Zacarias 5

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs VC

Sair da comparação
VC Versão Católica
1 En ek het my oë weer opgeslaan en gekyk -- daar was 'n vlieënde boekrol.
1 Levantando os olhos, olhei e vi um rolo manuscrito que voava.
2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien 'n vlieënde boekrol, sy lengte is twintig el en sy breedte tien el.
2 {O anjo} disse-me: Que vês? Um rolo que voa, respondi, o qual tem vinte côvados de comprimento por dez de largura.
3 Daarop sê hy vir my: Dit is die vloek wat uitgaan oor die ganse land; want ooreenkomstig daarmee sal al die diewe hiervandaan weggeruim word, en ooreenkomstig daarmee sal al die meinediges hiervandaan weggeruim word.
3 Ele disse-me: Isto é a Maldição que se espalha sobre toda a terra. Todo ladrão será expulso por ela, e todo perjuro será lançado fora por ela.
4 En laat dit uitgaan, spreek die HERE van die leërskare, en dit sal kom in die huis van die dief en in die huis van hom wat vals sweer by my Naam; en dit sal binne-in sy huis vernag en dit verteer saam met sy balke en sy klippe.
4 Eu a deixarei espalhar-se por toda a parte - oráculo do Senhor - e ela forçará a casa do ladrão e a do perjuro; alojar-se-á na casa {de cada um} deles e a aniquilará com a sua madeira e as suas pedras.
5 Daarop kom die engel vorentoe wat met my gespreek het, en sê vir my: Slaan tog jou oë op, en kyk wat daar te voorskyn kom.
5 O anjo porta-voz aproximou-se e disse-me: Levanta os teus olhos e vê o que vem lá!
6 Toe sê ek: Wat beteken dit? En hy antwoord: Dit is die efa wat te voorskyn kom. Verder het hy gesê: So lyk hulle in die ganse land.
6 Eu disse: O que é? Ele respondeu: É um efá que aparece, e acrescentou: É a iniqüidade deles por toda a terra.
7 En meteens word daar 'n looddeksel opgelig, en daar was 'n vrou wat binne-in die efa sit.
7 Eis que foi levantada a tampa de chumbo, e vi uma mulher instalada no efá.
8 En hy sê: Dit is die goddeloosheid. En hy het haar binne-in die efa teruggewerp en die looddeksel op die opening daarvan gegooi.
8 Esta mulher, disse ele, é a Iniqüidade! Prendeu-a no efá e tapou a boca do efá com o disco de chumbo.
9 Toe slaan ek my oë op en kyk -- daar kom twee vroue te voorskyn met die wind in hulle vlerke; en hulle het vlerke gehad soos die vlerke van 'n groot sprinkaanvoël, en hulle het die efa weggevoer tussen die aarde en die hemel.
9 Então levantei os olhos e olhei: apareceram duas mulheres, e o vento soprava em suas asas. Tinham asas como de cegonha e levantaram o efá entre o céu e a terra.
10 Daarop sê ek aan die engel wat met my gespreek het: Waarheen bring hulle die efa?
10 Perguntei então ao porta-voz: Aonde vão elas com o efá?
11 En hy antwoord my: Om vir haar 'n huis te bou in die land S¡near; en is dit klaar, dan word sy daar op haar plek neergesit.
11 Ele respondeu-me: Vão construir-lhe uma casa na terra de Senaar, estabelecê-la ali e fixá-la no seu lugar.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Zacarias 5, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.