1 Coríntios 16

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 Wat die insameling vir die heiliges betref, moet julle ook so doen soos ek vir die gemeentes van Gal sië gereël het.
1 Quanto à coleta em benefício dos santos, segui também vós as diretrizes que eu tracei às igrejas da Galácia.
2 Op elke eerste dag van die week moet elkeen van julle self opsy sit en opspaar namate sy voorspoed is, sodat die insamelinge nie eers plaasvind as ek kom nie.
2 No primeiro dia da semana, cada um de vós ponha de parte o que tiver podido poupar, para que não esperem a minha chegada para fazer as coletas.
3 En wanneer ek aangekom het, sal ek die persone wat julle goedkeur, met briewe stuur om julle gawe na Jerusalem te bring.
3 Quando chegar, enviarei, com uma carta, os que tiverdes escolhido para levar a Jerusalém a vossa oferta.
4 En as dit die moeite werd is dat ek ook gaan, kan hulle saam met my reis.
4 Se valer a pena que eu também vá, irão comigo.
5 Maar ek sal na julle kom nadat ek deur Macedonië gereis het, want ek gaan deur Macedonië.
5 Irei ter convosco, depois que tiver passado pela Macedônia; apenas passarei por lá.
6 En moontlik sal ek by julle vertoef of ook oorwinter, sodat julle my kan voorthelp waarheen ek ook al mag reis.
6 Talvez fique convosco ou até passe todo o inverno, para que me leveis aonde eu tenho de ir.
7 Want ek wil julle nie nou net in die verbygaan sien nie, maar ek hoop om 'n tyd lank by julle te bly as die Here dit toelaat.
7 Desta vez, quero vos ver não somente de passagem, mas espero demorar-me algum tempo convosco, se o Senhor o permitir.
8 Maar ek sal in fese bly tot pinkster toe.
8 Ficarei em Éfeso até Pentecostes:
9 Want 'n groot en kragtige deur het vir my oopgegaan, en daar is baie teëstanders.
9 aí se me abriu uma grande porta à minha atividade e os adversários aí são muitos.
10 En as Timothes kom, sorg dat hy sonder vrees by julle is, want hy doen die werk van die Here net soos ek.
10 Se Timóteo for visitar-vos, vede que esteja sem preocupação entre vós, porque trabalha exatamente como eu na obra do Senhor.
11 Laat niemand hom dan minag nie, maar help hom verder in vrede, dat hy na my toe kan kom; want ek wag vir hom saam met die broeders.
11 Portanto, ninguém o despreze. E preparai-lhe a viagem em paz para que venha ter comigo, porque o espero com os irmãos.
12 Met betrekking tot die broeder Apollos, by hom het ek sterk aangedring om saam met die broeders na julle te gaan; maar hy was heeltemal onwillig om nou te gaan; hy sal egter gaan wanneer die tyd vir hom geleë is.
12 Quanto ao nosso irmão Apolo, roguei-lhe muito fosse ter convosco com os irmãos, mas de modo algum quis ele ir agora. Contudo irá ver-vos, quando tiver oportunidade.
13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
13 Vigiai! Sede firmes na fé! Sede homens! Sede fortes!
14 Laat alles by julle in liefde geskied.
14 Tudo o que fazeis, fazei-o na caridade.
15 En ek versoek julle, broeders -- julle weet dat die huisgesin van St,fanas die eersteling van Ach je is en dat hulle hul tot diens van die heiliges gestel het --
15 Ainda uma recomendação, irmãos: sabeis que a família de Estéfanas são as primícias da Acaia e se consagraram ao serviço dos santos.
16 dat julle ook onderworpe moet wees aan sulke mense en aan elkeen wat saamwerk en arbei.
16 Tratai essas pessoas com consideração, bem como todos aqueles que ajudam e trabalham na mesma obra.
17 En ek verbly my oor die aankoms van St,fanas en Fortun tus en Ach ‹cus, omdat hulle my gemis aan julle vergoed het.
17 Eu me alegro com a vinda de Estéfanas, Fortunato e Acaico, porque eles supriram a vossa ausência,
18 Want hulle het my gees verkwik en julle s'n ook. Erken sulke manne dan.
18 e tranqüilizaram o meu espírito e o vosso. Tende, pois, consideração a tais homens.
19 Die gemeentes van Asië groet julle. Aquila en Prisc¡lla saam met die gemeente wat in hulle huis is, laat vir julle baie groete weet in die Here.
19 As igrejas da Ásia vos saúdam. Áquila e Prisca, com a comunidade que se reúne em sua casa, enviam-vos muitas saudações.
20 Al die broeders groet julle. Groet mekaar met 'n heilige kus.
20 Todos os irmãos vos saúdam. Saudai-vos uns aos outros com ósculo santo.
21 Die groete van Paulus, met my eie hand.
21 Esta saudação escrevo-a de próprio punho: PAULO.
22 As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom 'n vervloeking wees! Maran ta!
22 Se alguém não amar o Senhor, seja maldito! Maran atá.
23 Die genade van die Here Jesus Christus sy met julle!
23 A graça do Senhor Jesus esteja convosco.
24 My liefde met julle almal in Christus Jesus! Amen.
24 Eu vos amo a todos vós em Cristo Jesus.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 1 Coríntios 16, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.