Salmos 95

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARC

Sair da comparação
ARC Almeida Revista e Corrigida 2009
1 Kom, laat ons jubel tot eer van die HERE, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil!
1 Vinde, cantemos ao Senhor ! Cantemos com júbilo à rocha da nossa salvação!
2 Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig!
2 Apresentemo-nos ante a sua face com louvores e celebremo-lo com salmos.
3 Want die HERE is 'n grote God, ja, 'n groot Koning bo al die gode.
3 Porque o Senhor é Deus grande e Rei grande acima de todos os deuses.
4 In wie se hand die diepste plekke van die aarde is, en die toppe van die berge is syne.
4 Nas suas mãos estão as profundezas da terra, e as alturas dos montes são suas.
5 Aan wie die see behoort wat Hy self gemaak het, en die droë land wat sy hande geformeer het.
5 Seu é o mar, pois ele o fez, e as suas mãos formaram a terra seca.
6 Kom, laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die HERE wat ons gemaak het.
6 Ó, vinde, adoremos e prostremo-nos! Ajoelhemos diante do Senhor que nos criou.
7 Want Hy is onse God, en ons is die volk van sy weide en die skape van sy hand. Ag, as julle vandag maar na sy stem wou luister!
7 Porque ele é o nosso Deus, e nós, povo do seu pasto e ovelhas da sua mão. Se hoje ouvirdes a sua voz,
8 Verhard julle hart nie soos by M,riba, soos op die dag van Massa in die woestyn nie;
8 não endureçais o coração, como em Meribá e como no dia da tentação no deserto,
9 waar julle vaders My versoek het, My beproef het, alhoewel hulle my werk gesien het.
9 quando vossos pais me tentaram; provaram-me e viram a minha obra.
10 Veertig jaar het Ek 'n afkeer gehad van hierdie geslag en gesê: Hulle is 'n volk met 'n dwalende hart, en hulle ken my weë nie;
10 Quarenta anos estive desgostado com esta geração e disse: é um povo que erra de coração e não tem conhecimento dos meus caminhos.
11 sodat Ek in my toorn gesweer het: Waarlik, hulle sal in my rus nie ingaan nie!
11 Por isso, jurei na minha ira que não entrarão no meu repouso.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 95, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.