Zacarias 4

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 En die engel wat met my gespreek het, het teruggekom en my gewek soos 'n man wat uit die slaap opgewek word.
1 Então o anjo que falava comigo voltou e me despertou, como se eu tivesse estado dormindo.
2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien daar 'n kandelaar, heeltemal van goud, en sy oliekan bo-oor hom en sy sewe lampe op hom; telkens sewe aanvoerpype loop na die lampe wat bo-oor hom is.
2 “O que você vê agora?”, ele perguntou. Respondi: “Vejo um candelabro de ouro maciço, com uma vasilha de azeite em cima. Ao redor da vasilha há sete lâmpadas, e cada lâmpada tem sete tubos com pavios.
3 Ook twee olyfbome langs hom, een aan die regterkant van die oliekan en een aan die linkerkant daarvan.
3 Vejo também duas oliveiras, uma de cada lado da vasilha”.
4 Daarop het ek begin spreek en aan die engel wat met my gespreek het, gesê: Wat beteken dit, my heer?
4 Então perguntei ao anjo: “O que é isto, meu senhor?”.
5 En die engel wat met my gespreek het, antwoord en sê vir my: Weet jy dan nie wat dit beteken nie? En ek het gesê: Nee, my heer.
5 “Você não sabe?”, perguntou o anjo. “Não, meu senhor”, respondi.
6 Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubb bel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare.
6 Então ele me disse: “Assim diz o S enhor a Zorobabel: Não por força, nem por poder, mas pelo meu Espírito, diz o S enhor dos Exércitos.
7 Wie is jy, groot berg? Voor Serubb bel sal jy tot 'n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van: Genade, genade oor hom!
7 Nada será obstáculo para Zorobabel, nem mesmo uma grande montanha; diante dele ela se tornará uma planície! E, quando Zorobabel colocar em lugar a última pedra do templo, o povo gritará: ‘É pela graça! É pela graça!’”.
8 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
8 Depois, recebi outra mensagem do S enhor :
9 Die hande van Serubb bel het die fondament van hierdie huis gelê, en sy hande sal dit voltooi; dan sal jy weet dat die HERE van die leërskare my na julle gestuur het.
9 “Zorobabel lançou os alicerces deste templo, e ele o completará. Então vocês saberão que o S enhor dos Exércitos me enviou.
10 Want wie verag die dag van klein dinge, terwyl daardie sewe -- die oë van die HERE wat die ganse aarde deurloop -- met blydskap die skietlood aanskou in die hand van Serubb bel?
10 Não desprezem os começos humildes, pois o S enhor se alegra ao ver a obra começar, ao ver o prumo na mão de Zorobabel”. (As sete lâmpadas
11 Daarop het ek begin spreek en aan hom gesê: Wat beteken hierdie twee olyfbome aan die regterkant van die kandelaar en aan die linkerkant daarvan?
11 Então perguntei ao anjo: “O que são as duas oliveiras, uma de cada lado do candelabro?
12 En ek het toe nogmaals gespreek en vir hom gesê: Wat beteken die twee olyftakkies aan die kant van die twee goue pype wat goud uit hulle laat uitstroom?
12 E o que são os dois ramos de oliveira que derramam azeite dourado por dois tubos de ouro?”.
13 Toe antwoord hy my en sê: Weet jy nie wat dit beteken nie? En ek het gesê: Nee, my heer.
13 “Você não sabe?”, ele perguntou. “Não, meu senhor”, respondi.
14 En hy sê: Dit is die twee gesalfdes wat by die Here van die ganse aarde staan.
14 Então ele me disse: “Eles representam os dois ungidos que ficam na presença do Senhor de toda a terra”.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Zacarias 4, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.