Êxodo 35
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC
1 Toe het Moses die hele vergadering van die kinders van Israel bymekaar laat kom en aan hulle gesê: Dit is die woorde wat die HERE beveel het, om dit te doen:
1 Moisés convocou toda a assembléia de Israel e disse-lhes: "Eis o que o Senhor ordenou:
2 Ses dae lank kan daar werk verrig word, maar op die sewende dag moet daar vir julle 'n heiligheid, 'n dag van volkome rus wees tot eer van die HERE. Elkeen wat daarop werk verrig, moet gedood word.
2 Trabalharás durante seis dias, mas o sétimo será um dia de descanso completo consagrado ao Senhor. Todo o que trabalhar nesse dia será morto.
3 Julle mag op die sabbat geen vuur aansteek in enigeen van julle woonplekke nie.
3 Não acendereis fogo em nenhuma de vossas casas nesse dia".
4 Verder het Moses die hele vergadering van die kinders van Israel toegespreek en gesê: Dit is die saak wat die HERE beveel het:
4 Moisés disse a toda a assembléia dos israelitas: "Eis o que o Senhor ordenou:
5 Neem van julle besittings 'n offergawe aan die HERE. Laat elkeen wat gewillig is in sy hart, dit bring, die offergawe van die HERE: goud en silwer en koper;
5 Separai de entre vós uma oferta para o Senhor. Todo homem de coração reto trará esta oferta ao Senhor: ouro, prata, bronze,
6 en pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn linne en bokhaar;
6 púrpura violeta e escarlate, carmesim, linho fino, pele de cabra,
7 en rooigeverfde ramsvelle en robbevelle en akasiahout;
7 peles de carneiro tingidas de vermelho, peles de golfinho, madeira de acácia,
8 en olie vir die kandelaar en speserye vir die salfolie en vir die reukwerk van speserye;
8 óleo para o candelabro, aromas para o óleo de unção e para o incenso odorífero,
9 en oniksstene en stene om in te lê, vir die skouerkleed en die borstas.
9 pedras de ônix e pedras de engaste para o efod e o peitoral.
10 En almal wat kunsvaardig is onder julle, moet kom en alles maak wat die HERE beveel het:
10 Venham todos aqueles dentre vós que são hábeis, e executem tudo o que o Senhor ordenou:
11 die tabernakel, sy tent en sy dekkleed, sy hakies en sy style, sy dwarshoute, sy pilare en sy voetstukke;
11 o tabernáculo, sua tenda, sua coberta, suas argolas, suas tábuas, suas travessas, suas colunas e seus pedestais;
12 die ark en sy draaghoute, die versoendeksel en die voorhangsel tot bedekking;
12 a arca e seus varais; a tampa e o véu de separação;
13 die tafel met sy draaghoute en al sy gereedskap, en die toonbrode;
13 a mesa com seus varais, todos os seus utensílios e os pães da proposição;
14 en die kandelaar tot verligting, met sy gereedskap en sy lampe, en die olie vir die kandelaar;
14 o candelabro e seus acessórios, suas lâmpadas e o óleo para a iluminação,
15 en die reukaltaar met sy draaghoute, en die salfolie en die reukwerk van speserye, en die bedekking vir die ingang van die tabernakel;
15 o altar dos perfumes e seus varais; o óleo para a unção e o perfume para as incensações; o véu para a porta de entrada do tabernáculo;
16 die brandofferaltaar met sy traliewerk van koper, sy draaghoute en al sy gereedskap; die waskom met sy voetstuk;
16 o altar dos holocaustos, sua grelha de bronze, seus varais e todos os seus acessórios; a bacia com seu pedestal;
17 die behangsels van die voorhof, sy pilare en sy voetstukke, en die bedekking van die poort van die voorhof;
17 as cortinas do átrio, suas colunas, seus pedestais e a cortina da porta do átrio;
18 die penne van die tabernakel en die penne van die voorhof met hulle lyne;
18 as estacas do tabernáculo, as estacas do átrio com suas cordas;
19 die kunstige klere om in die heiligdom te dien, die heilige klere vir die priester A„ron en die klere van sy seuns om die priesteramp te bedien.
19 as vestes litúrgicas para o serviço do santuário, os ornamentos sagrados do sumo sacerdote Aarão, e as vestes de seus filhos para as funções sacerdotais."
20 Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel van Moses af weggegaan.
20 Toda a assembléia dos israelitas retirou-se de diante de Moisés.
21 En elkeen wie se hart hom opgewek en elkeen wie se gees hom aangedryf het, het gekom: hulle het die offergawe van die HERE gebring vir die werk aan die tent van samekoms en vir sy hele bediening en vir die heilige klere;
21 E então todas as pessoas de boa vontade e de coração generoso vieram trazer as suas ofertas ao Senhor, para a construção da tenda de reunião, para o seu culto e para a confecção dos ornamentos sagrados.
22 die manne het met die vroue gekom, elkeen wat gewillig van hart was; hulle het gespes en ringe en vingerringe en halssierade, allerhande goue goed, gebring. En elkeen wat 'n offer van goud aan die HERE gewy het,
22 Homens e mulheres, todos aqueles que tinham o coração generoso trouxeram brincos, arrecadas, anéis, colares, jóias de ouro de toda espécie, cada um apresentando a oferta de ouro que dedicava ao Senhor.
23 en elkeen wat in besit was van pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn linne en bokhaar en rooigeverfde ramsvelle en robbevelle, het dit gebring.
23 Todos os que tinham em sua casa púrpura violeta e escarlate, carmesim, linho fino, pele de cabra, peles de carneiro tintas de vermelho e peles de golfinho, os trouxeram.
24 Elkeen wat 'n offergawe van silwer of koper kon aanbied, het die offergawe van die HERE gebring; en elkeen wat akasiahout besit het, wat oral by die werk kon gebruik word, het dit gebring.
24 Todos os que puderam apresentar uma contribuição em prata ou em bronze, trouxeram-na ao Senhor. Todos os que tinham em sua casa madeira de acácia útil ao serviço do culto, a trouxeram.
25 En elke vrou wat kunsvaardig was, het met haar eie hande gespin en die spinsel gebring: die pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en die fyn linne.
25 Todas as mulheres habilidosas fiaram com as suas próprias mãos e trouxeram seu trabalho: púrpura violeta e escarlate, carmesim e linho fino.
26 En al die vroue wie se hart hulle opgewek het deur kunsvaardigheid, het die bokhaar gespin.
26 Todas as mulheres habilidosas que tinham o gosto de fiar os pêlos de cabra, fizeram-no.
27 En die owerstes het die oniksstene gebring en die stene om in te lê, vir die skouerkleed en die borstas,
27 Os chefes do povo trouxeram pedras de ônix e outras pedras de engaste para o efod e o peitoral;
28 en die speserye en die olie vir die kandelaar en vir die salfolie en vir die reukwerk van speserye.
28 aromas e óleo para o candelabro, óleo de unção e incenso perfumado.
29 Elke man en vrou wie se hart hulle aangedryf het om iets by te dra vir al die werk wat die HERE deur die diens van Moses beveel het om te verrig -- as vrywillige offergawe aan die HERE het die kinders van Israel dit gebring.
29 Todos os israelitas, homens ou mulheres, impelidos pelo seu coração a contribuir para alguma das obras que o Senhor tinha ordenado pela boca de Moisés, trouxeram espontaneamente suas ofertas ao Senhor.
30 Daarop het Moses aan die kinders van Israel gesê: Kyk, die HERE het Bes leël, die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, by sy naam geroep;
30 Moisés disse aos israelitas: "Vede: o Senhor designou Beseleel, filho de Uri, filho de Hur, da tribo de Judá;
31 en Hy het hom met die Gees van God vervul, met wysheid, met verstand en met kennis en bekwaamheid vir allerhande werk;
31 encheu-o de um espírito divino para dar-lhe sabedoria, inteligência e habilidade para toda sorte de obras:
32 en om kunstige planne uit te dink, om die uit te voer in goud en silwer en koper,
32 invenções, trabalho em ouro, em prata e em bronze,
33 en deur snywerk in stene wat ingelê moet word, en deur houtsnywerk -- om werksaam te wees in allerhande kunsarbeid.
33 gravação de pedras de engaste, trabalho em madeira, execução de toda espécie de obras.
34 Hy het dit ook in sy hart gegee om ander te onderrig, aan hom en aan Oholiab, die seun van Ah¡samag, van die stam van Dan.
34 Concedeu-lhe também o dom de ensinar, assim como a Ooliab, filho de Aquisamec, da tribo de Dã.
35 Hy het hulle vervul met kunsvaardigheid om allerhande werk te maak van 'n ambagsman en 'n kunstenaar en van 'n bewerker van veelkleurige goed in pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn linne, en van 'n wewer hulle wat al die werk moes verrig en kunstige planne moes uitdink.
35 Dotou-os de talento para executar toda sorte de obras de escultura e de arte, de bordados em estofo de púrpura violeta e escarlate, de carmesim e de linho fino, e para a execução assim como o projeto de toda espécie de trabalhos."
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Êxodo 35, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.