Salmos 9

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Sterf vir die Seun". 'n Psalm van Dawid.
1 Eu te louvarei, S enhor , de todo o meu coração; anunciarei as maravilhas que fizeste.
2 Ek wil die HERE loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel.
2 Por causa de ti, me alegrarei e celebrarei; cantarei louvores ao teu nome, ó Altíssimo.
3 In U wil ek bly wees en juig; ek wil psalmsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste,
3 Meus inimigos recuaram; tropeçaram e morreram diante de tua presença.
4 omdat my vyande agteruitwyk, struikel en omkom van voor u aangesig.
4 Pois julgaste meu direito e minha causa; de teu trono julgaste com justiça.
5 Want U het my reg en my regsaak behandel; U het gaan sit op die troon, o regverdige regter!
5 Repreendeste as nações e destruíste os perversos; apagaste o nome deles de uma vez por todas.
6 U het die heidene gedreig, die goddelose laat omkom, hulle naam uitgedelg vir ewig en altyd.
6 O inimigo está acabado, arruinado para sempre; arrasaste suas cidades e elas caíram em esquecimento.
7 Die vyande het omgekom -- puinhope vir ewig; ook die stede wat U verwoes het; hulle gedagtenis, ja, die het vergaan.
7 O S enhor , porém, reina para sempre; de seu trono, executa o julgamento.
8 Maar die HERE sit vir ewig; Hy het sy troon reggesit vir die oordeel.
8 Julgará o mundo com justiça e governará as nações com imparcialidade.
9 En Hy self sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke vonnis met reg.
9 O S enhor é abrigo para os oprimidos, refúgio em tempos de aflição.
10 So is die HERE dan 'n rotsvesting vir die verdrukte, 'n rotsvesting in tye van benoudheid.
10 Quem conhece teu nome confia em ti, pois tu, S
11 En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o HERE!
11 Cantem louvores ao S enhor , que reina em Sião; anunciem ao mundo seus feitos.
12 Psalmsing tot eer van die HERE wat op Sion woon; verkondig onder die volke sy dade.
12 Pois aquele que vinga o sangue derramado não se esquece dos aflitos; ele não ignora seu clamor.
13 Want Hy wat die bloed soek, dink aan hulle; Hy vergeet die geroep van die ellendiges nie.
13 S enhor , tem misericórdia de mim! Vê como meus inimigos me atormentam e livra-me das garras da morte.
14 Wees my genadig, HERE, aanskou my ellende vanweë my haters, U wat my verhef uit die poorte van die dood;
14 Salva-me, para que eu te louve às portas de Jerusalém; para que eu me alegre por teu resgate.
15 sodat ek al u roemryke dade kan vertel, in die poorte van die dogter van Sion kan juig oor u heil.
15 As nações caíram na cova que abriram; seus pés ficaram presos no laço que esconderam.
16 Die heidene het gesink in die kuil wat hulle gemaak het; hulle voet is gevang in die net wat hulle gespan het.
16 O S enhor é conhecido por sua justiça; os perversos são pegos nas próprias armadilhas. Interlúdio silencioso
17 Die HERE het Hom bekend gemaak; Hy het strafgerig geoefen; die goddelose is verstrik in die werk van sy hande. Higgajon. Sela.
17 Os perversos descerão à sepultura; esse é o destino de todas as nações que se esquecem de Deus.
18 Die goddelose sal teruggaan na die doderyk, al die heidene wat God vergeet.
18 O necessitado, porém, não será esquecido para sempre; a esperança dos pobres nunca mais será frustrada.
19 Want die behoeftige sal nie vir altyd vergeet word, die verwagting van die ellendiges nie vir ewig verlore gaan nie.
19 Levanta-te, S enhor ! Não permitas que simples mortais te desafiem! Julga as nações!
20 Staan op, HERE, laat die mens nie sterk word nie; laat die heidene voor u aangesig geoordeel word! [ (Psalms 9:21) o HERE jaag hulle skrik aan; laat die heidene weet, hulle is mense! Sela. ]
20 Faze-as tremer de medo, S enhor ; que as nações saibam que não passam de simples mortais. Interlúdio

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 9, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.