2 Crônicas 16
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ
1 In die ses en dertigste jaar van die regering van Asa het Ba,sa, die koning van Israel, opgetrek teen Juda en Rama gebou om niemand van Asa, die koning van Juda, te laat uit-- of ingaan nie.
1 No trigésimo sexto ano do reinado de Asa, Baasa, rei de Israel, subiu contra Judá, e edificou Ramá, para não deixar ninguém sair ou entrar até Asa, o rei de Judá.
2 Toe bring Asa silwer en goud uit die skatkamers van die huis van die HERE en van die huis van die koning en stuur dit na B,nhadad, die koning van Aram, wat in Damaskus gewoon het, om te sê:
2 Então, Asa retirou prata e ouro dos tesouros da casa do SENHOR e da casa do rei, e enviou para Ben-Hadade, rei da Síria, que habitava em Damasco, dizendo:
3 Daar is 'n verbond tussen my en u, en tussen my vader en u vader; kyk, ek stuur u silwer en goud; gaan verbreek u verbond met Ba,sa, die koning van Israel, dat hy kan optrek weg van my af.
3 Há um pacto entre mim e ti, como tinha entre o meu pai e o teu pai; eis que tenho enviado a ti prata e ouro; vai e quebra o teu pacto com Baasa, rei de Israel, para que ele se retire de mim.
4 En B,nhadad het geluister na koning Asa en die owerstes van sy leërmagte gestuur teen die stede van Israel, en hulle het Ijon en Dan en Abel-M im en al die voorraadstede van N ftali verwoes.
4 E Ben-Hadade atentou ao rei Asa, e enviou os capitães dos seus exércitos contra as cidades de Israel, e eles feriram Ijom, e Dã, e Abel-Maim, e todas as cidades-armazéns de Naftali.
5 En sodra Ba,sa dit hoor, het hy opgehou om Rama te bou en sy werk gestaak.
5 E sucedeu, quando Baasa ouviu isto, que ele abandonou a construção de Ramá, e deixou a sua obra cessar.
6 Toe neem koning Asa die hele Juda, en hulle het die klippe en balke van Rama, waarmee Ba,sa gebou het, weggedra; en hy het daarmee Geba en Mispa gebou.
6 Então, o rei Asa, tomou todo o Judá; e levaram consigo as pedras de Ramá, e a sua madeira com a qual Baasa estava edificando; e edificou com ela Geba e Mispá.
7 En in die tyd het die siener Han ni na Asa, die koning van Juda, gekom en aan hom gesê: Omdat u op die koning van Aram gesteun en nie op die HERE u God gesteun het nie, daarom het die leër van die koning van Aram uit u hand vrygeraak.
7 E naquele tempo, Hanani, o vidente, veio até Asa, rei de Judá, e disse-lhe: Porque tens confiado no rei da Síria, e não confiastes no SENHOR teu Deus, por isso o exército do rei da Síria escapou da tua mão.
8 Was die Kusiete en die Libiërs nie 'n groot leërmag met buitengewoon baie strydwaens en perderuiters nie? En tog het Hy hulle in u hand gegee; omdat u op die HERE gesteun het;
8 Não eram os etíopes e os líbios um exército mui grande, com muitíssimas carruagens e cavaleiros? Todavia, porque confiastes no SENHOR, ele os entregou na tua mão.
9 want die HERE -- sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees.
9 Porque os olhos do SENHOR correm de um lado para o outro por toda a terra, para mostrar-se forte em lugar daqueles cujos corações são perfeitos diante dele. Nisto agiste loucamente; portanto desde agora terás guerras.
10 Maar Asa het hom vererg vir die siener en hom in die gevangenis gesit, want hy was hieroor woedend op hom; ook het Asa in dieselfde tyd sommige uit die volk verdruk.
10 Então, Asa ficou irado com o vidente, e o pôs em uma casa prisional; porque ficou furioso com ele por causa desta coisa. E Asa, no mesmo tempo, oprimiu alguns do povo.
11 En kyk, die geskiedenis van Asa die vroeëre en die latere, dit is beskrywe in die boek van die konings van Juda en Israel.
11 E, eis que, os atos de Asa, os primeiros e os últimos, estão escritos no livro dos reis de Judá e Israel.
12 En in die nege en dertigste jaar van sy regering het Asa gely aan sy voete; sy siekte was baie ernstig; maar selfs in sy siekte het hy die HERE nie geraadpleeg nie, maar die geneeshere.
12 E Asa, no trigésimo nono ano do seu reinado ficou enfermo dos seus pés, até que a sua enfermidade ficou mui grande; contudo na sua enfermidade ele não buscou ao SENHOR, mas aos médicos.
13 En Asa het ontslaap met sy vaders en gesterwe in die een en veertigste jaar van sy regering.
13 E Asa dormiu com os seus pais, e morreu no quadragésimo primeiro ano do seu reinado.
14 En hulle het hom begrawe in sy graf wat hy vir hom in die stad van Dawid gegrawe het, en hom op die bed neergelê wat vol speserye was, en dit van allerhande soorte, volgens die kuns van 'n salfmenger klaargemaak; en hulle het vir hom 'n buitengewoon groot wierookbrand aangesteek.
14 E eles o sepultaram em seu próprio sepulcro, que ele havia feito para si, na cidade de Davi, e o deitaram no leito que estava cheio de perfumes e diversos tipos de especiarias preparadas pela arte dos boticários; e fizeram uma queima mui grande para ele.
15 Dink vir ewig aan sy verbond, aan die woord wat Hy ingestel het vir duisend geslagte --
15 — ausente —
16 die verbond wat Hy met Abraham gesluit het, en sy eed aan Isak;
16 — ausente —
17 wat Hy ook vir Jakob as insetting bekragtig het, vir Israel as 'n ewige verbond,
17 — ausente —
18 met die woorde: Ek sal aan jou die land Kana„n gee, julle afgemete erfdeel.
18 — ausente —
19 Toe julle min mense was, min en vreemdelinge daarin,
19 — ausente —
20 en hulle getrek het van nasie tot nasie, en van die een koninkryk na die ander volk,
20 — ausente —
21 het Hy niemand toegelaat om hulle te verdruk nie; ook het Hy konings om hulle ontwil gestraf en gesê:
21 — ausente —
22 Raak my gesalfdes nie aan en doen my profete geen kwaad nie.
22 — ausente —
23 Sing tot eer van die HERE, o ganse aarde! Verkondig sy heil van dag tot dag.
23 — ausente —
24 Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders.
24 — ausente —
25 Want die HERE is groot en baie lofwaardig, en Hy is gedug bo al die gode.
25 — ausente —
26 Want al die gode van die volke is afgode, maar die HERE het die hemele gemaak.
26 — ausente —
27 Majesteit en heerlikheid is voor sy aangesig, sterkte en blydskap is in sy woonplek.
27 — ausente —
28 Gee aan die HERE, o geslagte van die volke, gee aan die HERE eer en sterkte.
28 — ausente —
29 Gee aan die HERE die eer van sy Naam, bring offers en kom voor sy aangesig, aanbid die HERE in heilige gewaad.
29 — ausente —
30 Beef voor sy aangesig, o ganse aarde! Ook staan die wêreld vas, sodat dit nie wankel nie.
30 — ausente —
31 Laat die hemele bly wees en die aarde juig, en laat hulle onder die volke sê: Die HERE is Koning!
31 — ausente —
32 Laat die see en sy volheid bruis, laat die veld juig en al wat daarin is.
32 — ausente —
33 Dan sal die bome van die bos jubel voor die aangesig van die HERE; want Hy kom om die aarde te oordeel.
33 — ausente —
34 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid;
34 — ausente —
35 en sê: Verlos ons, God van ons heil, en versamel ons en red ons van die nasies, dat ons u heilige Naam kan loof en ons beroem in u lof!
35 — ausente —
36 Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot ewigheid! En die hele volk het gesê: Amen! en: Prys die HERE!
36 — ausente —
37 En hy het daar voor die verbondsark van die HERE Asaf en sy broers laat staan om gedurigdeur te dien voor die ark na die eis van elke dag;
37 — ausente —
38 en ook Obed-Edom met hulle broers, agt en sestig, en Obed-Edom, die seun van Jedutun, en Hosa as poortwagters;
38 — ausente —
39 maar Sadok, die priester, met sy broers, die priesters, voor die tabernakel van die HERE, op die hoogte wat in G¡beon is,
39 — ausente —
40 om gedurigdeur smôre ns en saans op die brandofferaltaar brandoffers aan die HERE te bring, en dit volgens alles wat geskrywe is in die wet van die HERE wat Hy Israel beveel het;
40 — ausente —
41 en saam met hulle Heman en Jedutun en die ander uitgesoektes wat met hulle name aangewys was om die HERE te loof dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is;
41 — ausente —
42 en by hulle, Heman en Jedutun, was trompette en simbale vir die musikante en instrumente vir die liedere tot eer van God; maar die seuns van Jedutun was by die poort.
42 — ausente —
43 En toe die hele volk elkeen na sy huis gegaan het, het Dawid omgedraai om sy huisgesin te seën.
43 — ausente —
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 16, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.