28 Ebrom, Reobe, Hamom e Caná, até Sidom, a grande.
29 dan draai die lyn na Rama en tot by die vesting Tirus; dan draai die lyn na Hosa en loop dood by die see, van die landstreek af wat na Agsib toe lê;
29 Depois a fronteira voltava para Ramá e ia para a cidade fortificada de Tiro, virava na direção de Hosa e terminava no mar, na região de Aczibe,
30 en Umma en Afek en Rehob: twee en twintig stede met hulle dorpe.
30 Umá, Afeque e Reobe. Eram vinte e duas cidades com os seus povoados.
31 Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Aser volgens hulle geslagte; hierdie stede met hulle dorpe.
31 Essas cidades com os seus povoados foram a herança da tribo de Aser, clã por clã.
32 Vir die kinders van N ftali het die sesde lot uitgekom, vir die kinders van N ftali volgens hulle geslagte;
32 Na sexta vez, a sorte saiu para Naftali, clã por clã.
33 en hulle lyn was van Helef, van die eikeboom by Sa„n nnim af, en Ad mi-Nekeb en Jabneël tot by Lakkum, en dit loop dood by die Jordaan;
33 Sua fronteira ia desde Helefe e do Carvalho de Zaanim, passava por Adami-Neguebe e Jabneel, e ia até Lacum, terminando no Jordão.
34 dan draai die lyn in westelike rigting na Asnot-Tabor en loop daarvandaan aan na Hukkok en raak in die suide aan S,bulon; en aan Aser raak dit in die weste, en aan Juda aan die Jordaan in die ooste;
34 Voltando para o oeste, a fronteira passava por Aznote-Tabor e ia para Hucoque. Atingia Zebulom ao sul, Aser a oeste e o Jordão a leste.
35 en die versterkte stede: Siddim, Ser en Hammat, Rakkat en Kinn,ret,
35 As cidades fortificadas eram Zidim, Zer, Hamate, Racate, Quinerete,
36 en Adama en Rama en Hasor,
36 Adamá, Ramá, Hazor,
37 en Kedes en Edr,i en En-Hasor,
37 Quedes, Edrei, En-Hazor,
38 en Jireon en Migdal-El, Horem en Bet-Anat en Bet-Semes: negentien stede met hulle dorpe.
38 Irom, Migdal-El, Horém, Bete-Anate e Bete-Semes. Eram dezenove cidades com os seus povoados.
39 Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van N ftali volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe.
39 Essas cidades com os seus povoados foram a herança da tribo de Naftali, clã por clã.
40 Vir die stam van die kinders van Dan, volgens hulle geslagte, het die sewende lot uitgekom.
40 Na sétima vez, a sorte saiu para Dã, clã por clã.
41 En die lyn van hulle erfdeel omvat: Sorea en Est ol en Ir-Semes,
41 O território da sua herança abrangia: Zorá, Estaol, Ir-Semes,
42 en Sa„l bbin en Ajalon en Jitla,
42 Saalabim, Aijalom, Itla,
43 en Elon en Timn ta en Ekron,
43 Elom, Timna, Ecrom,
44 en Âlteke en G¡bbeton en B älat,
44 Elteque, Gibetom, Baalate,
45 en Jehud en Ben,-Berak en Gat-Rimmon.
45 Jeúde, Bene-Beraque, Gate-Rimom,
46 en M,-Jarkon en Rakkon, met die gebied teenoor Jafo.
46 Me-Jarcom e Racom, e a região defronte de Jope.
47 Maar die kinders van Dan het hulle grondgebied kwytgeraak; daarom het die kinders van Dan opgetrek en teen Lesem geveg en dit ingeneem en verslaan met die skerpte van die swaard en dit in besit geneem en daarin gewoon; en hulle het Lesem Dan genoem na die naam van hulle vader Dan.
47 Mas a tribo de Dã teve dificuldade para tomar posse do seu território. Por isso atacaram Lesém, conquistaram-na, passaram-na ao fio da espada e a ocuparam. Estabeleceram-se em Lesém e lhe deram o nome de Dã, por causa do seu antepassado.
48 Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Dan volgens hulle geslagte; hierdie stede met hulle dorpe.
48 Essas cidades com os seus povoados foram a herança da tribo de Dã, clã por clã.
49 Toe hulle die land volgens sy grenslyne as erfenis geheel verdeel het, het die kinders van Israel aan Josua, die seun van Nun, 'n erfdeel onder hulle gegee;
49 Quando terminaram de dividir a terra em territórios delimitados, os israelitas deram a Josué, filho de Num, uma herança no meio deles,
50 op bevel van die HERE het hulle hom die stad gegee wat hy gevra het, Timnat-Serag op die gebergte van Efraim; en hy het die stad opgebou en daarin gaan woon.
50 como o Senhor tinha ordenado. Deram-lhe a cidade que ele havia pedido, Timnate-Sera, nos montes de Efraim, onde ele reconstruiu a cidade e se estabeleceu.
51 Dit is die erfdele wat Ele sar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die familiehoofde aan die stamme van die kinders van Israel as erfenis uitgedeel het deur die lot, in Silo, voor die aangesig van die HERE, by die ingang van die tent van samekoms; en hulle het die verdeling van die land beëindig.
51 Foram esses os territórios que o sacerdote Eleazar, Josué, filho de Num, e os chefes dos clãs das tribos de Israel repartiram por sorteio em Siló, na presença do Senhor, à entrada da Tenda do Encontro. E assim terminaram de dividir a terra.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Josué 19, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.