Efésios 5
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARC
1 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders;
1 Sede, pois, imitadores de Deus, como filhos amados;
2 en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur.
2 e andai em amor, como também Cristo vos amou e se entregou a si mesmo por nós, em oferta e sacrifício a Deus, em cheiro suave.
3 Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam;
3 Mas a prostituição e toda impureza ou avareza nem ainda se nomeiem entre vós, como convém a santos;
4 ook nie gemeenheid en dwase of lawwe praatjies wat nie pas nie, maar liewer danksegging.
4 nem torpezas, nem parvoíces, nem chocarrices, que não convêm; mas, antes, ações de graças.
5 Want dit moet julle weet dat geen hoereerder of onreine of gierigaard, wat 'n afgodedienaar is, 'n erfdeel het in die koninkryk van Christus en van God nie.
5 Porque bem sabeis isto: que nenhum fornicador, ou impuro, ou avarento, o qual é idólatra, tem herança no Reino de Cristo e de Deus.
6 Laat niemand julle met ydel woorde verlei nie, want daardeur kom die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid.
6 Ninguém vos engane com palavras vãs; porque por essas coisas vem a ira de Deus sobre os filhos da desobediência.
7 Wees dan nie hulle deelgenote nie.
7 Portanto, não sejais seus companheiros.
8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here -- wandel soos kinders van die lig.
8 Porque, noutro tempo, éreis trevas, mas, agora, sois luz no Senhor; andai como filhos da luz
9 Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid.
9 (porque o fruto do Espírito está em toda bondade, e justiça, e verdade),
10 En beproef wat die Here welbehaaglik is;
10 aprovando o que é agradável ao Senhor.
11 en hou nie gemeenskap met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer.
11 E não comuniqueis com as obras infrutuosas das trevas, mas, antes, condenai-as.
12 Want wat in die geheim deur hulle gedoen word, is skandelik selfs om te noem.
12 Porque o que eles fazem em oculto, até dizê-lo é torpe.
13 Maar al die dinge wat deur die lig bestraf word, word openbaar; want alles wat openbaar word, is lig.
13 Mas todas essas coisas se manifestam, sendo condenadas pela luz, porque a luz tudo manifesta.
14 Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn.
14 Pelo que diz: Desperta, ó tu que dormes, e levanta-te dentre os mortos, e Cristo te esclarecerá.
15 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse;
15 Portanto, vede prudentemente como andais, não como néscios, mas como sábios,
16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.
16 remindo o tempo, porquanto os dias são maus.
17 Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is.
17 Pelo que não sejais insensatos, mas entendei qual seja a vontade do Senhor.
18 Moenie dronk word van wyn nie -- daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.
18 E não vos embriagueis com vinho, em que há contenda, mas enchei-vos do Espírito,
19 Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here,
19 falando entre vós com salmos, e hinos, e cânticos espirituais, cantando e salmodiando ao Senhor no vosso coração,
20 terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus,
20 dando sempre graças por tudo a nosso Deus e Pai, em nome de nosso Senhor Jesus Cristo,
21 en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.
21 sujeitando-vos uns aos outros no temor de Deus.
22 Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.
22 Vós, mulheres, sujeitai-vos a vosso marido, como ao Senhor;
23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.
23 porque o marido é a cabeça da mulher, como também Cristo é a cabeça da igreja, sendo ele próprio o salvador do corpo.
24 Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees.
24 De sorte que, assim como a igreja está sujeita a Cristo, assim também as mulheres sejam em tudo sujeitas a seu marido.
25 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het
25 Vós, maridos, amai vossa mulher, como também Cristo amou a igreja e a si mesmo se entregou por ela,
26 om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord,
26 para a santificar, purificando-a com a lavagem da água, pela palavra,
27 sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks; maar dat dit heilig en sonder gebrek sou wees.
27 para a apresentar a si mesmo igreja gloriosa, sem mácula, nem ruga, nem coisa semelhante, mas santa e irrepreensível.
28 So behoort die mans hulle eie vroue lief te hê soos hul eie liggame. Wie sy eie vrou liefhet, het homself lief;
28 Assim devem os maridos amar a sua própria mulher como a seu próprio corpo. Quem ama a sua mulher ama-se a si mesmo.
29 want niemand het ooit sy eie vlees gehaat nie, maar hy voed en koester dit, net soos die Here die gemeente.
29 Porque nunca ninguém aborreceu a sua própria carne; antes, a alimenta e sustenta, como também o Senhor à igreja;
30 Want ons is lede van sy liggaam, van sy vlees en van sy bene.
30 porque somos membros do seu corpo.
31 Daarom moet die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef en hulle twee sal een vlees word.
31 Por isso, deixará o homem seu pai e sua mãe e se unirá à sua mulher; e serão dois numa carne.
32 Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente.
32 Grande é este mistério; digo-o, porém, a respeito de Cristo e da igreja.
33 In alle geval moet elkeen van julle ook afsonderlik sy eie vrou liefhê net soos homself, en die vrou moet die man eerbiedig.
33 Assim também vós, cada um em particular ame a sua própria mulher como a si mesmo, e a mulher reverencie o marido.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Efésios 5, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.